http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Winde van herinnering - susanna m lingua

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Winde van herinnering

Die streng, sjarmante graag Duarte Malandrinos het ges:Die lewe het my geleer dat beeldskone meisies absoluut harteloos en onbetroubaar is. Dit was die harde , verbitterde edelman met wie Thea Strassheim te kampe gekry het toe sy verplig was om op die jong edelman se landgoed as geselskapdame op te tree vir sy moeder, dona Theresa.

Nadat Thea se moeder oorlede is, het sy Engeland toe gegaan en saam met Ron en Peter Harding op n seiljag gaan vaar toe n storm hulle oorweldig het en toe sy weer haar o oopmaak, het sy op die rotse op die graaf se landgoed gel - die hardvogtige, ongenaakbare en aantreklike man wat op die ou end haar hart in die holte van sy hand gehou het...

Hierdie aangrypende liefdesverhaal van Susanna M. Lingua sal die leser saam met Thea laat lewe, en die onverwagte slot kom as n verbysterende verrassing...

Winde van herinnering - Susanna M. Lingua skrywer liefdesverhale

Susanna M. Lingua se liefdesverhaal : Winde van herinnering