http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Wim Hartman boek

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Wim Hartman se lys van boeke sluit die volgende titels in:

  1. Bande van bloed - boek deur Wim Hartman (bevat ‘n Tweede Vryheidsoorlogverhaal)
  2. Branders van die noodlot - boek deur Wim Hartman
  3. Die boerebedrieŽr - boek deur Wim Hartman
  4. Die geel dood - boek deur Wim Hartman
  5. Die geel koevert - boek deur Wim Hartman - was eers vervolgverhaal in die Byvoegsel tot Die Burger
  6. Die Huis In Banketstraat - boek deur Wim Hartman
  7. Die huis-toe-gaan was daar - was eers vervolgverhaal in die Huisgenoot - boek deur Wim Hartman
  8. Die man wat wou help - boek deur Wim Hartman
  9. Die mense van Zuiderkruis - boek deur Wim Hartman
  10. Die posseŽl moord - boek deur Wim Hartman
  11. Die vyfde kleinkind - boek deur Wim Hartman
  12. Die woestynrowers - boek deur Wim Hartman - jeugverhaal
  13. Ek, Lydia Verhagen - boek deur Wim Hartman
  14. Geheim van die Haaikus - boek deur Wim Hartman - jeugverhaal
  15. Hou terug die daeraad - boek deur Wim Hartman - (‘n Tweede Vryheidsoorlogverhaal)
  16. Met diamante geboei - boek deur Wim Hartman
  17. Moord in die laat uitgawe - boek deur Wim Hartman
  18. Moord op bladsy drie - boek deur Wim Hartman
  19. Onder die grasdak - boek deur Wim Hartman
  20. Vrees bewandel die vallei - boek deur Wim Hartman
  21. Waar die tremspore doodloop - boek deur Wim Hartman

 

WIM HARTMAN moord in die laat uitgawe

Moord in die laat uitgawe
boek geskryf deur Wim Hartman

Nico Bosman, nuusredakteur van die Johannesburgse oggendblad, Die MŰrester, was nie gewild nie; nie by sy kollegas nie, omdat hy heerssugtig was en ook nie by die publiek nie, aangesien hy dikwels sensasie-artikels sonder aansien des persoons geskryf het. Van onbesproke karakter was hy ook nie – daarvan was sy onwettige verhouding met verpleegster Bettie Reyneke, wat hom dikwels saans op kantoor kom besoek het, maar een bewys.

Een aand tydens die druk van die laat uitgawe het Nico Bosman spoorloos verdwyn. Toe sy lyk uiteindelik in die hyserhuisie bo-op die dak van Die MŰrester-gebou ontdek word, was daar aan verdagtes dan ook geen gebrek nie!

Een van sy kollegas, Sakkie Coetzee, het hom trouens al die openbaar met die dood gedreig! Willie Boshoff is na sy dood tot nuusredakteur bevorder; Fanie Smuts, ook ’n verslaggewer, kon hom weer maklik dak toe gelok het, want hy speel toneel en beskik boonop oor ’n verpleegstersuniform. Immers, byna enige lid van die personeel – van Frans Botha, die redakteur, tot by Edward Farrel, die opsigter – kon die moord gepleeg het…

Met hierdie gegewens het Wim Hartman van die “Moord in die Laat Uitgawe” ’n besonder spannende speurverhaal gemaak. Die verwisselinge volg mekaar snel op, die verrassings is volop – en die liefdeselement bly nie agterweŽ nie!

U sal “Moord in die Laat Uitgawe” terdeŽ geniet.

koop 'n boek 4

Bo


 WIM HARTMAN bande van bloed

Bande van bloed
boek geskryf deur Wim Hartman

Bande van bloed bevat twee romans van Wim Hartman wat reeds geruime tyd uit druk was.

Hou terug die daeraad, die eerste roman, speel af in die roemrykste tydperk van ons geskiedenis – die Tweede Vryheidsoorlog.

Pretoria is deur die Britse troepemagte beset en hier woon Jacoba van Wyk met haar bekoorlike dogter, Wilhelmina, twee skoondogters, Cornelia en Marie en Marie se kinders. Jacoba se man en hul vier seuns is in die veld en party maanlose nagte trotseer hulle die Town Guard en die koeŽls van die soldate om hul dierbares te bereik.

Verraad is soos skaduwees oral teenwoordig. Cornelia onthul ’n verraaier, maar word sel op heter daad met militÍre geheime betrap en met die doodstraf gedreig; en Wilhelmina raak verlief op ’n Skotse mediese offisier wat een nag voor die huis verwond word in verdagte omstandighede.

Die huis-toe-gaan was daar gee ’n aangrypende beeld van die verbeeldheid soos dit na hierdie tragiese oorlog in duisende gesinne bestaan het.

Die vier Van Wyk-seuns keer ongedeerd terug, maar Jacoba se man sterf as gevolg van sy ontberings op kommando. Terwyl die ander lede van die gesin in ’n gees van versoening met die eertydse vyand saamlewe, voel Jacoba en haar seun Servaas slegs haat jeens die veroweraars – en ’n bitterheid wat uiteindelik in die Rebellie van 1914 selfs broer teen broer en vader teen seun die wapen laat opneem het.

Lees ook boeke deur Mikro oor die Tweede Vryheidsoorlog

Lees ook boeke deur Wille Martin oor die Tweede Vryheidsoorlog

Bo

WIM HARTMAN branders van die noodlot

“Branders van die Noodlot”
boek geskryf deur Wim Hartman

Die dood van Chris de Wet se verloofde was vir hom ’n haas onherstelbare verlies. Dit het sy andersins heel normale lewenswyse geheel en al ontwrig en aanvanklik van hom ’n gereelde besoeker aan die kroeg gemaak. Hoewel hy hom later reggeruk het, was die lewe vir hom sedertdien – sy florerende prokureurspraktyk ten spyt – nie veel meer as ’n sleurbestaan nie.

Twee jaar na hierdie skokkende gebeurtenis besoek Chris saam met ’n paar vriende ’n klein vissersdorpie. En daar – langs die rotsagtige, verlate strand, sowat tien myl van die dorpie af, het die “Branders van die Noodlot” oor sy lewenspaadjie gespoel en alle vorige spore daarop doodgevee…

Terwyl hy een aan daar langs die strand op sy vriende sit en wag, sien hy in die maanlig ’n meisie – oŽnskynlik ’n slaapwandelaar – met ’n eienaardige Griekse rok aan langs die see stap. Toe hy haar reguit see toe sien draai en sy ongestoord die branders tegemoetstap, het hy haar gaan gryp, haar rotse toe gelei en – ’n hou oor die kop gekry van ’n man sonder ore!

Vanaf hierdie buitengewone inleiding tot by die dramatiese slottoneel, bly “Branders van die Noodlot” ’n boeiende spanningsverhaal. Wim Hartman se lesers weet al dat hulle altyd iets besonders van hom kan verwag; hierdie verhaal sal hul verwagting nie teleurstel nie.
 


 koop 'n boek 4

 

WIM HARTMAN die boerebedrieer

Die BoerebedrieŽr
boek geskryf deur Wim Hartman

Dit is verstommend hoe vroue dikwels beskermend en opofferend kan optree teenoor mans met klaarblyklike swak karaktertrekke. Miemie Joubert was so ’n vrou. Sy het in haar moeilike omstandighede maklik die prooi geword van die gepoleerde “kolonel” – maar op sy beurt het hy darem vir haar ook baie beteken. Geskryf in wyle Wim Hartman se kenmerkende, lewendige styl, spreek die wedervaringe van Miemie Joubert tot die hart van die leser – en veral die leseres.

Behalwe diť roman bevat hierdie boek ook een van Wim Hartman se gewilde, lewendige novelles, Saam op Skool – die verhaal van ’n bekoorlike maar gevaarlike koket.

Inhoud:

  1. Die BoerebedrieŽr
  2. Die versoek
  3. Kolonel Wolmarans
  4. Naamlose waarskuwing
  5. Herontmoeting
  6. Onverwagse besoek
  7. Goeie sake
  8. Huweliksklokke
  9. Saam op skool

Bo

 

WIM HARTMAN die geel koevert

Die geel koevert
boek geskryf deur Wim Hartman
was eers vervolgverhaal in die Byvoegsel tot Die Burger

Toe die jong tandarts Charl Niemeyer en sy vroutjie, Saar, na die klein dorpie getrek het, kon hulle nouliks verwag dat die dorpie meer opgewondenheid as die grote Johannesburg sou oplewer.

Nadat hul oŽnskynlik gawe, dog baasspelerige buurvrou vergiftig is, het hulle begin speurder speel – en so met veel menslike swakhede kennis gemaak…

Wim Hartman toon hom in Die Geel Koevert weereens ’n baasverteller. Die verhaal steek knap inmekaar en selfs die slim boekspeurder sal nie die skuldige kan vaspen voordat Charl Niemeyer daarin slaag om die geheime te ontrafel nie.

Inhoud

  1. Mev. Connie Bezuidenhout van Westergloed
  2. Charl Niemeyer word voog
  3. Die geel koevert
  4. “Hoekom is sy vermoor?”
  5. ‘n Skildery word vervang
  6. Ontmoeting met Andrť Bezuidenhout
  7. Dr. Toerien se aanbod
  8. Andrť kom kuier
  9. Sias Lombard vertel
  10. “Ek weet wie dit is”
  11. Die tweede moord
  12. Nog ‘n geel koevert
  13. Jeanne Lombard se sending
  14. Hy is hie man

koop 'n boek 4

Lees ook speurverhale deur Derick Jacobs

Lees ook Karl Kielblock se speurreeks - Frans Lindenhof

Lees ook die KLUB 707 speurverhale

Lees ook Hugo Storm en Skip Wessels se aksie / speurverhale

 

Bo

koop 'n boek 4

Bo

WIM HARTMAN die woestynrowers

DIE WOESTYNROWERS
boek geskryf deur Wim Hartman
Illustrasie is deur KONRAD en die kaart van Louis Swanepoel

Ronnie Moodie se oom, dr. Lance Saunders, vra of Ronnie saamkom na Spaans-Sahara, waar dr. Saunders na olie gaan soek vir ’n Suid-Afrikaanse mynmaatskappy.

Dadelik dink Ronnie aan sy maat, Willem Toerien. Sů gebeur dit dat die twee maats, wat die groot avontuur aan die Haaikus meegemaak het, met dr. Saunders en Mof Human, die loods, in die Skybird na Villa Cisneros vlieg, die hoofstad van die Spaanse-gebied in die Sahara.

Op Villa Cisneros maak die geselskap kennis met ’n grootpraterige olie-miljoenÍr uit Texas, Rock F. Moodie, wat sů in sy skik met die parmantige Ronnie is – wat dieselfde van as hy dra – dat hy hom wil koop! Rock Moodie soek al lank na olie in Spaans-Sahara en nog ’n Texan, Joe Spanner, boor vir hom.

Willem, Ronnie en Mof gaan met Rock Moodie en Joe Spanner na die olieboor kyk, waar ’n reus van ’n neger, Bo-Bo, die voorman is. Rock Moodie vertel Bo-Bo, in ’n grap, dat Willem en Ronnie sy seuns is.

Dan begin Willem en Ronnie se avonture eers. Huller leer kameelry, soos die Berbers eet en sit en slaap, trek deur die eindelose woestyn en maak die ťťn asemrowende avontuur na die ander mee.

DIE WOESTYNROWERS deur Wim Hartman is ’n avontuurverhaal vir die jeug van die boonste rak.

Bo

Lees ook die SAHARA avontuur reeks

Lees ook die SWART LUIPERD reeks

Lees ook die RAMALA reeks

Lees nog verhale van die Toearegs deur Wille Martin

Lees nog verhale van die Toearegs deur Ena Murray

koop 'n boek 4

Bo

WIM HARTMAN geheim van die haaikus

Geheim van die Haaikus
boek geskryf deur Wim Hartman

Wat maak ’n mens by ’n strand waar jy nie eens mag swem nie omdat daar bloeddorstige haaie in die water op jou wag?

Vir die Toerien- en die Moodie-kinders het dit sommer van die begin af sleg afgesit met hulle vakansie by die afgeleŽ ou strandoordjie waarheen hulle ouers nou juis moťs uitwyk vir die stilte en die vrede wat hulle gesoek het.

Met hulle snuffeldrang ontdek die vier kinders egter kort voor lank die aanloklike, ťn boonop veilige, swemplek van die Fransman, Pierre d’Albert – net om vinniger daar pad te gee as hulle gekom het! ’n Swerm kwaai ganse word daar op hulle losgelaat deur ’n eienaardige swart dwergmannetjie wat net in Frans op hulle skel.

Die kinders het dit toť nie geweet nie, maar dit was die begin van sekerlik die avontuurlikste vakansie van hulle lewe. In die dae wat volg, verbeter hulle uitdig op ’n lekker vakansie sommer aansienlik, waar Willem Toerien en Ronnie Moodie maak ook allerhande eienaardige ontdekkings – wat alles daarop dui dat die sjarmante Fransman, D’Albert, glad nie is wat hy voorgee om te wees nie: ’n doodonskuldige amateur-oseanograaf wat maar net sy werf en private strand met ’n swerm kwaai ganse wil beskerm teen lastige indringers.

Die eienaar van die strand se motorhawe, Jack Morgan, blyk oor meer te weet as wat hy te kenne wil gee en selfs Willem se pa, professor Toerien, moet naderhand toegee: by die Fransman broei iets wat nie net geheimsinnig lyk nie, maar groot gevaar vir die landmag inhou – en dit hang alles saam met die storie van die haaigevaar.

Wim Hartman is ’n skrywer wat weet hoe om ’n storie soos die reine waarheid te laat klink en sů boei hy seuns ťn dogters met hierdie eerste jeugverhaal van hom wat in boekvorm verskyn

Bo

Lees ook jeugverhale deur Pieter Peiterse

Lees ook jeugverhale deur H.S. van Blerk

Lees ook die Keurboslaanreeks deur Theunis Krogh

Bo

WIM HARTMAN waar die tremspoor doodloop

Waar die tremspore doodloop
boek geskryf deur Wim Hartman

“Waar die tremspore doodloop” dŠŠr begin die rampokkerwÍreld van Johannesburg. Dit is ’n wÍreld waarvan miskien baie mense gehoor het; vir baie meer nog is dit ’n onvermydelike, maar vaag-vermoed byvoegsel tot elke groot stad. Wat dit eintlik is en hoe dit daar toegaan – daarvan het die meeste van ons nie die vaagste benul nie.

Wim Hartman skilder hierdie deel van die lewe van die Goudstad vir ons met ’n realisme wat intieme waarneming van naby skyn te verraai. Hy stel die verteller van hierdie opwindende speurverhaal in die gerieflike posisie van ’n “vertroulike agent”, met ’n kantoor, ’n tikster en ’n “assistent”. Die beelding van laasgenoemde verleen aan die werk ’n droŽ humor, wat die genot waarmee ’n mens die verhaal lees, nog baie verhoog.

Hierdie twee vertroulike agente teer op die rand van die rampokkerwÍreld. Sal hulle meegesleur word in die maalstroom? Sal die verlokking van “groot geld” hul oorweldig? En bowenal: Het hulle hul geldjies eerlik verdien? Gee vir ons en vir uself die antwoorde op hierdie vrae.

Bo

 

 

Boeke deur Wim Hartman volgens jaar van uitgawe:

  1. 1951 - Waar die tremspore doodloop - boek deur Wim Hartman
  2. 1952 - Die vyfde kleinkind - boek deur Wim Hartman
  3. 1953 - Moord in die Laat Uitgawe - boek deur Wim Hartman
  4. 1953 - Branders van die noodlot - boek deur Wim Hartman
  5. 1958 - Die Huis In Banketstraat
  6. 1964 - Geheim van die Haaikus - boek deur Wim Hartman
  7. 1965 - Die huis-toe-gaan was daar - boek deur Wim Hartman
  8. 1965 - Hou terug die daeraad - boek deur Wim Hartman
  9. 1965 - Die woestynrowers - boek deur Wim Hartman
  10. 1966 - Die boerebedrieŽr - boek deur Wim Hartman
  11. 1966 - Die geel koevert - boek deur Wim Hartman
  12. 1979 - Bande van bloed - boek deur Wim Hartman
  13. 1981 - Die Mense van Zuiderkruis - boek deur Wim Hartman
  14. 1984 - Ek, Lydia Verhagen - boek deur Wim Hartman
  15. 1990 - Onder Die Grasdak - boek deur Wim Hartman
  16. Die geel dood - boek deur Wim Hartman
  17. Die man wat wou help - boek deur Wim Hartman
  18. Die posseŽl moord - boek deur Wim Hartman
  19. Met diamante geboei - boek deur Wim Hartman
  20. Moord op bladsy 3 - boek deur Wim Hartman
  21. Vrees bewandel die vallei - boek deur Wim Hartman

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738