http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Wilma Adamson

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Wilma Adamson is 'n gebore Klerksdorper (30 Desember 1957) wat na matriek op HoŽrskool Schoonspruit eers vir 'n jaar by ouditeure gewerk het, daarna Polisiekollege toe en is uitgeplaas na Kaapstad - Caledon Plein as konstabel. Dis waar sy haar man, Alec, ontmoet het en na hul huwelik op Grabouw is hulle eers na Kriel (in die ou Oos-Transvaal) en toe na Stilfontein waarna haar man uit die polisiediens getree het en op 'n myn begin werk het. Na twintig jaar (1998) en drie kinders (Llani, Stephanie en Xander) is hulle geskei.

In diť tyd het sy haar liefde vir skryf en hoofsaaklik die polisiediens gekombineer en verskeie boeke geskryf wat insluit:

Tans is sy 'n joernalis by die plaaslike koerant en hanteer die sport- en motorafdelings. Sy is ook ‘n kranige tafeltennisspeelster en het in 1987 die Goue Weste-enkelspel (damestitel) verower. Skryf, tuinmaak en houtsneewerk vul haar ledige uurtjies. Sedert haar egskeiding het sy na haar laaste boek, Dr Samantha se Geheim, wat in 2000 verskyn het, nie weer geskryf nie (na haar egskeiding was die romantiese sy van haar so effe teen die grond), maar sy is hoopvol dat daar dalk weer eendag nog ‘n boek sal verskyn.

kliek hier vir meer oor haar boeke.