http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Wille MArtin

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Wille Martin het geen bekendstelling nodig nie! Jare lank al bekoor sy lesers landwyd met haar liefdes-,ou-Kaapse romans, spanningsverhale, jeurgromans en vervolgverhale in bekende tydskrifte en oor die radio.

Wille Martin

Sy is op Bethulie in die Vrystaat gebore. Wille se moeder was die bekende skrywer, Minnie Postma. Sy het na haar skoolloopbaan ‘ B.A. graad behaal aan Universiteit van die Vrystaat, waarna sy as joenalis by Die Volksblad begin werk en ook begin om kortverhale te skryf. In 1958 waag sy haar hand die eerste keer aan romans en het sederdien meer as 200 titels uit haar suksespen verskyn.

Wille het onder andere skoolgehou; by Die Vaderland en Die Transvaler gewerk en in 1983 begin sy, soos sy dit stel , “professioneel” skryf.

Wille se drie kinders het duidelik hul bekende skryfster-ma se talent geërf, want Frits, Hendrik en Minja volg almal beroepe in joernalistiek.

Bo

Klik hier vir ‘n lys van Wille Martin se boeke

 

koop 'n boek 4