http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Westerns

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Daar is verskeie westerns deur verskeie skrywers in Afrikaans vertaal wat onder andere die volgende titels en skrywers insluit:

  1. John Benteen
  2. Barry Cord
  3. Frank Chandler
  4. Frederick H. Christian
  5. James Harvey
  6. Jack Higgins
  7. Louis L’amour
  8. Steve Lee
  9. Hank Madison
  10. Peter McCurtin
  11. Nelson Nye
  12. Jack Slade
  13. Robert L Trimnell

 

Die volgende is ‘n lys van westerns wat in Afrikaanse vertaal is. Van die titles sluit in:

  1. As jy bly lewe - ‘n Afrikaanse western deur Louis L’amour
  2. Die dood kom na middernag - ‘n Afrikaanse western deur Barry Cord
  3. Die dooies neem wraak - ‘n Afrikaanse western deur Barry Cord
  4. Die woede van God -‘n Afrikaanse western deur Jack Higgins
  5. Een teen die dood - ‘n Afrikaanse western deur Barry Cord
  6. ENGEL in ‘n slagyster - ‘n Afrikaanse western deur Frederick H. Christian
  7. ENGEL tot u diens - ‘n Afrikaanse western deur Frederick H. Christian
  8. Hande vol geld - ‘n Afrikaanse western deur Frank Chandler
  9. Lokval vir ‘n skerpskut - ‘n Afrikaanse wilde weste verhaal deur Hank Madison
  10. ‘n Graf van goud - ‘n Afrikaanse western deur Jack Slade
  11. ‘n Graf vir twee - ‘n Afrikaanse western deur Louis L’amour
  12. ‘n Lokval vir ENGEL - ‘n Afrikaanse western deur Frederick H. Christian
  13. Sloane - Blitsvuis van die weste - ‘n Afrikaanse western deur Steve Lee
  14. Sloane - ’n Vuisvol haat - ‘n Afrikaanse western deur Steve Lee
  15. Sluipers uit die nag - ‘n Afrikaanse western deur Robert L Trimnell
  16. So goed soos dood - ‘n Afrikaanse western deur Barry Cord
  17. Sundance: Die nagruiters - ‘n Afrikaanse western deur Peter McCurtin
  18. Twee lyke vir die aasvols - ‘n Afrikaanse western deur John Benteen
  19. Verraaiers sterf stadig - ‘n Afrikaanse western deur James Harvey
  20. Vreemdeling in die vallei - ‘n Afrikaanse western deur Barry Cord
  21. Ysterklou - ‘n Afrikaanse western deur Nelson Nye

 

Afrikaanse westerns - Frank Chandler Hande vol geld

Hande vol geld deur Frank Chandler
Western in Afrikaans vertaal deur Ray Knox
Gebaseer op ‘n draaiboek van ‘n Jolly rolprent, Rome, onder die titel
“A FISTFUL OF DOLLARS”

,,Ek wil hom lewendig h sodat ek hom self kan doodmaak!”
Ramon Rojo se stem is skril, haat en bloedlus lelik oor sy aantreklike gelaat. In sy hande swaai die Winchester moorddadig.
,,Soek hom, sk deur elke huis en elke stal en elke skuur. As iemand julle tengaan, skiet hulle soos honde dood. Soek in die begraafplaas, in elke skeur. As julle hom vind, brand die een wat hom versteek, se huis af en skiet hom en sy familie dood.
,,Ek gee nie om waar julie hom kry nie, maar kry hom, en bring hom hier, lewendig. Die man wat hom doodskiet, skiet ek. Gaan nou!”
In sy o is haat lewendig.

In sy skuiIplek wag die Man Sonder Naam. Sy gesig bebloed, pyn oor elke sentimeter van sy gepynigde liggaam. Wag hy dat tyd sy wonde kan heel sodat hy kan uitgaan na Ramon Rojo en hom terug kan betaal. Met ‘n oog vir ‘n oog. met pyn vir pyn...

HANDE VOL GELD deur FRANK CHANDLER, (dit is die treffer-rolprent A FISTFUL OF DOLLARS in boeiende, aangrypende Afrikaans!
Omslag: Chris du PIooy

Afrikaanse westerns - James Harvey Verraaiers sterf stadig

Verraaiers sterf stadig
 ‘n Afrikaanse wilde weste verhaal deur James Harvey
In Afrikaanse vertaal deur Johan Strydom
1979 uitgawe - Convict guns

,,Ivers is plat,” skree iemand en Dan kyk om.
Ouman Ivers rol op die wit grond binne die gevangenisterrein, skuim aan sy lippe. Hy is ‘n tengerige mannetjie in sy sestigerjare en die mishandeling en die son het sy verstand eindelik gebreek.
Muldoon storm vorentoe. Hy skreeu op die outnan en sy stewel klap met ‘n sieklike geluid wanneer hy die wriemelende mannetjie skop. Hy skop hom weer en weer, hy sal aanhou skop totdat hy opstaan en verder werk.
Minute later staan hy stil, hygend na asern. Die ouman l sill aan sy voete en Muldoon begin weer. Hy skop hom in sy maag, teen sy sy, in sy gesig.
Dit is Stulley wat in afgryse skree en vorentoe storm, sy graaf in sy hand. Muldoon sien hom kom, hy lig sy geweer maar Stulley swaai die graaf en hy slaan Muldoon vol in sy gesig.
Muldoon probeer deur sy verflenterde lippe en gebreekte tande skree maar bloed wel op in sy mond en hy verstik daarin. Hy val. Dit wat sy gesig was, opgehewe na die bloedige son en dan is die gevangenes op hom, skoppend, trappend, springend op hom, waansinnig in hul wraaklus en bloedlus.
Maar dan klap die eerste skote agter hulle...
VERRAAIERS STERF STADIG deur JAMES HARVEY — die brutale verhaal van mense wat te lank soos diere behandel is — so lank dat hulle nie meer mense was nie!

 

Afrikaanse westerns - Robert L Trimnell Sluipers uit die nag

Sluipers uit die nag
‘n Afrikaanse western deur Robert L Trimnell
Wilde weste verhaal vertaal deur Johan Strydom
1975 uitgawe - The loner 3 Winslow Freight

Die wind sing sy klaaglied in die donker woestynnag Maar meteens hoor Keel iets anders — die gekrap van ‘n geweerloop op ‘n klip.
Hy grinnik wolfagtig. Sy Winchester is reeds oorgehaal.
Daar is nog ‘n geluid. ‘n Geritsel. Dit moet baie naby hom wees. Sy tong beweeg oor sy lippe, koorsig van afwagting, sweet bars op sy bolip uit.
‘n Donker kol beweeg naby hom, vaag afgeteken teen die naghemel.
Hy gebruik sy tyd, korrel rustig.
En ineens ontplof die nag...

SLUIPERS UIT DIE NAG, dit is aksiebelaai, dit is Harry Keel teen die winsjagters vir Winslow, die mense vir wie selfs lewens se waarde in dollars bereken kan word.

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738