http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php WA de klerk boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

W.A. de Klerk het boeke geskryf wat die volgende titles insluit:

  1. Agtien man en ‘n meisiekind, 1956 - deur W.A. de Klerk
  2. Die Belydenis van Nelia Bell - W A De klerk (Tieroog reeks)
  3. Die gesel van Namakwaland - deur W.A. de Klerk
  4. Die Grenslose - deur W.A. de Klerk
  5. Die skarlaken eskader (‘n vliegverhaal) - deur W.A. de Klerk
  6. Die skarlaken Eskadril - deur W.A. de Klerk
  7. Die soekende mens - deur W.A. de Klerk
  8. Die uur van verlange - deur W.A. de Klerk
  9. Die wolkemaker - deur W.A. de Klerk
  10. Drie swerwers in Suidwes - deur W.A. de Klerk
  11. Drie swerwers oor die Einders - deur W.A. de Klerk
  12. Drie vroue - deur W.A. de Klerk
  13. Klein reis deur Drakenstein - deur W.A. de Klerk
  14. O, heilige onrus (drie novelles) - deur W.A. de Klerk
  15. Poens - die penkopjare, - deur W.A. de Klerk
  16. Vallei van die rooi gode, 1945 - deur W.A. de Klerk

 

WA de Klerkboeke-Die vallei van die rooi gode

Die vallei van die rooi gode - W.A. de Klerk
‘n verhaal vir die wat nog hul verbeelding kan gebruik

Inhoud:

  1. Na die Verdonkering
  2. Na die Onoorwonne Berg
  3. Ongeluk en sy Gevolge
  4. Die Geheim van die Vallei
  5. Versteende gode
  6. Ek Vra Annelie iets te veel
  7. ‘n Gewigtige Besluit .
  8. Die vlieg in die Salf
  9. Vlamme op ,,Rool gode”
  10. Ons Agterdog Word Versterk
  11. Ek Word Speurder
  12. Annelie se Geskiedenis
  13. Die Geheim van Oom Andries
  14. Ek Word in ‘n Val Gelok
  15. ‘n Geveg in die Nag

lees ook ander wetenskapfiksie verhale

 

WA de Klerkboeke-O, Heilige onrus

O, Heilige onrus - W.A. de klerk

Die boek bestaan uir 3 novelles. Die Drie novelles is:

  1. Die rivier
  2. Honger
  3. O, heilige onrus

 

WA de Klerkboeke-die gesel van namaland witbooi

Die gsel van Namakwaland - W.A. de Klerk

In die voorwoord skryf die skrywer:
HIER is die verhaal van Jan en Wynand Maree en ,,hulle nooientjie” want, soos julie nog sal sien, hulle was tweelingbroers en Anneke kon nooit heeltemal besluit van wie sy die meeste gehou het nie. Dit wil s, tot daardie vreeslike dag toe ...

Maar nee, ek gaan nie die verhaal hier vooruitioop nie. In hierdie ,vooraf’ wil ek liewers net s dat die verhaal oor hierdie drie kinders van die veld gaan — oor hulle en hulle heldemoed. Dit is ook die verhaal van hulle makkers, van On Meester Kooy, van oom Maans en tant Mynie — al die mense wat daardie bewo dae daar in die laertjie te Kub deurgebring het.

Les bes is dit ook die vertelling van een van die mees verbete en aangrypende veldtogte in ons hele volksverhaal — die stryd teen die groot Hottentotleier, Hendrik Witbooi: die Gsel van Namaland.

Daar in die perkelose Suide van Suidwes het hy aan die begin van hierdie eeu ‘n skrikbewind gevoer soos ons ou land nog maar min gesien het.

Dit is juis sonderling dat so min van ons mense in die Unie daarvan weet. Ja, ook vir my het dit as ‘n openbaring gekom toe ek die eerste maal daarmee kennis gemaak het. Saans voor die kaggel of bedags in die gawe wintersonnetjie het ek geluilter na al die vertellings. En toe ek eindelik weer terugkeer na die stad, het ek my voorgeneem dat ek eendag hierdie dinge aan julle moet verhaal.

Waar sal ons dan begin? Kom kyk nou eers bietjie na die kaart van Suidwes-Afrika. Hier l dit nou voor ons — sommer ‘n tamaai stuk aarde...

Lees ook verhale van Suidwes en jagverhale deur dok Immelman

Lees ook verhale van Hendrik Witbooi deur Karl Kielblock

Lees ook verhale van Hendrik Witbooi deur Rein Pretorius

 

die wolkemaker

Die wolkemaker
boek deur W.A. de Klerk

In ‘n kwaai storm stort ‘n passasiersvliegtuig in ‘n bykans onbereikbare kloof neer. ‘n Lid van ‘n soekgeselskap slaag daarin om die oorlewendes te bereik, maar word saam met hulle deur die elemente vasgekeer. As die kosvoorraad begin uitgeput raak en daar nog geen teken is dat die elemente begin bedaar nie, staar ‘n byna gewisse hongerdood die geselskap in die gesig.

Nou word elkeen op homself aangewys om die lewe te probeer behou. Hier is hulle afgesonder van die maatskappy daar buite, is die stutte waarop elkeen se bestaan gerus het, onder hom weggeruk. Hier onder die woedende elemente speel dramatiese tonele van menslikheid en dierlikheid, van moed en vertwyfeling, van krag en swakheid hulle af tot elkeen feitlik self oor sy lot beslis het.

 

agtien man en n meisiekind

Agtien man en ‘n meisiekind
1956 uitgegee
boek geskryf deur W.A. de Klerk

“Broer, ja, dis nou glo ‘n skip wat op die rotse aan die kus van Kafferland geloop het. Nou wil die vertelling dat almal omgekom het buiten ‘n klompie vroue. Di het dan op een of ander manier uitgekom en is deur die barbare gevange geneem.”

S het kommandant Tjaart van der Walt die aand met Abraham Groeneveld se vader gesels. Die boere moes gaan ondersoek instel en Abraham het saamgegaan. Daar in Kafferland het hulle Monica gekry — die dogter van die geheimsinnige oom Adolf — wat later ‘n belangrike rol sou speel in die lewens van Abraham, van die Kommandant en sy seun, Boet.

AGTIEN MAN EN ‘N MEISIEKIND vertel hierdie verhaal — die verhaal van die mense wat die Suurveld help verdedig het, wat moes stry teen roofsugtige inboorlinge en ‘n belangelose regering. Hierdie mense se vuur, hul besieling, hul oortuiging in die reg van hul saak — en ook hul menslikheid, hul smart en liefde word uitgebeeld soos alleen W. A. de Klerk dit kan doen.

Lees ook Mikro se verhale oor die Tweede Vryheidsoorlog

 Rooi ook die Rooi Jan reeks

WA de Klerk-Die soekende mens

Die soekende mens
boek geskryf deur W.A. de Klerk

Twee verhale wat fokus op die lewe van ‘n Britse verpleegster, Tess en Jan Martin , ‘n dambouer, se persoonlike probleme

Boeke volgens jaar van uitgawe:

  1. 1945 - Die skarlaken Eskadril - deur W.A. de Klerk
  2. 1945 - Drie vroue - deur W.A. de Klerk
  3. 1945 - Vallei van die rooi gode, - deur W.A. de Klerk
  4. 1956 - Agtien man en ‘n meisiekind, - deur W.A. de Klerk
  5. 1963 - Die uur van verlange - deur W.A. de Klerk
  6. 1964 - Die Belydenis van Nelia Bell - W A De klerk (Tieroog reeks)
  7. Die gesel van Namakwaland - deur W.A. de Klerk
  8. Die Grenslose - deur W.A. de Klerk
  9. Die skarlaken eskader (‘n vliegverhaal) - deur W.A. de Klerk
  10. Die soekende mens - deur W.A. de Klerk
  11. 1949 - Die wolkemaker - deur W.A. de Klerk
  12. Drie swerwers in Suidwes - deur W.A. de Klerk
  13. Drie swerwers oor die Einders - deur W.A. de Klerk
  14. Klein reis deur Drakenstein - deur W.A. de Klerk
  15. O, heilige onrus (drie novelles) - deur W.A. de Klerk
  16. Poens - die penkopjare, - deur W.A. de Klerk

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738