http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Vrolike 5

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die vrolike 5 - kinderboeke vir die jong jeug, geskryf deur Jan Combrink

koop 'n boek 4

Bo

die vrolike 5 - ontdek 'n verlore skat - jan crombrink gro

Die vrolike 5 ontdek ‘n skat
Kinderboeke
geskryf deur Jan Combrink

Vir Mannetjies, Mandi en Piesang het die vakansie op die eiland rustig begin. Daar was die belofte van luilekkerdae op die strand en boonop word hulle verras deur Sus en haar oulike brakkie, Buksie.

‘n Ou kaart en die legende van ‘n seerowerskat verander die vier maats se vakansieplanne ingrypend. Heel gou besef dat daar ook ander mense op die Eiland is wat op soek is na die verborge skat. Hierdie mense stuit vir niks, en die vier maats se lewe word bedreig.

Buksie is natuurlik deel van die ontstuitbare vyfmanskap en saam is belewe hulle ‘n onvergeetlike en spanningsvolle vakansie.

Die Vrolike Vyf is ‘n spannetjie wie se avonture nog sommer baie leespret aan seuns sowel as dogters gaan bied.

Die vrolike vyf ontdek ‘n skat

koop 'n boek 4

Die vrolike vyf vlug vir n gedrog - Jan Combrink

Die vrolike 5 vlug vir ‘n gedrog
Kinderboeke geskryf deur Jan Combrink

Die vrolike vyf, Mannetjies, Piesang, Mandi Sus en haar hondjie Buksie, gaan vakansie hou in die Bosveld. Sommer met hul aankoms daar, begin die poppe dans.

Afgesien van ‘n gedrog wat die arme Mandi lelik die skrik op die lyf jaag en onwelkome besoeke aan hulle kampplek bring, is daar die geheimsinnige Alet en die onderduimse Barand Brand.

Dit neem die Vrolike Vyf ook nie lank om vas te stel dat alles nie pluis is op die vakansie plaas, Ou Afrika. Waarom waarsku Barand Brand hulle om weg te bly van die kampe en grensdrade? Wat skuil agter die deure van die verlate laboratorium op die buurplaas?

Hierdie is ‘n verhaal vir seuns en meisies wat hou van volop aksie en avontuur .

koop 'n boek 4

Bo

vrolike 5 se eieland-avonture-jan combrink

Vrolike 5 se Eiland-avontuur -
Kinderboeke geskryf deur Jan Combrink en in 1992 uitgegee

Mannetjies, Mandi en Piesang is weer met vakansie op die Eiland, as gaste van ouma Boshoff. Dis haat manier om dankie te sę vir die skat wat hulle drie saam met Sus en Buksie die vorige vakansie ontdek het, en wat in haar staat gestel het om die grond te behou.

Mannetjies het intussen bewyse gekry dat daar nog ‘n groter skat in sy seerowervoorvader se kasteel begrawe lę en hy is vuur en vlam om die skat op te spoor. Sus het egter slegte nuus vir hom: Ander mense snuffel reeds in die kasteel rond.

Buksie, Sus se hondjie, staan weer sy plek vol as lid van die vyfmanskap en die vakansie word een groot avontuur.

koop 'n boek 4

Bo

Jan Combrink kinderboeke -Vrolike 5 en die satellietgeheime

Vrolike 5 en die satellietgeheime
Kinderboeke geskryf deur Jan Combrink

Meintjies, Mandi, Piesang en Sus kry ‘n onverwagte meevaller: ‘n vakansie op Agulhas waar Mannetjies-hulle se ma gou ‘n draaiboek moet gaan skryf.

Hierdie keer dink die vyfmanskap hulle gaan net lekker vakansie hou, maar sommer die eerste aand al sien Piesang hoe ‘n geheimsinnige man teen ‘n paal by die huis oorkant die straat uitklouter. Toe die vyf gaan ondersoek instel, hoor hulle boonop spookstemme uit die huis kom, en kort voor lank bevind hulle hulle midde-in ‘n nuwe avontuur.

Sus se hondjie, Buksie, is ook weer saam en by meer as een geleentheid red hy van die ander uit benarde situasies

koop 'n boek 4

Bo

Lys van Jan Combrink se boeke

...ook deur Jan Combrink: Meisie op Singelpad, Daan Retief uitgewers, 1978 (Kinderboeke)

meisie op singelpad - jan combrink

Kliek hier om ander boeke deur Jan Combrink te sien

Lees ook ander kinderverhale soos:

Trompie-reekse deur Topsy Smith

Saartjie-reeks deur Topsy Smith

Keurboslaan-reeks deur Theunis Krogh

Jasper-reeks deur C.F. Beyers-Boshoff

Reënboogrant-reeks

Rooi Ridder-reeks - deur Vermeiren

Wikus en Werner-reeks

Blou Tartare reeks deur H.S. van Blerk

Bo

5 Uile enntier - cor dirks uile reeks no 11

Die Uile reeks deur Cor Dirks

Kies jou eie avontuur -die verlore juwele van nabooti

Kies jou eie avontuur-reeks

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738