http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Verby die wit brug -grensstories- Johan Coetzee

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Verby die wit brug (kortverhale oor die grens) -geskryf deur Johan Coetzee

 

Ken u ‘n soldaat wat by die grens was? Min van ons kan vandag sÍ ons staan nie in verhouding tot iemand wat diens by die grens gedoen het nie. Verby die wit brug is ‘n keur uit Johan Coetzee se bekende verhale oor ons manne by die grens. Hulle is almal hier: die kokke en transportryers; sersante en bevelvoerders, vlugtelinge uit Angola en ‘n Wambo-hoofman wat ‘n verskriklike keuse moet maak.

Die verhale in Verby die wit brug loop ‘n natuurlike sirkel. Die bundel begin met ‘n gesprek met ‘n soldaat op die vooraand van sy vertrek grens toe, en eindig met ‘n reunie van ses manne wat daar was.

En tussen elke verhaal deur maal die leser kennis met elke emosie, elke gewaarwording, elke vrees van die grensbewaker in boeiende verhaalvorm gevleg, want die skrywer was self daar.

Met Verby die wit brug het die Afrikaanse taal en sy letterkunde sy eerste sinvolle, leesbare bydrae gekry oor ‘n onderwerp wat ons almal na aan die hart lÍ

verby die wit brug,kortverhale oor die bosoorlog-Johan Coetzee

Verby die wit brug- kortverhale oor die grens,uitgegee in 1978 en geskryf deur Johan Coetzee

Inhoud:

  • Gesprek met ‘n vertrekkende soldaat
  • Grenskok
  • Die patrollie
  • Verby die wit brug
  • Die bevelvoerder
  • Die kersgeskenk
  • Die hoofman
  • Die elite
  • Die reunie

 

 

Lees ook meer van grens-stories deur Bertrand Retief

Bertrand Retief was draaiboekskrywer van Mirage Eskader en Ses Soldate

 

 

koop 'n boek 4