http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php vanderwaltspeureeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Van der Walt -speurreeks sluit onder andere die volgende boeke in:

 

Koop die boeke

 

christovandermerwe-dieonbekendefaktor

Die onbekende faktor -geskryf deur Chrisot van der Merwe

Ek is in ‘n motor langs ‘n verlate pad. Was ek in ‘n ongeluk gewees? Hy kan niks daarvan onthou nie.
Waarheen oppad? Waarvandaan? Wie is ek? Hy weet nie.
Veel later in ‘n motelkamer, kyk hy skelm deur ‘n venster saam met die vrou wat hom ‘n nuwe identiteit gegee het, hoedat die polisie sy motor in gietende reŽn ondersoek.
Een van die polisiemanne sukkel om die kattebak oop te kry.
In die kamer is sy gesig wasbleek. Hy kan nie praat nie.
Dan glip die kattebak oop.
Die meisie kyk na hom. Hy kyk af in haar oŽ. Hy weet sy wil weet wat dit is wat dy hiervandaan nie kan sien nie. Hy sluk swaar: “ Daar is ‘n man in die kattebak,” sÍ hy skor. “Hy’s dood...”

 

peetventer-diereukvan rose

Die reuk van rose - geskryf deur Peet Venter

Krige en Visser kyk na die liggaam op die nat gras waarmee Fourie en Kotzť besig is. Dit is sonder kop. Die bloedige wond waar die kop afgesny is, steek by die kraag van die uniform uit.... “Dieselfde storie as die vorige twee.” Hy beduie na die plastieksak wa top die gras langs hom lÍ. “Daar’s die roos...”

Hy val op die teŽlvloer neer en voel met sy bruikbare hand aan sy skouer. Dik, klewerige bloed stroom tussen sy vingers deur. Hy kyk op. Haar gesig is daar ver bokant hom. Sy kyk met ‘n gryns wat haar wit tande ontbloot....

 

Koop die boeke

 

peetventer-nagvandienarre

Nag van die narre- geskryf deur Peet Venter

Thys knik. “Het die uitermatige geweld van die dad jou nie ook opgeval nie, Bissie?”
“Ja,” sÍ Fourie. “Jy sal sien die outopsieverslag probeer nie eens aandui hoeveel houe die slagoffer gekry het nie.”
“Wat wil jy daarmee sÍ, Thys?” vra Dreyer.
“Dat ek dink nie dat dit net moord ter will van doodmaak was nie, oom Piet. Oor die algemeen is die moordenaar tevrede, en stop hy, sodra hy redelik seker is dat sy slagoffer dood is. Nie hiťrdie een nie. Ek het die indruk gekry dat hy sal aanhou slaan het totdat hy die een of ander iets in hom uitgewoed het, en toe dalk nog ‘n paar hou vir good measure geslaan het.”

 

hugoleroux- bloedoffervir lilith

Bloedoffer vir Lilith - geskryf deur Hugo le Roux (skuilnaam van Gert Basson)

Lilith lig die swaard en beweeg dit oor die een naakte liggaam en daarna oor die ander ... Met een vinnige beweging onthoof sy die hoenderhaan sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal oor die liggame spuit....

Hugo skiet. Die koeŽl tref die man in sy linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornamente in ‘n veelkleurige reŽn oor sy bebloede gesig stort....

 

jacovanrensburg-vreesismy skaduwee

Vrees is my skaduwee - geskryf deur Jaco van Rensburg

‘n Jong, aantreklike vrou en haar seuntjie word op ‘n reŽndag deur ‘n ontsnapte gevangene ontvoer. Hy en drie van sy trawante hou die ma en kind op ‘n verlate plaas as gyselaar aan.

Vasgevang tussen die desperate voortvlugtiges moet Joey skerm vir haar en haar seuntjie se veiligheid. Die optrede van dei twee mans in haar lewe sal egter bepaal of sy en haar kind weer lewendig uit hierdie nagmerrie gaan kom.

 

Koop die boeke

 

peetventer-dieperasdie bloed

Dieper as die bloed- geskryf deur Peet Venter

Net toe almal aanvaar dat sake na normaal gaan terugkeer met die arrestasie van die reeksmoordenaar , bars daar ‘n groter verskrikking los.
“Ek is Leoni Serfontein,” SÍ sy en haar lieflike glimlag flits perfekte, wit tande agter die dieprooi lippe.
“Van Vuuren.” Bert bied dy hand aan.
Sy neem sy hand terwyl sy vraend oor sy skouer kyk.
“Dis Alfred Steyn,” sÍ Van Vuuren
“Wel hallo daar, Alfred Steyn. Het jy geskrik vir iets? Jy lyk of jy ‘n spook gesien het.”
‘n Breukdeel voordat sy dit gesÍ hrt, het hy geweet.
“Bert....! is al wat hy uitkry. Die haelgeweer is skielik van onder die oorjas in sy hande. Daar is ‘n knal en die dowwe, rooi vlam...

 

Koop die boeke

 

 

Afrikaanse geskiedenis boeke

Speurverhale

Liefdesverhale

Kinderboeke

skoolboeke

Van der Walt uitgwewers het vele van die boeke uitgegee, wat nou by www.lizmarboeke.co.za te koop is