http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Vallei van Vrees

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Vallei van vrees - De Wet le Roux

 

Toe Antoinette Cordier haar eksentrieke oupa - wat redelik afgeleë en alleen woon - besoek, vind sy dat hy die slagoffer was van struikrowers. Een van die struikrowers keer terug en ‘n voëlvryverklaarde skipbreukeling red haar en haar oupa, maar verdwyn daarna met haar perd.

Is Francois de savoye, die skipbreukeling, werklik skuldig aan moord op sy vriend?

Waarom voel Antoinette dat hy ‘n dubbele lewe lei?

Baron Paul Costeux, antoinette se verloofde, en in haar pupe se oë ‘n pierrewaaier, is baie haastig dat hy en antoinette moet trou - omdat sy wanneer sy trou ‘n deel van die familiejuwele sal erf?

Dan word haar oupa se sak vol riksdaalders gesteel en die wedloop om die versteekte familiejuwele te vind, begin. Wie is almal struikrowers, waarom is die juwele so belangrik en waar pas die alomteenwoordige ou Spaanse koetsier in?

Vallei van vrees is ‘n heerlike, spannende ou-Kaapse verhaal.

Vallei van vrees -groot kaapse verhaal