http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Tysie boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Die Tysie-reeks is geskryf deur Jacqueline Sibley en bestaan uit die volgende 6 kinderboeke:

  1. Tysie by die see - kinderboek deur Jacqueline Sibley
  2. Tysie kuier by Ouma - kinderboek deur Jacqueline Sibley
  3. Tysie by die huis - kinderboek deur Jacqueline Sibley
  4. Tysie by die dokter - kinderboek deur Jacqueline Sibley
  5. Tysie in die park - kinderboek deur Jacqueline Sibley
  6. Tysie in die kombuis - kinderboek deur Jacqueline Sibley

Oorspronkilik is die kinderboekies as die Jonathan Mark reeks in Engels uitgegee. Eerste Afrikaanse vertaling was in 1975 en deur J.L. van Schaik Uitgewers uitgegee. Vertaling is deur Elizabeth van der Merwe behartig. Kleur illustrasies deur Walter Rieck.

Die letters is lekker groot en is geskik vir die begin leser van 6-7 jaar.

 

tysie by die see

Tysie by die see
 - kinderboek deur Jacqueline Sibley
Volkleur illustrasies deur Walter Rieck
oorvertel deur Elizabeth van der Merwe
oorspronklike titel : Jonathan Mark at the seaside

 tysie by die huis

Tysie by die huis
 - kinderboek deur Jacqueline Sibley
Volkleur illustrasies deur Walter Rieck
oorvertel deur Elizabeth van der Merwe
oorspronklike titel : Jonathan Mark at home

 tysie by die dokter

Tysie by die dokter
 - kinderboek deur Jacqueline Sibley
Volkleur illustrasies deur Walter Rieck
oorvertel deur Elizabeth van der Merwe
oorspronklike titel : Jonathan Mark at the doctor’s

 

 

Lees ook die OTTO reeks kinderboekies

 

Lees ook die KNIKKIE-reeks kinderboekies

 

 

 

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738