http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Trompie TV reeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

  Die gewilde Trompie boeke was geskryf deur Topsy Smith. Die gewilde kinderreeks handel oor die lede van die Boksombende - met Trompie , die Grootkaptein, Rooie, Blikkies en Dawie. Daar is ook natuurlik Boesman - die brak!. Ons kan lees oor die Boksombende se manewales en avonture wat op Kwaggaberg afspeel.

Kwaggaberg is ‘n klein dorpie. Dis ‘n pragtige boomryke plekkie aan die voet van die berge, omtrent 30 kilometer van Johannesbug af. Reisigers op pad Gauteng toe jaag vinnig met hul blink motors hier deur en dink dit is ‘n mooi plekkie, maar darem tť afgeleŽ en ... dood!. Min weet hulle dat in hierdie einste Kwaggaberg wat net aan die Johannesburgers bekend is om die mooi natuurtonele, woon Trompie!

As ou inwoners hoor hoe reisigers wat soms in die hotel oornag, smalend praat van Kwaggaberg wat so stil en dood is, skud hulle net die kop, kyk veelseggend na mekaar en sÍ met ‘n sug: “Hierdie arme skepsels weet nie ... hulle weet nie van Trompie nie...”

Boeke in die Trompie TV reeks is:

  1. Trompie
  2. Trompie die onnut
  3. Trompie die dromer
  4. Trompie die speurder
  5. Trompie die soet seun
  6. Trompie die hoŽrskoolseun
  7. Trompie die held
  8. Trompie die mooi seun
  9. Trompie die rugbyreus
  10. Trompie die groot minnaar
  11. Trompie die prefek
  12. Trompie die waaghals
  13. Trompie die sterk seun

 

Trompie-TopsySmith tweede uitgawe  trompie

Trompie - geskryf deur Topsy Smith
Voorblad van die tweede uitgawe, eerste druk 1981
Die eerste boek in die Trompie-reeks
Regs is die TV uitgawe wat die eerste keer in 1977 gedruk was

Ontmoet Trompie, die Grootaptein en die ander lede van die Boksombende, Rooie, Blikkies en Dawie. Hulle sorg dat daar geen vervelige oomblik in hul lewens is nie - al moet hulle die ander inwoners van Kwaggaberg dit soms ontgeld. Daar is geen einde aan hulle verbeeldingskrag en vindingrykheid nie - en ook nie aan hulle manewales nie.

Die avontuur met die dominee se bobbejaan loop goed af, maar ongelukkig kan nie dieselfde gesÍ word van Trompie se poging om sy suster Anna en haar ou kÍrel weer met mekaar te versoen nie.

Boesman verskyn op die toneel, en daar ontstaan ‘n boesemvriendskap tussen hom en Trompie. Maar Boesman behoort aan Safanja, en Safanja gaan weg ....

Trompie se leierskap van die Boksombende word bedreig en hy en Rooie moet sake uitspook. Dit word ‘n groot geveg. Dan is dit weer tyd vir die skoolkonsert - en baie pret.

Inhoud :

  • Kennismaking met Trompie en sy bende
  • Die dominee se bobbejaan
  • Trompie en die woer-woer
  • Trompie “werk” in die tuin
  • Trompie verbrou weer
  • Trompie maak dinge reg
  • Trompie en Boesman
  • Trompie en Rooie -die groot geveg
  • Trompie die tier
  • Trompie se nooi

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

Trompie die hoerskoolseun-TopsySmith   

Trompie die hoŽrskoolseun - geskryf deur Topsy Smith
 (Die vierde boek in die Trompie-reeks)
Tweede uitgawe : 1977 (TV reeks van Trompie)

Vandat Trompie, Dawie en Blikkies fietse gekry het, voel Rooie uit. Maar die Boksombende kom al ‘n ver pad saam en hulle maak ‘n plan. Hulle gaan geld maak vir Rooie se fiets! Maar dit vereis dinkwerk - en ander werk ook. Wanneer die vakansie verby is, moet die vier hoŽrskool toe, waar hulle teen bullebakke te staan kom. Dinge gebeur sommer vinnig daardie dag by die nuwe skool. Maar Trompie bewys sommer vinnig dat hy nie verniet Grootkaptein is nie.

Intussen het die Boksombende nog steeds hul onderonsies. Dawie neem wraak nadat die ander hom oor sy tennisspelery getreiter het. Hy laat hulle baie, baie verleŽ voel.

Rugby is net so in onguns soos tennis nadat Trompie die geheim daarvan ontdek, maar hy moet ook leer om nie op die veld selfsugtig te wees nie ...

Die Boksombende se avonture gaan voort!

Inhoud:

  • Trompie en Rooie
  • Trompie, die sakeman
  • Die fietjaers van Kwaggaberg
  • Trompie, die hoŽrskoolseun
  • Trompie, die vink
  • Klein Dawie neem wraak
  • Trompie se moeder
  • Trompie, die kaptein
  • Trompie, die rugbyspeler

Bo

koop 'n boek 4

Tuis 2

TOPSY SMITH trompie die soet seun 1977 Trompie die soet seun-topsy smith 3de uit

Trompie die soet seun  - geskryf deur Topsy Smith
 (Die derde boek in die Trompie-reeks)
Tweede uitgawe : 1977 (TV reeks van Trompie)

Dit is die laaste kwartaal van die laerskooljaar. Trompie, wat gewoonlik in almal se slegte boekies is oor sy skelmstreke, besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen.
 Maar dis nie so maklik as wat dit klink nie! Die een goed bedoelde poging na die ander misluk klaaglik. Trompie leer verskoning vra. Dan gebeur daar ‘n ongeluk. Na ‘n tyd in die hospitaal moet Trompie gaan aansterk by sy tante in Durban. Nog avonture volg as die klein rakker besluit om Durban op eie houtjie te leer ken.
 Hy kom, soos gewoonlik, ongedeerd daarvan af. Terug op Kwaggaberg moet hy sy leierskap onder die seuns bewys — in ‘n tweegeveg met Freek, die nuwe seun.
 Trompie leer om die hand van vriendskap aan ‘n vyand te reik.

Inhoud:

  • Trompie word gestraf
  • Trompie die soet seun
  • Trompie en sy maats doen goeie dade
  • Trompie vra om verskoning
  • Trompie die siek seun
  • Trompie die reisiger
  • Trompie die verlore seun
  • Trompie by die see
  • Die heuglike dag

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

Tuis 2

Trompie die speurder-TopsySmith  

Trompie die speurder  - geskryf deur Topsy Smith
(6de boek in die Trompie-reeks)
Tweede uitgawe : 1980 (TV reeks van Trompie)

Trompie beland die keer in avonture van ernstiger aard. Die eindeksamen is naby, maar Trompie is soos gewoontlik nie lus vir leer nie. Hy gaan swem liewers elke middag in die dam. Wanneer hy hoor daar is fietsdiewe op sy tuisdorp, Kwaggaberg, weet hy dadelik waar hulle die gesteelde goedere wegsteek - in die grot bo in die kloof. Trompie en Rooie betrap die diewe terwyl hulle die fietse op ‘n vragmotor laai. Trompie, die Grootkaptein, stuur Rooie om die Polisie te gaan haal. Terwyl Trompie agterbly en die misdaadtoneel dopou, besluit die skelms om die pad te vat. Trompie klim agterop hul vragmotor en vang op eie houtjie die bende fietsdiewe en dwing die bewondering af van almal op Kwaggaberg. Natuurlik is daar nog ander belonings ook!

Maar so tussen al die avonture deur moer daar nog skoolgegaan word. Die vier helde wil graag glo dat hulle hul tyd baie beter kan deurbring. Trompie is weer die meesterbrein wanneer poetse bedink word - net ter wille van die afleiding!

Die eksamentyd breek aan - nou is daar geen verbykomkans nie. Trompie kuier baie by Katrientjie langsaan - gelukkig dat sy darem haar werk ken. Die Boksombende kry dit almal reg om deur te skraap - tot hul groot verligting. En nou is dit somervakansie....!

Inhoud:

  • Ons vier helde op skool
  • Trompie die speurder
  • Trompie die held
  • Dei beloning
  • Trompie kry ‘n loesing
  • Die eksamen
  • Trompie die plaasseun
  • Wouter die bullebak

 

Trompie die minnaar-TopsySmith

Trompie die groot minnaar - geskryf deur Topsy Smith
(Deel van die Trompie-reeks)
 (TV reeks van Trompie)

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

 

Trompie die waaghals-TopsySmith

Trompie die waaghals - geskryf deur Topsy Smith
(18de boek in die Trompie-reeks)

As die kas weg is, is die muis baas.Dit is ook waar in die geval van Trompie: terwyl die onderwyseres vergadering hou, gebruik hy die interkommunikasietoestel in die hoof se kantoor om sy maats ‘n poets te bak. Gaan hy daarmee wegkom?

 ‘n Geleende waterpistooltjie verdwyn spoorloos. Trompie sal hier sy speurvernuf moet toepas. En nie net Trompie nie, maar ook sy hond, Boesman.

Met die vakansie in die vooruitsig word daar groot planne beraam om die tydjie eerder op die plaas as tuis deur te bring.

In Trompie en die waaghals kry ons te doem met die avonture van die Boksombende wat selfs nie terugdeins vir gedugte dagga-smokkelaars nie

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Tuis 2

TOPSY SMITH trompie die dromer TV

Trompie die dromer
geskryf deur Topsy Smith
Tweede uitgawe : 1977 (TV reeks van Trompie)

Die Boksombende word bedreig… deur ‘n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein, die plannemaker, is verlief. Hy sit net heeldag en droom. Sy kuif is gekam, sy hemp ingesteek en sy broek opgetrek. Die ander lede van die bende stem saam: sů kan dit nie voortgaan nie. Hulle belÍ ‘n spesiale vergadering. Sou Trompie nou waarlik ‘n meisiekind se geselskap bo hulle s’n verkies?
Maar Trompie laat hom nie voorsÍ nie.
 Gelukkig vir die bende ontdek hy heel gou dat ‘n nooi te duur is vir hom en nŠ die Volksspele sÍ hy en sy mekaar sommer dieselfde aand af. Die bende is weer bymekaar en nuwe avonture volg. Die interskoolatletiek breek aan en die Grootkaptein wil graag wys waartoe hy in staat is. Daarvoor het hy atletiekskoene nodig. Hoe hy hulle in die hande gekry het, en of hy toe gewen of verloor het, moet julle maar self lees.

Inhoud:

  • Trompie die dromer
  • Dei vergadering
  • Trompie die volkspeeldanser
  • Trompie en oom Suurknol
  • Trompie en die spook
  • Trompie se grootste begeerte
  • Trompie die slim seun
  • Trompie die atleet

Bo

koop 'n boek 4

Tuis 2

Lees ook die EERSTE UITGAWE van die Trompie-reeks

Lees ook die nuwe 2007 uitgawe van Trompie

Lees meer van die Trompie Omnibusse

TOPSY SMITH trompie die held TV

Trompie die held
geskryf deur Topsy Smith
Tweede uitgawe : 1979 (TV reeks van Trompie)

Die spookhuis teen die bult… daar kan nie ‘n beter plek wees om sy maats te oortuig dat hy nie sommer ’n outjie is om mee te speel nie. Ongelukkig vir Trompie, is hy toe daardie donker, stormagtige nag nie alleen in oorlede oom Gerhard en tant Lettie se verlate huisie nie…

Dit raak ’n stryd om lewe en dood wanneer Trompie uitvind dat die “spoke” ’n bende gevaarlike smokkelaars is, en wanneer Pieterse, Platneus en Blomkool-ore besluit om hom maar liewer stil te maak.
 Gelukkig het sy drie getroue maats begin lont ruik, en hulle eie planne in werking gestel om Trompie te red. Dit is een van die spannendste episodes in die hele reeks!

 Inhoud:

  • Hier’s ons weer
  • Trompie en Rooie word gelooi
  • Trompie - die hoflike seun
  • Die spookhuis op die bult
  • Seun des doods
  • Klein Dawie se geld
  • Die verlore fluitjie
  • Trompie, die toneelspeler

TOPSY SMITH trompie die mooi seun TV

Trompie die mooi seun
geskryf deur
Topsy Smith
Tweede uitgawe : 1979 (TV reeks van Trompie)

In hierdie boek voel Trompie dat hy en sy maats sommer al ver gevorder het in die lewe, want as die vakansie verby is, is hulle al in standerd agt. Die “hulle” is
 natuurlik Dawie, die slimkop wat altyd vir enige kwajongstreek kans sien, die ewig-kouende Blikkies wat maar stil is omdat hy glo gesels verg te veel energie, en ou Rooie, die skoenmaker se seun wat nie skoene aan sy voete kan verdra nie. Dit is die drie lede van Trompie se Boksombende. Hulle beland lelik in die pekel, veral as Trompie sy lyf haarkapper hou, maar verrig ook ‘n besondere mooi daad, al is dit op hulle tipiese seunsmanier.

TOPSY SMITH trompie die sterk seun TV 

Trompie die sterk seun
geskryf deur
Topsy Smith
Tweede uitgawe : 1979 (TV reeks van Trompie)

“Wil jy sterk wees?”
Ja-nee, Trompie wil.
“Wil jy spiere soos Zarko hÍ?”

Baie, baie graag, besluit Trompie.

“Wil jy he die meisies moet bewonderend na jou kyk?”
 Hmmm . . . sal nie sleg wees nie.

“Wil jy hÍ jou vyande moet bleek van skrik word?”
 Net so, besluit Trompie, en daar en dan vul hy die koepon in om dit aan Zarko, die sterkste man op aarde, te pos.
 Maar voordat Trompie ‘n kragreus kan word, gebeur daar eers ‘n paar dinge op Kwaggaberg wat jou sal laat lees en lees . . . en lag!

 

Lees ook die EERSTE UITGAWE van die Trompie-reeks

Lees meer van die Trompie Omnibusse

Lees ook die nuwe 2007 uitgawe van Trompie

 

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Tuis 2

 

Lees ook die EERSTE UITGAWE van die Trompie-reeks

Lees ook die nuwe 2007 uitgawe van Trompie

Lees meer van die Trompie Omnibusse

koop 'n boek 4

Tuis 2

 

koop 'n boek 4

Lees ook Die Jantjie reeks (Petrusdorp) deur Topsy Smith

Lees ook die Gampietjie reeks deur Topsy Smith

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738