http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Trompie sagteband

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Dei gewilde Trompie-reeks boeke deur Topsy Smith is weer herskryf en aangepas vir die hedendaagse jeug.

Die Trompie reeks speel omtrent 30 kilometer van Johannesburg af, aan die voet van ’n berg, l die dorpie Kwaggaberg. Mense op pad Gauteng toe jaag vinnig hier deur en dink dit is ’n mooi plekkie, maar darem t afgele. Min weet hulle!

As ou inwoners hoor hoe reisigers wat soms in die hotel oornag, smalend praat van Kwaggaberg wat so stil en dood is, skud hulle net die kop, kyk veelseggend na mekaar en s met ’n sug: “Hulle weet nie van Trompie nie…”

Die DERDE uitgawe (2007) van die Trompie reeks sluit die volgende titles in:

  1. Trompie - deur Topsy Smith
  2. Trompie die stouterd - deur Topsy Smith
  3. Trompie die soet seun - deur Topsy Smith
  4. Trompie die horskoolseun - deur Topsy Smith
  5. Trompie die dromer - deur Topsy Smith
  6. Trompie die speurder - deur Topsy Smith
  7. Trompie die kragman - deur Topsy Smith
  8. Trompie die hartedief - deur Topsy Smith
  9. Trompie die held - deur Topsy Smith
  10. Trompie die mooi seun - deur Topsy Smith
  11. Trompie die leier - deur Topsy Smith
  12. Trompie die rugbyreus - deur Topsy Smith
  13. Trompie die krieketspeler - deur Topsy Smith
  14. Trompie die filmster - deur Topsy Smith
  15. Trompie die sakeman - deur Topsy Smith
  16. Trompie die sportman - deur Topsy Smith
  17. Trompie die waaghals - deu - deur Topsy Smith
  18. Trompie die rebel - deur Topsy Smith
  19. Trompie die hanswors - deur Topsy Smith
  20. Trompie die reisiger - deur Topsy Smith
  21. Trompie die kaptein - deur Topsy Smith
  22. Trompie die alleenloper - deur Topsy Smith
  23. Trompie die atleet - deur Topsy Smith
  24. Trompie die - deur Topsy Smith

 TOPSY SMITH trompie

Trompie
Trompie reeks is geskryf deur Topsy Smith

Trompie, sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende, is terug! Saam met Rooie, Blikkies en klein Dawie, neem hulle Kwaggaberg behoorlik op horings. As hulle nie ’n bobbejaan uit Dominee se tuin gaps nie, klits Trompie alles wat voorkom met sy kettie. Sy arme suster, Anna, loop deur wanneer die Boksombende besluit om vir haar ’n krel te kry. En Trompie se vasberadenheid om die tier in hul skool se toneelstuk te speel, veroorsaak omtrent konsternasie! ’n Steekhaarbrak, Boesman, kruip diep in Trompie se hart. Die groot probleem is dat hy alreeds ’n eienaar het…
 

TOPSY SMITH trompie die soet seun

Trompie die soet seun
Trompie reeks is geskryf deur Topsy Smith

Trompie voel skuldig. Hy het gekul met sy uitskryfwerk en hulle onderwyser het vir hom ges dat baie kinders na hom opsien en dat dit sy plig is om ’n goeie voorbeeld te stel. Die Boksombende se Grootkaptein besluit om van nou af goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos hy gedink het nie. Dit lei tot baie snaakse – en benoude! – oomblikke. Ons held beland in die hospitaal en word Durban toe gestuur sodat hy by ’n tannie van hom kan gaan aansterk. Die treinrit KwaZulu-Natal toe is ’n groot avontuur en Trompie baljaar so lekker in die see dat hy skoon vergeet van sy tannie n die polisie wat naarstiglik na hom soek. Wanneer hy uiteindelik terugkom in Kwaggaberg, moet die sproetgesig ’n boelie op sy plek sit en leer hy ’n waardevolle les.

TOPSY SMITH trompie die stouterd

Trompie die stouterd
Trompie reeks is geskryf deur Topsy Smith

Net as ‘n mens dink Trompie en die Boksombende kan nie mr ondeund wees nie, verras hulle almal. Trompie, Rooie, Blikkies en klein Dawie besluit om vir Pieter — ‘n nuweling op Kwaggaberg — op sy plek te sit. Almal dink hy is ‘n engeltjie met die mooiste maniere en dit maak die lewe vir die Boksombende baie onaangenaam. Skoolwerk raak so vervelig dat Trompie besluit om stokkies te draai en in die kloof te gaan swem saam met sy manskappe. Gelukkig bied ‘n boer in die distrik aan om Kwaggaberg se seuns te leer boks, wat Trompie ‘n rukkie uit die moeilikheid hou. Maar dan begin ‘n spook by die skoolkoshuis amok maak. Is dit regtig ‘n spook of het sproetgesig Trompie en die Boksombende iets met die wit gedaante te doen?

 

Trompie die speurder-TopsySmith sagteband uitgawe

Trompie die speurder
Trompie reeks is geskryf deur Topsy Smith

Trompie beland die keer in avonture van ernstiger aard. Die eindeksamen is naby, maar Trompie is soos gewoontlik nie lus vir leer nie. Hy gaan swem liewers elke middag in die dam. Wanneer hy hoor daar is fietsdiewe op sy tuisdorp, Kwaggaberg, weet hy dadelik waar hulle die gesteelde goedere wegsteek - in die grot bo in die kloof. Trompie en Rooie betrap die diewe terwyl hulle die fietse op ‘n vragmotor laai. Trompie, die Grootkaptein, stuur Rooie om die Polisie te gaan haal. Terwyl Trompie agterbly en die misdaadtoneel dopou, besluit die skelms om die pad te vat. Trompie klim agterop hul vragmotor en vang op eie houtjie die bende fietsdiewe en dwing die bewondering af van almal op Kwaggaberg. Natuurlik is daar nog ander belonings ook!

Maar so tussen al die avonture deur moer daar nog skoolgegaan word. Die vier helde wil graag glo dat hulle hul tyd baie beter kan deurbring. Trompie is weer die meesterbrein wanneer poetse bedink word - net ter wille van die afleiding!

Die eksamentyd breek aan - nou is daar geen verbykomkans nie. Trompie kuier baie by Katrientjie langsaan - gelukkig dat sy darem haar werk ken. Die Boksombende kry dit almal reg om deur te skraap - tot hul groot verligting. En nou is dit somervakansie....!

Lees ook die EERSTE UITGAWE van die Trompie-reeks

Lees meer van die Trompie Omnibusse

Lees ook die nuwe TV uitgawe van Trompie

 

koop 'n boek 4

Bo

Tuis 2

Lees ook die oorspronklike Trompie boeke - Kliek hier

Lees ook die Trompie die TV reeks - Kliek hier

 

koop 'n boek 4

Lees ook die Jasper reeks deur C.F. Beyers Boshoff

Lees ook die Keurboslaan reeks deur Theunis Krogh

rooi ridder- die rooi ridder val aan vermeiren

Lees ook die Rooi Ridder reeks

Lees ook die DRIETAL reeks deur Bertrand Retief

Die blou pappegaai - klein kadet reeks groot

Lees ook die KADET reeks

 

koop 'n boek 4

Lees ook die EERSTE UITGAWE van die Trompie-reeks

Lees meer van die Trompie Omnibusse

Lees ook die nuwe 2007 uitgawe van Trompie

 

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

Lees ook Die Jantjie reeks (Petrusdorp) deur Topsy Smith

Lees ook die Gampietjie reeks deur Topsy Smith

Lees ook die Hendrik Hoffman reeks deur Topsy Smith

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738