http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Tessa

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die Tessa-reeks word geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence). Daar is ses boeke in die reeks:

  1. Tessa en die tente-trek
  2. Tessa van Tellerstraat
  3. Tessa en die tienerbende
  4. Tessa by die Therons
  5. Tessa weer tuis
  6. Tessa en die trourokke

Lees ook Bokkie op kosskool - geskryf deur Ela Spence

 

koop 'n boek 4

tessa en die tienerbende - elizabeth stander elizabethstander- tessa en die tienerbende 1973pg

Tessa en die tienerbende - geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence)

Die tweede kwartaal van Tessa se eerste jaar op hoërskool het reeds weer aangebreek soos met alle kinders, is dit met ‘n beswaarde gemoed dat sy en Loné de Vaal, haar boesemvriendinnetjie, hierdie nuwe skof tegemoet gaan. Maar die skool het nog nie eers weer heropen nie, of Tessa het ‘n blink nuwe gedagte: Hulle moet ‘n tienerbende stig!

Maar hierdie bende gaan nie sommer net gestig word om bloot ‘n bende van vriende te hê nie: Nee, agter hierdie plan skuil ‘n beslite doel.Tessa het gehoor dat daar soveel jong kindertjies in die hospitaal is wat ver van die huis is en wie se ouers hulle nie gereeld kan besoek nie, en ook ander wie se ouers nie kan bekostig om af en toe ‘n geskenkie te bring nie. En toe hoor sy dat sommige van hierdie kindertjies in die nag in die donker lê en huil, het sy besluit dat sy iets daaromtrent moet doen. Vandaar die blink plan om die bende te stig.

 

elizabethstander- tessa weer tuis

Tessa weer tuis - geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence)

Tessa het aan die einde van haar eerste jaar op hoërskool gekom en met ‘n sug van genoegdoening uitgesien na die heerlike lang vakansie wat soos ‘n droom voor haat uitgesterk gelê het. Wat kon nou heerliker weer as ‘n vakansie tuis waar sy na hartelus saam met haar maats in die swembad kon baljaar ... of op die tennisbaan ... of op die De Vaals se wipmat!

Maar vir haar het daar ‘n groot skok voorgelê in die persoon met die heuningdruppende stem wat al ewig met haar pa oor die telefoon wou gesels - die opdringerige vrou met haar rooi hare en aangeplakte vriendelikheid, maar wat vir Tessa geen goeie woord gehad het nie.

Maar vir Tessa was daar darem ‘n ligstraal in die vorm van haar verpleegstervriendin wat nou nader aan haar kom woon het sodat hulle mekaar meer gereeld kon sien.

 

koop 'n boek 4

 

elizabethstander- tessa by die therons

Tessa by die Therons - geskryf deur Elizabeth Stander (skuilnaam van Ela Spence)

 

elaspence-bokkie

Bokkie op Kosskool - Ela Spence

Dit is die verhaal wat elke jong dogter se verbeelding gaan aangryp en na die lees van Bokkie de Waal se wedervaringe tydens haar eerste jaar op kosskool. Bokkie is ‘n regte klein rabbedoe wat nogtans altyd daarin slaag om ‘n klein dametjie te bly. Dit is sy wat telkens die onmoontlike regkry - van sirkus toe glip terwyl sy en ‘n kamermaat eintlik gehok is, tot die toekoms vir goedgelowige matrieks voorspel.

Ja-nee, met Bokkie se aankoms op kosskool, het baie dinge verander en ou excelsior sal nooit weer dieselfde wees nie! Waar Bokkie de Waal haar bevind, gebeur daar mos alimmers dinge. Dinge wat almal se senuwees en lagspiere tot die uiterste beproef!

 

Lees ook die Maasdorp-reeks deur Stella Blakemore

Lees ook die Saartjie -reeks deur Bettie Naudé