http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Tekkies

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Tekkies-reeks - Cor Nortjé

Ontmoet Tekkies

  • Inbraak
  • Joppa stęrrek
  • Die plek war die leeu praat
  • Waar die grotes loop
  • Ligte oor die see
  • Huisbraak
  • Feite en flaters
  • In haakneus se nes
  • Tekkies maak sy brouwerk reg

Tekkies trap klei

Tekkies in die Kalahari

Tekkies en die sluipmoord

cor nortje-tekkies en die sluipmoord  cor nortje-tekkies trap klei

koop 'n boek 4

Ander titels van Cor Nortjé:

  • Sokker in sy bloed
  • Sending vir ‘n voortvlugtige
  • Kamberg se baas
  • Brood vir my broer

Sokker in sy bloed is ‘n pragtige sokker verhaal wat elkeen sal aangryp. Dit is die verhaal van ‘n arm seun wat daarin geslaag het om ‘n groot sokkerster te word. Die deursettingsvermoë, die wil om te presteer en die drang na welslae in die positiewe elemente wat in hierdie verhaal saamgevat is om dit een van die trefferverhale van ons tyd te maak.

Sokker in sy bloed -Cor Nortje