http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Taverne by die kaai - elmar Steyn

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Taverne by die kaai - Elmar Steyn

In hierdie verhaal....

Hy soen haar hartstogtelik en stoot haar van hom af weg. Hy lag. In sy hand hou hy ‘n pistool wat op my gerig is.

“Kom uit, Martel.”

Die woorde is kalm en spottend en ek besef dat die flenter gordyn my nie bedek nie. Ek tree vorentoe en onthou dat my pistool nie gelaai is nie. Teen sy vuurwapen is my swaard nutteloos.

  • Snaarstywe, spanning....
  • Opwindende aksie....
  • Romantiese liefde....

Die swier van die Franse aristokratiese, die verskrikking van die revolusionęre oproere lewe weer in hierdie tintelende verhaal van haat en moed en trou....’n verhaal van die ou Kaap en Frankryk soos net Elmar Steyn dit kan vertel

Taverne by die kaai- ou Kaapse verhaal deur Elmar Steyn

klik hier vir ‘n lys van Elmar Steyn se boeke

Elmar Steyn is seker die bekendste vir sy Kaapse verhale.

Klik hier vir ‘n lys van sy Kaapse verhale

koop 'n boek 4