http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Tarzan

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Tarzan

 

Die Tarzan reeks is deur Edgar Rice Burroughs geskryf en deur A.M. van Schoor vertaal in Afrikaans
Die Avonture van Tarzan is uitgegee tussen 1947 - 1950 in hardeband, deur Afrikaanse Pers-boekhandel.


Boeke in die Tarzan avonture is:

1. Tarzan die aapman
2. Tarzan keer terug
3. Tarzan en die juwele van Opar
4. Die diere van Tarzan
5. Avonture van Tarzan
6. Die seun van Tarzan
7. Tarzan, koning van die oerwoud
8. Tarzan, die magtige
9. Tarzan, die triomfantelike
10.Tarzan en die stad van goud
11. Tarzan en die goue leeu
12. Tarzan die onoorwinlike
13. Tarzan en die verbode stad
14. Tarzan en die leeuman
15. Tarzan, die verskriklike
16. Tarzan en die luiperdmanne
17. Tarzan en die Miermense
18. Tarzan in die hart van die aarde
19. Tarzan en die verlore ryk
20. Tarzan se soektog

 

  Tarzan keer terug     Tarzan en die stad van goud     Tarzan die verskriklike     Tarzan en die leeuman3      tarzan die onoorwinlike

 

Tuis 2

koop 'n boek 4

Die Tarzan reeks is later herdruk en tussen 1983 - 1985 in sagteband uitgegee, deur Olympos Uitgewersmaatskappy (Edms) Bpk

1. Tarzan van die ape
2. Tarzan se terugkeer
3. Tarzan en sy diere
4. Tarzan se seun
5. Tarzan en die Opar-juwele
6. Tarzan en die oerwoud
7. Tarzan die ongetemde
8. Tarzan die verskriklike
9 Tarzan en die goue leeu.
10. Tarzan en die Miermense
11. Tarzan heerser van die oerwoud
12. Tarzan en die verlore ryk

Tarzan heerser van die oerwoud -1985     Tarzan en die verlore ryk - 1985      Tarzan en die miermense - 1985      Tarzan en die goue leeu - 1985      Tarzan die verskriklike - 1985

koop 'n boek 4

Tuis 2