http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Swart Kat

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die jeug reeks Die Swart Kat word geskryf deur Chris Sasner (Skuilnaam) . Die stories vir jong seuns en dogters handel oor die avonture van Borrie Veldt en word selfs deur “ouer seuns tot 80 ook gelees.

Die Swart Kat is nie die tradisionele Boerseun wat hom met outydse kattekwaad soos vrugtesteel of tok-tokkie ophou nie. Hy is ‘n hedendaagse tienerseun wat aan Superman en ander gevleuelde helde glo. Met Borrie se drome van roem kan enige kind identifiseer!

Daar was verskeie boeke in die reeks en elke boek bevat 3 of 4 stories of avonture van Borrie...of liewer Die Swart Kat. Die reeks is ook in Engels vertaal en ook op televisie (SABC) uitgesaai.

Klik hier om meer te lees van die skrywer Chris Sasner

Die Swart Kat-reeks was op SABC uitgesaai.

Boek in die reeks is:
Die Swart Kat Slaan Neer

  • Die Swart Kat Slaan Neer
  • Die Swart Kat Slaan toe
  • Die Swart Kat Slaan af

Die Swart Kat Slaan ‘n Noot              koop 'n boek 4 

die swart kat slaan n - chris sasner

Borrie....die Swart Kat in sy uitrusting en doenig met sy planne

  • Die Swart Kat Slaan Seer
  • Die Swart Kat Slaan Mis
  • Die Swart Kat Slaan ‘n Noot
     
Die Swart Kat Slaan ‘n Ster

  • Die Swart Kat Slaan ‘n Ster
  • Die Swart Kat Slaan ‘n slag
  • Die Swart Kat Vlieg

Die Swart Kat slaan n Ster      Die Swart Kat slaan n Noot

koop 'n boek 4

Die Swart Kat Slaan ‘n Nar

  • Die Swart Kat Slaan ‘n Nar
    • Die kragreus
    • Die ontvoering
    • Die leidraad
  • Die Swart Kat slaan ‘n Sigeuner
    • Die groot Bordini
    • Gevaarlik soos ‘n slang
    • Papie in ‘n kolon
  • Die Swart Kat slaan ‘n spioen
    • Die brief
    • Die boemelaar
    • Skaakmat

die swart kat slaan n nar- chris sasner 2

Voorblad van die Swart Kat slaan ‘n nar (eerste uitgawe 1986) is geskryf deur Chris Sasner

die swart kat slaan n vos1

Voorblad van die Swart Kat slaan ‘n Vos. Boek was geskryf deur Chris Sasner

Die Swart Kat Slaan ‘n Vos

  • Die Swart Kat Slaan ‘n Vos
  • Die Swart Kat Slaan Ver
  • Die Swart Kat Slaan ‘n moordenaar

Terug na tuisblad

Die volgende boeke is ook in Engels vertaal:

The Black Cat Falls Down

The Black Cat Strikes a Star

  • The Black Cat Strikes a Star
  • The Black Cat Strikes a Blow
  • The Black Cat Strikes for Fight
  • The Black Cat strike down
  • The Black Cat strikes a clown
  • The Black Cat strike a tune

the black Cat strikes a Star  The Black Cat strikes down- Chris Sasner

The Black Cat-series was written by Chris Sasner

Tuis 2

koop 'n boek 4

die swart kat slaan n nar- chris sasner 3

Die swart Kat op sy fiets. Geskryf deur Chris Sasner

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738