http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Susanna m. Lingua

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Susanna M. Lingua is op 10 November 1921 in Oos-Londen gebore waar sy ook haar skoolloopbaan voltooi het. Nadat sy haar aan die universiteit van Stellenbosch as maatskaplike werkster bekwaam het, Sy is in 1938 met Hendrik Lambert Raaths getroud. Vier kinders, drie seuns en 'n dogter, is uit die huwelik gebore. Hendrik en Susanna is in 1946 uitmekaar waarna sy in 1948 met Giuseppe Lingua getroud . Drie kinders is uit die huwelik gebore.

Die gewilde skrywer het eers op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike loopbaan as skrywer het in 1952 in alle erns begin toe haar eerste manuskrip aan ‘n uitgewer voorgelÍ en vir publikasie aanvaar is.

Sedert die boek bekoor Susanna M. Lingua duisende lesers met haar romantiese liefdesverhale wat dikwels iewers op eksotiese verafgeleŽ plekke afspeel. By haar afsterwe in 1997 was daar reeds 58 boeke van haar gepubliseer.

Susanna M.Lingua

Foto : Susanna M. Lingua

 

Klik hier om ‘n lys van haar boeke te sien