http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Sue van waart boeke books

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Sue van Waart is bekend vir haar kontrei reisjoernale en haar boekelys sluit in:

koop 'n boek 4

suevanwaart-Kannalandse Kamee

Kannalandse Kamee - Sue van Waart

Inhoud:

  • voorwoord
  • ‘n Nuwe begin
  • Philippa se laaste gala
  • Margaret met ‘n “capital” M
  • Skilpaaie en ‘n troetelbul
  • Skades en skandes
  • Politiekery
  • Gawerjal, die hemelkind
  • Japie Krige
  • Onvergeetlike Kersdae
  • Edele esels
  • ‘n Hoed, fynlakenmense en uiesaad
  • Broedertwis en bidure
  • Klipkapper, sjouffer en spoke
  • Die rykdom van armoede
  • ‘n Wasdagspesialis
  • Voortrekkers se hotel
  • Strand- en warmbronvakansies
  • Roep die dokter!
  • Juffrou Saartjie
  • Skoolseuns met moestasse
  • Verbode liefde
  • Kaal taal
  • Skoonlief en die spook
  • Vroegoggend-gebedsfluit

koop 'n boek 4

suevanwaart-the hell valley of the lions  Sue van Waart - DIE HEL

The Hell, valley of the lions - Sue van Waart
Gamkaskloof - the most isolated valley in South Africa

When you first see the portals of The Hell from the winding roads criss-srossing the Swartberg summit, it’s a sight you never want to forget. You know instantly how inapproppriate the name The Hell is. And together with the Kloof folk you dissociate yourself from this unsuitable nickname.

Yet you realise it has to stay.

Contents:

  1. Cave dwellers
  2. Gamkaskloof - valley of the lions
  3. White inkommers
  4. Settling
  5. Making a living
  6. Coming and going
  7. Life-savers
  8. Love and heartache
  9. Misses and Sirs
  10. Unforgettables
  11. Koos Uil / Klein Koos / Rooi Koos /Koos road-builder
  12. After the road
  13. After the exodus

koop 'n boek 4

Mosselbaai- Seepoort van die tuinroete - Sue van Waart

Mosselbaai: Seepoort van die tuinroete - Sue van Waart

Die stories in hierdie boek probeer nie om geskiedkundig te wees nie. Glad nie. Soos in haar ander kontreiboeke prikkel Sue van Waart weer eens gedagtes en vertel sy oor die mense van Mosselbaai en omgewing.

Sy gaan haal haar storie ver terug in die verlede en vertel van Mosselbaai se mense deur die eeue, hul leefwyse en doen en late. Die skrywer voer jou saam op ‘n onvergeetlike reis en stel jou voor aan besondere karakters wie se bydraes dikwels ver oor landsgrense gestrek het.

‘n boekreis wat die leser weer en weer sal wil ervaar.

Inhoud:

  • Inleiding
  • Ietsie meer oor Dias en Da Gama
  • Voedingsaar van die nuwe kolonie
  • Vis- en seekosparadys
  • Fakkeldraers
  • Nuwe markte oor poorte en passe
  • Kaalbaaiery en swemkoetse
  • Vakansietyd
  • Smobiste en snobisme
  • Hawedorp of hawestad?
  • Albertina en aalwie, aalwee of aalwyn
  • Begin van stranddorpies
  • Vleesbaai en Herbertsdale
  • Die “ryk” Gerickes
  • Mosselbaai - vakansieplek!
  • Troosters en dokters
  • Hartenbosch - eerste eie plaas in die land
  • Daar is maar een soos ...
  • ‘n Lewensloop soos min
  • Klein-Brak
  • Groot-Brak se slaweliefde
  • Skoenmaker Searles van Groot-Brak
  • Epiloog
  • Bronelys

koop 'n boek 4

Lees ook ander SPOOKstories

suevanwaart-Paleise van die pluime  

Paleise van die pluime - Sue van Waart
‘n vertelboek oor Oudshoorn en die volstruisleersage
Eerste druk was in 1990

Wit goud” het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruisweeldejare verskyn het. Die goud, het hy verduidelik, kom van ‘n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika.

Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed, ‘n halfwoestyn omring deur ‘n formidable bergketting, het hy geskryf. Dit ren daar slegs sowat 10 duim per jaar, en die son skyn meestal versengend warm. Dis ‘n plek van groot, oop ruimtes, waar die vlugvoetige, hardlopende vol wat nie kan vlieg nie, aangetref word.

In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se “hardlopende vol” met die “wit goud” gesorg het vir ‘n sprokiestyd in ons land se geskiedenis.

Sy voer die leser terug na ‘n era “waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het.” Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van “Klein Jerusalem” soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters, maar ook met gewone boeremense, arbeiders en ambagsmanne, grapmakers, prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme, van asemrowende voistruispaleise, maar ook van die pondokke, armoede en ellende toe die eens florerende veremark plotseling in duie stort.

PALEISE VAN DIE PLUIME is ‘n kuierboek waarheen die leser telkens sal terugkeer.

Lees ook verhale van Oudshoorn deur Mike Heine

suevanwaart-swartland en sy mense - Paleise van die pluime

Swartberg en sy mense - Paleise van die pluime
(Dubbelboek) deur Sue van Waart

Nog ‘n treffer deur Sue van Waart SWARTBERG EN SY MENSE
“Verhale van die wandelende Africana van die Klein Karoo, noem Sue van Waart haar eerste bundel vertellings uit Kannaland (die oudste naam vir hierdie landstreek tussen die Kleinswartberge en die Outemekwas.)

“U sal met die lees agterkom: elke nou en dan kry mens die lekker ongemaklike gevoel dat daar mr aan die stories is as wat jy so met die eerste lees raaksien. Die soort reaksie ken ek van kindsbeen af en ek het die assosiasie daarvan met’ ‘n goeie storie’ nog nooit verleer of verloor nie.” — ABRAHAM H. DE VRIES

“As daar ooit die indruk bestaan het dat kontreiverhale net betekenis kan h vir die mense van die kontrei waaroor dit handel, bewys Sue van Waart se uiters leesbare bydrae tot die skryfvorm die teendeel.
“SWARTBERG EN SY MENSE bied groot plesier. Dit is meer as net ‘n boeiende relaas van die mense van Kannaland. Dit is ook ‘n interessante stuk Afrikanerkultuurgeskiedenis.”
George Boshoff BEELD

“Soms wens die leser die skryfster het ‘n bietjie meer met die wondenlike materiaal uitgerig, maar uiteindelik is dit juis die eenvoud van die voorvertelling wat dit so ‘n treffer maak.” — Gerhard Burger - TRANSVALER

koop 'n boek 4

Lees ook Andr P Brink se reisjoernale in Europa - klik hier

Lees ook P.H. Nortje se “The wild grape tree

Lees ook P.H. Nortje se Die wildedruif val

Lees ook Reisjoernale deur Anna M Louw

Lees ook ander SPOOKstories

Sue van Waart - Tuin van eden

Briewe uit die Tuin van Eden
(Plettenbergbaai en omgewing
deur Sue van Waart

Sue van Waart - Zitsikama

Zitzekamma
Boomkatedraal van die tuinroete
deur Sue van Waart

Zitzekamma se hemeltuin is Die Grootbos en, kan 'n mens maar se, ons eie Amasonewoud, met groot dele heeltemal ongeskonde. Die Grootbos is 'n boomkatedraal met 'n blarekoepel en stink- en geelhoutpilare waarin die grootsheid van die skepping gevoel kan word, waar 'n mens wil kniel en aanbid. En waar dit sielsverruklik is om soos 'n blaar, klein maar deel van so 'n wereld, te voel. Skoonheid en geborgenheid omring jou hier. Dit is 'n natuurlike tempel.

koop 'n boek 4

Lees ook Andr P Brink se reisjoernale in Europa - klik hier

Lees ook P.H. Nortje se “The wild grape tree

Lees ook P.H. Nortje se Die wildedruif val

Lees ook Reisjoernale en kosboeke deur Pieter Pieterse

Lees ook ander SPOOKstories

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738