Ladybird se sprokie-reeks is alombekend en gewild. Dit is van sprokies wat ons ouers as kinders gehoor het en toe aan ons as kinders vertel en laat geniet het.
Ladybird - Graad 1
Die Drie Varkies Die Gemmerkoekseuntjie Gouelokkies en die Drie Bere Die Groot Pannekoek Die Kabouters en die Skoenmaker Die Keiser se Nuwe Klere Die Rooi Hennetjie en die Koringkorrels Die Reuse-Raap

Die Plaasmuis en die Stadsmuis Die Lelike Eendjie Duimelina Kuikentjie Kiep
Ladybird Graad 2
Die Gestewelde Kat Die Goue Gans Die Musikante van Bremen Pinocchio

Die drie musketiers word aangegee as deel te wees van die sprokies-reeks, maar die vlak word nie aangedui nie
Repelsteeltjie Rooikappie Die Slapende Prinses Wolf en die sewe bokkies
Ladybird Graad 3
Die Sneeukoningin Klein Duimpie Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies Jan en die Boontjierank Jos en die Towenaar


Die Towenaar van Oz Die Fluitspeler van Hamelin Die Prinses en die Padda Die Klein Meerminnetjie Aspoestertjie Skoonlief en die ondier
` 


|