http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Spookstories

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Rillers en grillers, spookstories en ander bangmaakboeke sluit die volgende titels in:

  1. 16 Desember 1945: Amsterdam – Pieter Stoffberg - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  2. As dooie poppe dans. (Grillers) R.L. STINE
  3. Bang, banger, bangste. (Grillers) R.L. STINE
  4. Beste spookstories van C.J. Langenhoven, 1992 geskryf deur C.J. Langenhoven
  5. Betowering. Vincent SWART - (Nagmerrie)
  6. Blindekol – Nini Bennett - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  7. Breindoepa. (Grillers) R.L. STINE
  8. Broe’, wie spoek soe? – Leonard Koza - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  9. Daar is iets buite - spookstorie deur H.J.G. Groenewald - Uit BRANDWAG
  10. Daar’s g’n iets soos spoke nie – Helen Brain - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  11. Derde oog - Kas van den Bergh
  12. Dertien nagmerries - geskryf deur Paul C Venter
  13. Diagnose - spookstorie deur P.J. van der Watt - Uit BRANDWAG
  14. Die afkopspook, 1998 en geskryf deur Pete JOHNSON
  15. Die bewakers. Vincent SWART - (Nagmerrie)
  16. Die bewonderaar – Danie Botha - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  17. Die bewys van onskuld - spookstorie deur Ann Hite - Uit BRANDWAG
  18. Die blou gevaar, 1998 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
  19. Die blou viooltjie - spookstorie deur Lieske - Uit BRANDWAG
  20. Die dood van Saul - spookstorie deur Izak A. Coetzee - Uit BRANDWAG
  21. Die flentertjie wit papier – E. Kotze - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  22. Die geheim van Groukatlaagte (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
  23. Die goue streep - ‘n spookstorie, 1984 en geskryf deur Margaret MAHY
  24. Die haas is uit die hoed (Monstermaan.) deur Henning PAULSEN
  25. Die huilkamer – Rachelle Greeff - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  26. Die huis oorkant die pad - spookstorie deur Pieter Geldenhuys - Uit BRANDWAG
  27. Die huis van de Loor - spookstorie deur Marie van de Merwe - Uit BRANDWAG
  28. Die kortpad, 1994 en geskryf deur Wendy HARTMANN
  29. Die kranksinnige - spookstorie deur Tienie Botes - Uit BRANDWAG
  30. Die kuiergas – George Weideman - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  31. Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – Johnita le Roux - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  32. Die maraboes – P.J. Haasbroek - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  33. Die mensvreters. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
  34. Die monstermuseum. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
  35. Die mummie. (Grillers) R.L. STINE
  36. Die nagsuster – Marianna Brandt - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  37. Die Osiris-raaisel. (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
  38. Die poppemeester, 1996 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
  39. Die rooi vinger - spookstorie deur J.J. van Zyl - Uit BRANDWAG
  40. Die ryloper van Walvisbaai – Marlene Botha - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  41. Die skat van Spookkoppie, 1991 en geskryf deur B de VILLIERS
  42. Die speletjie, 1999 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  43. Die spook in die huis. James WEBSTER
  44. Die spook met die goue tand - spookstorie deur Hugo Storm - Uit BRANDWAG
  45. Die spook van Huisie-alleen deur Lea-Lynn POTGIETER
  46. Die spookboot van Omdraai verby deur Emily Pieterse
  47. Die spookhuis - Ladybird (Ek kan beter lees , vlak 3)
  48. Die spookhuis - SITA
  49. Die Spookhuis van Dwaalgeeste, 1968 en geskryf deur Nada du TOIT
  50. Die Spookhuis van Stormberg, 1981 en geskryf deur I.D. Lamprecht
  51. Die spookjagters - deur Emily Pieterse
  52. Die spookkar (Grillers) R.L. STINE
  53. Die spookvrou van Santa Catalina deur Ena Murray
  54. Die stem in die trommel.(Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
  55. Die stem – Ben Viljoen - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  56. Die storm stuur sy wolwe uit – François Bloemhof - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  57. Die swart hond, 1997 en geskryf deur Wendy HARTMANN
  58. Die tuin waar tyd vergaan het – Frank Roger - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  59. Die verlore legende. (Grillers) R.L. STINE
  60. Die vrou met die pers oog, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  61. Die waterding, 1997 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  62. Die waterskeiding – Esta Steyn - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  63. Die wenende bruid - spookstorie deur Jacques Beaumont - Uit BRANDWAG
  64. Die wind is ‘n nagdier - spookstorie deur Chris L. Marx - Uit BRANDWAG
  65. Die wit koei – Petra Müller - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  66. Dirk se versoeking - spookstorie deur Daan Kruger - Uit BRANDWAG
  67. Donkermaan oor die kasteel. Louis VAN ROOYEN
  68. Donkerwoud, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  69. Droomdief - Veronique Language
  70. Droomkamer op Donkerhoek.(Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
  71. Droomnet. Vincent SWART - (Nagmerrie)
  72. Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste, 1997 en geskryf deur Lindeque de BEER
  73. Dwalers in die donker. (Snuffelstories.) Allen SHARP
  74. Eau de Mort de Rot – Helen Brain - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  75. Engel by die vleiland – Petra Müller - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  76. Erfgoed van die duiwel - spookstorie deur Jacomien Smit - Uit BRANDWAG
  77. Finale toneel - spookstorie deur Johann Jordaan - Uit BRANDWAG
  78. Gedaantes en geraamtes - Louise Prinsloo
  79. Geen groter haat - spookstorie deur Gerhard Strydom - Uit BRANDWAG
  80. Genadendal – Jaco Jacobs - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  81. Graf nommer 18 - spookstorie deur Ben Buys - Uit BRANDWAG
  82. Hierdie donker veld – Tom Dreyer - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  83. Hy kom om middernag - spookstorie deur Annelie Lamprecht - Uit BRANDWAG
  84. In die tonnel – Johann van Lill - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  85. In Ma se stoof – Jan Vermeulen - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  86. Jekyll en Heidi. (Grillers) R.L. STINE
  87. Juffrou is 'n monster. (Grillers) R.L. STINE
  88. Kamer 13, 1998 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  89. Kiek en koebaai! (Grillers) R.L. STINE
  90. Kinderspeletjies. Vincent SWART - (Nagmerrie)
  91. Klou van die ninja. Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
  92. Kom ons verdwyn! (Grillers) R.L. STINE
  93. Koning van die katte: 'n spookstorie, 1984 en geskryf deur P GLADONE
  94. Kry 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories, 1999 en geskryf deur Helen BRAIN
  95. Kry vir jou, ou Langklou, 2000 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  96. Laser spel, 1998 en geskryf deur Mick GOWAR
  97. Legende van die Spookvrou, 1973 en geskryf deur Wille Martin
  98. Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – André le Roux - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  99. Man uit die reën - spookstorie deur Mike Oberholzer - Uit BRANDWAG
  100. Middernagland, 1996 en geskryf deur Francois BLOEMHOF
  101. Monsterbloed. (Grillers) R.L. STINE
  102. Monsterbloed II. (Grillers) R.L. STINE
  103. Monsterbloed III. (Grillers) R.L. STINE
  104. My broer die laksman - spookstorie deur Piet Roodt - Uit BRANDWAG
  105. ‘n Doodgewone vrou – Marita van der Vyver - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  106. ‘n Moeder groet – Loreinne Fryer - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  107. ‘n Wapen vir donker pad - spookstorie deur Marcia Muller - Uit BRANDWAG
  108. Nag van die mummies. (Grillers) R.L. STINE
  109. Nagmerrie in groen. (Grillers) R.L. STINE
  110. Nagtrein - spookstorie deur Stefan M. Allen - Uit BRANDWAG
  111. Nagstories - spookstories deur Gert Cornelius (skuilnaam van Gert Basson)
  112. Net die graf sal weet - spookstorie deur Frik Yssel - Uit BRANDWAG
  113. Onheil in die Ituri - spookstorie deur L. Tomlinson - Uit BRANDWAG
  114. Oorskiet op die drumpel – Hennie Aucamp - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  115. Oorslaapnag – Engela van Rooyen - spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  116. Prins se spook, 1984 en geskryf deur Irma HOLLAND
  117. Rooi hek – Leon Rousseau - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  118. Rooi soos bloed – Marita van Aswegen - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  119. Sien is glo - spookstorie deur Mitz Malan - Uit BRANDWAG
  120. Skaduwee op Siwet. (Gedaantes en geraamtes) deur Louise Prinsloo
  121. Soos grypende hande - spookstorie deur Louw Cordier - Uit BRANDWAG
  122. Spoke - spookstorie deur James WEBSTER
  123. Spoke eet nie suurkool nie - spookstorie deur Gina RUCK-PAUQUET
  124. Spoke en ander bangmakers, 1988 en geskryf deur Johan ALEXANDER
  125. Spoke en ander gruwelike goed - deur Fanie Viljoen
  126. Spook van Ribbokrant deur R.H. SUTHERLAND
  127. Spookhuis, 1983 en geskryf deur K MEIJ
  128. Spookstorie – Fanie Viljoen - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  129. Stemme in die nag, 1997 en geskryf deur Wendy HARTMANN
  130. Toe Toorvoet stil geword het – Willemien Brümmer - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  131. Twee spoke, 1984 en geskryf deur C.S. BADENHORST
  132. Twee stories vir middernag - bangmaakstories deur Kas van den Bergh
  133. Vampier, 1998 (Deel van Monstermaan-reeks) en geskryf deur A Kruger
  134. Van spoke gepraat - Charles Fryer
  135. Videomanie. Vincent SWART - (Nagmerrie)
  136. Vlieënde enemmel – E.K.M. Dido - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  137. Vonkie en die spook, 1980 en geskryf deur Val BIRO
  138. Vrees is nie dood - spookstorie deur Andrew McCallaghan - Uit BRANDWAG
  139. Vrou van die stormnag – Adriaan Snyman - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  140. Waar Bambata dwaal: 'n geskiedenis van spoke. Paul Christoffel VENTER
  141. Waar ’n mens hoort – Pirow Bekker - spookstorie uit “Van spoke gepraat
  142. Wat borrel in die pot? Louis VAN NIEKERK (Monstermaan.)
  143. Wie is ek - spookstorie deur Dirk Swanepoel - Uit BRANDWAG
  144. Zombies. (Monstermaan.) Hannes SMIT

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

Dwalers- Lindeque de beer spookstories

Dwalers
Deur Lindeque de Beer saamgestel en uitgegee in 1997

Dwalers is verhale oor spoke en ander dwaalgeeste

Dwaalwoord

Stories oor die bonatuurlike en die skrikwekkende hou ‘n vreemde bekoring in vir baie mense. In hierdie bundel is 34 verhale en artikels versamel oor gru- en onverklaarbare gebeure.

Sommige van die bydraes, soos die van Thys Sadie, is op persoonlike ervaring en waarneming gebaseer. Die meeste vertellinge is egter suiwer fiksie - skeppinge van verbeeldingryke skrywers. Maar feit of verdigsel, geloofwaardig of ongeloofwaardig, hier is vertellinge wat die laataandleser onrustig sal stem.

Wat is verdigsel en wat is feit? Is jy hier waar jy knus sit en lees veilig teen die dwalers van die nag? Wanneer die lig afgeskakel is, bring die duisternis dalk die antwoord.

Spookstories in Dwalers is:

  1. Spookstories- Willie Loots
  2. Padvalk - Paul C Venter
  3. Partyaande - Mauritz Preller
  4. Kainsteken - Annico van Vuuren
  5. Sandgathuise - Johan van Lill
  6. Onsigbare besoekers - Thys Sadie
  7. Herontmoeting - Johan Steenkamp
  8. Die begin - Rabie Visser
  9. Die naald se oog - Peet Venter
  10. Die ou storie van vossie en die prêm - Gerhard Burger
  11. Die moorddadige motorspook - Sue van Waart
  12. Uniondale se spookmeisie - Sue van Waart
  13. Beeldende kuns - Martin Jansen
  14. Shongwe se storie - Dolf van Coller
  15. Doodloopstraat - Mike Oberholzer
  16. Die dertiende - Johan Lemmer
  17. Die knip van ‘n oog - Francois Bloemhof
  18. Nag van die eerste liefde - M.E. Schoeman
  19. Die hand - Peet Venter
  20. Die huis van die dowe - Estelle Marais
  21. Steeds saggies kleppend soos stilte - Tom Gous
  22. Die lorrie is weg! - Elsie Brown
  23. Amper volmaak - Chris Kamp
  24. Die grafskender - Lou Bekker
  25. Groenvlei - B.F. van Vreeden
  26. Die tuinroete se Bosspoke - Sue van Waart
  27. Fancourt se spook - Sue van Waart
  28. Die babakwela - Sue du Preez
  29. Derde oog - Kas van den Bergh
  30. Dwangbuis - Johan Steenkamp
  31. Skemerkind - Morees Meiring
  32. Die spook van Tokai - Leandré Hanekom
  33. Wittebrood - Martin Jansen
  34. Wolf - Rabie Visser

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

MAHY, Maragaret-die goue streep spookstories

Die goue streep - Spookstorie
Geskryf deur Margaret MAHY

Skielik begin die wêreld om Barney rondomtalie. Hy hoor ‘n yl, sangerige gedreun, en toe sien by die spook langs hom in die voetpad. “Barnaby is dood, en ek gaan vreeslik eensaam wees,” sê dit. So verander Barney se lewe in ‘n nagmerrie, want die spook is vasbeslote om hom saam te neem.

Sy familie sien hoe Barney al hoe bleker en stiller word. Almal probeer hom beskerm. Is hy net ‘n doodgewone seuntjie wie se vrese vir hom spoke geword het? Of is hy dalk nog een van die betowerde Scholars met die “goue steep” soos sy wilde grootoom Cole wat kleintyd verdwyn het?

Barney kan dit self nie verstaan nie. Hoekom het die spook juis vir hom uitgekies? “Dis nie vir my wat jy soek nie,” probeer hy hom oortuig maar die spook hou vol: “Jy is die sterkste van ons almal ... Ons hoort bymekaar.”

Barney wil nie meer gaan slaap nie, want hy wil nie al die vreermde dinge sien wat die spook hom wys nie. Hy wil nie meer in die spieël kyk nie, want dan sien hy wilde uiloë na hom terugkyk. Hy wil nie meer na sy familie kyk nie, want dan voel by die wrede oë deur syne na hulle staar. Hy wil ook nie weggaan nie. Hy wil net by Claire en sy pa bly. Hy weet hulle het hom lief. Maar sê nou die spook is sterker as hulle?

Toe kom die telefoonoproep, en toe die besoek . . . En skielik ontdek die hele familie dat hulle mekaar nooit regtig geken het nie en dat hulle eintlik vir mekaar baie kosbaar is.

Die goue streep is in 1982 met die Carnegie-medalje bekroon.

Bo

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

CHARLES FRYER vanspoke gepraat

Van spoke gepraat
byeengebring deur Charles Fryer

INHOUD

  1. ‘n Doodgewone vrou – Marita van der Vyver - spookstorie op bl. 9
  2. Die tuin waar tyd vergaan het – Frank Roger - spookstorie op bl. 20
  3. Die kuiergas – George Weideman - spookstorie op bl. 27
  4. Oorslaapnag – Engela van Rooyen - spookstorie op bl. 34
  5. ‘n Moeder groet – Loreinne Fryer - spookstorie op bl. 45
  6. Die waterskeiding – Esta Steyn - spookstorie op bl. 52
  7. Toe Toorvoet stil geword het – Willemien Brümmer - spookstorie op bl. 62
  8. Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – André le Roux - spookstorie op bl. 75
  9. Vrou van die stormnag – Adriaan Snyman - spookstorie op bl. 87
  10. Die ryloper van Walvisbaai – Marlene Botha - spookstorie op bl. 101
  11. In die tonnel – Johann van Lill - spookstorie op bl. 107
  12. Die nagsuster – Marianna Brandt - spookstorie op bl. 111
  13. Die wit koei – Petra Müller - spookstorie op bl. 120
  14. Oorskiet op die drumpel – Hennie Aucamp - spookstorie op bl. 130
  15. Broe’, wie spoek soe? – Leonard Koza - spookstorie op bl. 134
  16. Daar’s g’n iets soos spoke nie – Helen Brain - spookstorie op bl. 142
  17. Waar ’n mens hoort – Pirow Bekker - spookstorie op bl. 153
  18. Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – Johnita le Roux 163
  19. Spookstorie – Fanie Viljoen - spookstorie op bl. 174
  20. Vlieënde enemmel – E.K.M. Dido - spookstorie op bl. 184
  21. Genadendal – Jaco Jacobs - spookstorie op bl. 191
  22. Die bewonderaar – Danie Botha - spookstorie op bl. 196
  23. Eau de Mort de Rot – Helen Brain - spookstorie op bl. 202
  24. Die flentertjie wit papier – E. Kotze - spookstorie op bl. 209
  25. Die maraboes – P.J. Haasbroek - spookstorie op bl. 215
  26. Die storm stuur sy wolwe uit – François Bloemhof - spookstorie op bl. 225
  27. Rooi hek – Leon Rousseau - spookstorie op bl. 235
  28. Blindekol – Nini Bennett - spookstorie op bl. 244
  29. Rooi soos bloed – Marita van Aswegen - spookstorie op bl. 253
  30. In Ma se stoof – Jan Vermeulen - spookstorie op bl. 261
  31. 16 Desember 1945: Amsterdam – Pieter Stoffberg - spookstorie op bl. 272
  32. Die huilkamer – Rachelle Greeff - spookstorie op bl. 283
  33. Engel by die vleiland – Petra Müller - spookstorie op bl. 298
  34. Die stem – Ben Viljoen - spookstorie op bl. 311
  35. Hierdie donker veld – Tom Dreyer - spookstorie op bl. 321

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

GERT CORNELIUS nagstories

Nagstories
Gert Cornelius (skuilnaam van Gert Basson)

Nagstories bied ’n versameling verhale met die lugubere en onverklaarbare as tema. In sy Nagwoord ter inleiding tot die bundel, skryf die bekende verhaleredakteur en skrywer, Mike Oberholzer, onder meer:

Beslis nie jou gewone bangmakers nie. Subtieler, met ’n vreemde, donker bekoring wat van die verhale uitgaan. Hoewel hulle met die bekende donker tematiek van die makabere werk, verras die onderwerpkeuse telkens en die donker in die mens en die donker daarbuite en dwalers en die paranormale wat aangesny word, bly in jou gemoed nahuiwer…

Middernagleesstof vir die waagmoediges.

Inhoud:

  1. Nagwoord
  2. Nagblom
  3. Nagloper
  4. Nagbesoeker
  5. Nagsoen
  6. Nagkluis
  7. Nagplek
  8. Naghut
  9. Nagwolf
  10. Nagdwaler
  11. Nagbegin
  12. Nagfoto

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

FANIE VILJOEN spoke en ander gruwelike goed

Spoke en ander gruwelike goed
Fanie Viljoen
kleur illustrasie deur Jenine Henning

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie!

So sê die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories en hy wéét, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku – hierdie boek is nie vir sissies nis. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit – eers dan kan jy begin lees.

Inhoud:

  1. Die mensvreters se begraafplaas
  2. Die spookperd uit die hel
  3. Die heks in ons huis
  4. Die laaste skooldag
  5. Die hand
  6. Ek is ‘n vampire
  7. Hartklop
  8. Die kat kom terug
  9. Juffrou Pieternella Poggenpoel se geraamtes tuimel uit die kas
  10. Bene in die bos
  11. Bernaldo Bottolini sluk vuur
  12. Jan met die jas waarin kinders pas
  13. Die donkerloper
  14. Spook in die bos
  15. Die spook wat die beste kook
  16. Bertha, wiskunde en goed wat mens verloor op treine

Bo   Bo

EMILY PIETERSE die spookjagters

Die Spookjagters
geskryf deur Emily Pieterse

Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte ‘Boslansers’ te maak.
 Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas. Omdat die kinders vrees dat die stories hul ouers sal laat afsien van hul plan om hulle op die plaas te vestig, besluit hulle om ‘n nag in die begraafplaas deur te bring om die spook te probeer oorreed om tot rus te kom…
 

KAS VAN DEN BERGH twee stories vir middernag

Twee stories vir middernag
Banmaakstories deur Kas van den Bergh

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

JOHAN ALEXANDER spoke en ander bangmakers

Spoke en ander bangmakers.
geskryf deur Johan Alexander
Illustrasies deur Chris Ebersohn

SPOKE EN ANDER BANGMAKERS is nie leesstof vir ’n laatnag alleen nie.

Alhoewel Johan Alexander nie doelbewus probeer om sy lesers bang te maak nie, is die tema van haas elke vertelling van so ’n aard dat die onrus onwillekeurig by die leser posvat. Miskien is dit juis die nugtere wyse waarop hy sy stof aanbied wat mens na die lees maar skugter vir die donker of skielike harde geluide maak.

Kom loop gerus self saam met Johan Alexander die vreemde, soms skrikwekkende wêreld van die Onbekende binne… Waag dit.

  1. Inleiding
  2. Die spookleër van Swede
  3. Die wasbeeld met moord in sy hart
  4. Die vloek van Yemanja
  5. Die gees wat vergifnis soek
  6. Die spookjokkie van Newmarket
  7. Boodskapper van die dood
  8. Spoke bo die wolke
  9. Die moordenaar in sel sewe

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

VERONICA LANGUAGE droomdief

Droomdief
(Geheime orde no 1)
Geskryf deur Veronica Language (skuilnaam van Vincent Swart)

Is daar rêrig goes soos vampiere? wonder sy vir die soveelste keer. En vlermuise wat nesmaak in mense se hare? En weerwolwe wat jou verskeur? Of zombies wat uit grafte opstaan?

 Vanaand is die eerste aand wat Karien ‘n lid van die Geheime Orde is.
 Sy is bewapen met haar Orde-ring en amulet.
 Sy weet hoe om haarself te beskerm met ‘n mantel van kristallig.
 Dit is háár verantwoordelikheid om haar maats teen alles wat boos is, te beskerm. Die gedagte hieraan laat die swart nagvoëls in haar maag fladder, want daar is ‘n onheilige vibrasie in die dorp wat dreig om die psigiese balans te versteur.
Dit kom uit daardie oulike geskenkwinkeltjie, The Dreamcatcher.

 Asof die nie genoeg is nie, is daar nog ‘n hunk wat haar gedagtes deurmekaar krap. ‘n Hunk met ‘n mooi stem wat liedjies skryf oor ‘n meisie wat hom betower.

 Te gou word Karien in twee geskeur deur haar nuwe verantwoordelikheid.
 Daar is die gewone wêreld en dan is daardie psigiese dimensie…
 En tussen-instaan sy met die besef dat dit moeilik is om rêrig ‘n bewuste lewe te lei…

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

koop 'n boek 4

Bo

Rillers en grillers en ander bangmaakboeke

  1. ALEXANDER, Johan. 1988. Spoke en ander bangmakers.
  2. ALLEN, Stefan M - Nagtrein - spookstorie uit die BRANDWAG
  3. Aucamp, Hennie - Oorskiet op die drumpel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  4. BADENHORST, C.S. 1984. Twee spoke.
  5. BEAUMONT, Jacques - Die wenende bruid - spookstorie uit die BRANDWAG
  6. Bekker, Pirow - Waar ’n mens hoort – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  7. Bennett, Nini - Blindekol – spookstorie op uit “Van spoke gepraat”
  8. BIRO, Val. 1980. Vonkie en die spook.
  9. BLOEMHOF, Francois. 1999. Die speletjie.- Rillers
  10. BLOEMHOF, Francois. 1996. Die vrou met die pers oog. - Rillers
  11. BLOEMHOF, Francois. 1997. Die waterding. - Rillers
  12. BLOEMHOF, Francois. 1996. Donkerwoud. - Rillers
  13. BLOEMHOF, Francois. 1998. Kamer 13 - Rillers
  14. BLOEMHOF, François. 2000. Kry vir jou, ou Langklou - Rillers
  15. BLOEMHOF, Francois. 1996. Middernagland.- Rillers
  16. BLOEMHOF, François - Die storm stuur sy wolwe uit – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  17. Botes, Tienie - Die kranksinnige - spookstorie uit die BRANDWAG
  18. Botha, Danie - Die bewonderaar – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  19. Botha, Marlene - Die ryloper van Walvisbaai – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  20. BRAIN, Helen - 1999. Kry 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories
  21. BRAIN, Helen - Daar’s g’n iets soos spoke nie – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  22. BRAIN, Helen - Eau de Mort de Rot – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  23. Brandt, Marianna - Die nagsuster – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  24. Brümmer, Willemien - Toe Toorvoet stil geword het – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  25. BUYS, Ben - Graf nommer 18 - spookstorie uit die BRANDWAG
  26. COETZEE, Izak A. - Die dood van Saul - spookstorie uit die BRANDWAG
  27. CORDIER, Louw - Soos grypende hande - spookstorie uit die BRANDWAG
  28. CORNELIUS, Gert - Nagstories
  29. DE BEER, Lindeque. 1997. Dwalers: verhale oor spoke en ander dwaalgeeste.
  30. DE VILLIERS, B. 1991. Die skat van Spookkoppie.
  31. Dido, E.K.M. - Vlieënde enemmel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  32. Dreyer, Tom - Hierdie donker veld – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  33. DU TOIT, Nada. 1968. Die Spookhuis van Dwaalgeeste
  34. Fryer, Charles - Van spoke gepraat
  35. Fryer, Loreinne - ‘n Moeder groet – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  36. GELDENHUYS, Pieter - Die huis oorkant die pad - spookstorie uit die BRANDWAG
  37. GLADONE, P. 1984. Koning van die katte: 'n spookstorie.
  38. GOWAR, Mick. 1998. Laser spel.
  39. Greeff, Rachelle - Die huilkamer – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  40. Groenewald, H.J.G. - Daar is iets buite - spookstorie uit die BRANDWAG
  41. Haasbroek, P.J. - Die maraboes – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  42. HARTMANN, Wendy. 1994. Die kortpad.
  43. HARTMANN, Wendy. 1997. Die swart hond.
  44. HARTMANN, Wendy. 1997. Stemme in die nag.
  45. Hite, Ann - Die bewys van onskuld - spookstorie uit die BRANDWAG
  46. HOLLAND, Irma. 1984. Prins se spook.
  47. Jacobs, Jaco - Genadendal – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  48. JOHNSON, Pete. 1998. Die afkopspook.
  49. Jordaan, Johann - Finale toneel - spookstorie uit die BRANDWAG
  50. Kotze, E. - Die flentertjie wit papier – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  51. Koza, Leonard - Broe’, wie spoek soe? – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  52. KRUGER, A. 1996. Die poppemeester.(Monstermaan-reeks.)
  53. KRUGER, A. 1998. Die blou gevaar. (Monstermaan-reeks.)
  54. KRUGER, A. 1998. Vampier. (Monstermaan-reeks.)
  55. Kruger, Daan - Dirk se versoeking - spookstorie uit die BRANDWAG
  56. LAMPRECHT, Annelie - Hy kom om middernag - spookstorie uit die BRANDWAG
  57. LAMPRECHT I.D. 1981. Die Spookhuis van Stormberg
  58. LANGENHOVEN, C.J. 1992. Beste spookstories van C.J. Langenhoven.
  59. Language, Veronica - Droomdief (Geheime orde 1)
  60. le Roux , André - Louisa Margaret, beloved wife of Henry Green Esq. – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  61. le Roux, Johnita - Die liefde is dood, lank lewe die liefde! – uit “Van spoke gepraat”
  62. Lieske - Die blou viooltjie - spookstorie uit die BRANDWAG
  63. McCallaghan, Andrew - Vrees is nie dood - spookstorie uit die BRANDWAG
  64. MAHY, Margaret. 1984. Die goue streep - ‘n spookstorie
  65. MALAN, Mitz - Sien is glo - spookstorie uit die BRANDWAG
  66. MARTIN Wille. 1973. Legende van die Spookvrou
  67. MARX, Chris L - Die wind is ‘n nagdier - spookstorie uit die BRANDWAG
  68. MEIJ, K. 1983. Spookhuis.
  69. Muller, Marcia - ‘n Wapen vir donker pad - spookstorie uit die BRANDWAG
  70. Müller, Petra - Die wit koei – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  71. Müller, Petra - Engel by die vleiland – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  72. Oberholzer, Mike - Man uit die reën - spookstorie uit die BRANDWAG
  73. PAULSEN, Henning. 1997. Die haas is uit die hoed. (Monstermaan-reeks.)
  74. Pieterse, Emily - Die Spookjagters
  75. Pieterse, Emily - Die spookboot van Omdraai verby
  76. POTGIETER, Lea-Lynn. 1994. Die spook van Huisie-alleen.
  77. PRINSLOO, Louise. 1995. Die geheim van Groukatlaagte. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
  78. PRINSLOO, Louise. 1995. Die stem in die trommel. (Gedaantes en geraamtes reeks)
  79. PRINSLOO, Louise. 1996. Droomkamer op Donkerhoek. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
  80. PRINSLOO, Louise. 1996. Skaduwee op Siwet. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
  81. PRINSLOO, Louise. 1997. Die osiris-raaisel. (Gedaantes en geraamtes reeks.)
  82. Roger, Frank - Die tuin waar tyd vergaan het – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  83. Roodt, Piet - My broer die laksman - spookstorie uit die BRANDWAG
  84. Rousseau, Leon - Rooi hek – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  85. RUCK-PAUQUET, Gina. 1975. Spoke eet nie suurkool nie.
  86. SHARP, Allen. !993. Dwalers in die donker. (Snuffelstories.)
  87. SMIT, Hannes. 1999. Zombies.(Monstermaan-reeks.)
  88. Smit, Jacomien - Erfgoed van die duiwel - spookstorie uit die BRANDWAG
  89. Snyman, Adriaan - Vrou van die stormnag – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  90. Steyn, Esta - Die waterskeiding – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  91. STINE, R.L. 1999. As dooie poppe dans. (Grillers.)
  92. STINE, R.L. 1999. Bang, banger, bangste. (Grillers.)
  93. STINE, R.L. 1999. Breindoepa. (Grillers.)
  94. STINE, R.L. 1998. Die mummie. (Grillers.)
  95. STINE, R.L. 1999. Die spookkar. (Grillers.)
  96. STINE, R.L. 1998. Die verlore legende. (Grillers.)
  97. STINE, R.L. 1999. Jekyll en Heidi. (Grillers.)
  98. STINE, R.L. 1998. Juffrou is 'n monster. (Grillers.)
  99. STINE, R.L. 1998. Kiek en koebaai! (Grillers.)
  100. STINE, R.L. 1998. Kom ons verdwyn! (Grillers.)
  101. STINE, R.L. 1998. Monsterbloed. (Grillers.)
  102. STINE, R.L. 1998. Monsterbloed II. (Grillers.)
  103. STINE, R.L. 1999. Monsterbloed III. (Grillers.)
  104. STINE, R.L. 1998. Nag van die mummies. (Grillers.)
  105. STINE, R.L. 1998. Nagmerrie in groen. (Grillers.)
  106. Stoffberg, Pieter - 16 Desember 1945: Amsterdam – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  107. Storm, Hugo - Die spook met die goue tand - spookstorie uit die BRANDWAG
  108. STRYDOM, Gerhard - Geen groter haat - spookstorie uit die BRANDWAG
  109. SUTHERLAND, R.H. 1977. Spook van Ribbokrant.
  110. Swanepoel, Dirk - Wie is ek - spookstorie uit die BRANDWAG
  111. SWART, Vincent. 1995. Videomanie. (Nagmerrie.)
  112. SWART, Vincent. 1996. Betowering. (Nagmerrie.)
  113. SWART, Vincent. 1996. Kinderspeletjies.(Nagmerrie.)
  114. SWART, Vincent. 1997. Die bewakers. (Nagmerrie.)
  115. SWART, Vincent. 1997. Droomnet. (Nagmerrie.)
  116. Tomlinson, L. - Onheil in die Ituri - spookstorie uit die BRANDWAG
  117. van Aswegen, Marita - Rooi soos bloed – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  118. van de Merwe, Marie - Die huis van de Loor - spookstorie uit die BRANDWAG
  119. van den Bergh, Kas - Derde oog
  120. van den Bergh, Kas - Twee stories vir middernag
  121. van der Vyver, Marita - ‘n Doodgewone vrou – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  122. van der WATT, P.J. - Diagnose - spookstorie uit die BRANDWAG
  123. van Lill, Johann - In die tonnel – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  124. VAN NIEKERK, Louis. 1995. Wat borrel in die pot? (Monstermaan.)
  125. VAN NIEKERK, Louis. 1996. Die mensvreters. (Monstermaan.)
  126. VAN NIEKERK, Louis. 1996. Klou van die ninja. (Monstermaan.)
  127. VAN NIEKERK, Louis. 1997. Die monstermuseum. (Monstermaan.)
  128. VAN ROOYEN, Louis. 1992. Donkermaan oor die kasteel.
  129. van Rooyen, Engela - Oorslaapnag – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  130. van Zyl, J.J. - Die rooi vinger - spookstorie uit die BRANDWAG
  131. VENTER, Paul Christoffel. 1991. Waar Bambata dwaal: 'n geskiedenis van spoke.
  132. VENTER, Paul Christoffel - Dertien nagmerries
  133. Vermeulen, Jan - In Ma se stoof – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  134. Viljoen, Ben - Die stem – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  135. Viljoen, Fanie - Spookstorie – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  136. Viljoen, Fanie - Spoke en ander gruwelike goed
  137. WEBSTER, James. 1982. Die spook in die huis.
  138. WEBSTER, James. 1982. Spoke.
  139. Weideman, George - Die kuiergas – spookstorie uit “Van spoke gepraat”
  140. YSSEL, Frik - Net die graf sal weet - spookstorie uit die BRANDWAG

Bo

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za