http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Soetsop viire n klipkind

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Koue Bokkeveld het weer ‘n digter! Carl Boplaas van der Merwe, broerskind van die beroemde Boerneef kon op die lang duur nie van die sterk skrywersgene in die familie ontken nie. Uit honderde verse wat uit sy pen begin stroom het sedert hy minder aktief boer, is sr “Soetsop virre ‘n klipkind” saamgestel. Hy skryf oor dit wat hom na aan die hart lê: die natuur van hierdie klipperige landstreek, die winterkoue wat mens kan laat twyfel oor jou geslag..., boerderysake, jeugervarings, godsdiens. En tussendeur is daar gereeld die heerlike Afrikaanse humorsoos die varke se kommentaar wanneer hul vragmotoer op pad mark toe op ‘n ongeluk afstuur!

“Soetsop virre ‘n klipkind” is nie ‘n poging tot gesofistikeerde, intellektuele poësie nie. Dit is die werk van ‘n liefhebber wat sy ervarings, baie jare se soetsop uit die Bokkeveldse suikerkanne, met mense van sy eie kontrie wil deel. Maar ‘n mens hoef nie Bokvelder te wees om ook klipkind te word en hierdie verse te geniet nie.

Soetsop virre klipkind