http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Soekie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die Soekie-reeks deur Ela Spence

Soekie Rossouw is ‘n dogter wat besig is om groot te word. sy is lief vir ou mense, diere en maats. Sy het duisende maats. In die ses boeke van die Soekie-reeks gaan sy nog meer maats maak. Maar Soekie gee nie om nie. Sy het haar maats, haar ouboet, haar ouer sussie (met wie sy soms rusie maak) en haar tweeling-boeties (wat gereeld die huis op horings neem) almal ewe lief.

  1. Soekie - 1952
  2. Soekie en Kaptein
  3. Soekie en die Tweeling
  4. Soekie en haar maats - 1954
  5. Soekie op Hoërskool
  6. Soekie word Sestien

Soekie en die tweeling - sita   ela spence-soekie en die tweeling1984

Soekie en die tweeling
Soekie-reeks is geskryf deur Ela Spence
Boek no 3 in die Soekie-reeks

Soekie en haar tweeling broertjies, Bennie en Bertus, gaan na ‘n plaas in die Laeveld en belewe daar spannende avonture. Op Leeukop, die naburige plaas, is daar dinge wat nie pluis is nie en wat ongeluk inhou vir die mense wat Soekie liefhet. Soos Soekie maar is, beraam sy gou ‘n plan en probeer sy op haar eie manier die moeilikhede op te los. Die oplossing kom dan ook onverwags. Hierdie avontuurverhaal sal deur tiener dogters sowel as seuns geniet word.

Bo

koop 'n boek 4

Soekie en kaptein  - Ela Spence. soekiereeks

Soekie en Kaptein
Soekie-reeks boeke is geskryf deur Ela Spence
Hierdie boek - derde druk van 1966
Boek no 2 in die Soekie-reeks

Soekie is lief vir diere — veral vir Kaptein, haar pragtige kollie. Soekie en Kaptein doen snaakse dinge saam — sommer baie snaakse dinge . . . Hulle kry dit selfs reg om die grootpraterige Koos Theron aan die verstand te bring dat Soekie se vader, ds. Rossouw, Koos se probleme kon help oplos. Maar Soekie is nie net lief vir Kaptein nie. Daarvoor is sy te lewenslustig. Sy is ook lief vir swem en perdry en vlieërsmaak en boomklim. En vir tannie Coetzee. Sy is so lief vir tannie Coetzee dat toe sy sien dat die ou tannie hulp dringend nodig het, sy ver uit haar pad gaan om te help.

Soekie en Kaptein is ‘n pragverhaal.

Soekie en haar maats- Ela Spence

Soekie en haar maats
Soekie-reeks is geskryf deur Ela Spence
Boek 4 van die Soekie reeks wat in 1976 uitgegee was

Bo

koop 'n boek 4

Soekie - Ela Spence

Soekie
Soekie-reeks is geskryf deur Ela Spence
eerste Boek in die Soekie-reeks

ela spence-Soekie op hoerskool soekiereeks

Soekie op hoërskool
Soekie-reeks is geskryf deur Ela Spence
Boek 5 van die Soekie reeks wat in 1976 (tweede druk, tweede uitgawe) was

Bo

koop 'n boek 4

Klik hier vir ‘n lys van boeke deur Ela Spence

Klik hier vir kort biografie van die skryfster, Ela Spence

Bo

Lees ook die Tessa reeks vir dogters deur E Stander

Lees ook die Saartjie reeks deur Bettie Naudé

Bo

Bo

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738