http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php skoolleesboekies

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

In die jare wat verby is was verskillende leesboekies deur verskillende provinsies gebruik. Meeste onthou nog hul eerste leesboekie van graad een en ook word onthou watter indruk en waarde die leesboekies vandag nog in ons lewens speel. Dit is daarom nie verrassend om te weet dat die leesboekies vandag gesog is en graag deur ouers aangekoop word om hul kinders weer van waarde te wees nie.

Daar was verskeie reekse leesboekies soos:

  1. Alabama-reeks
  2. Boeke vir almal-reeks
  3. Die goue reeks
  4. Die President-reeks
  5. Excelsior reeks
  6. Fontein-reeks
  7. Jeugland-reeks
  8. Lente reeks
  9. Lenteboekie-reeks
  10. Name wat leef-reeks
  11. NUWE Silwerboom reeks
  12. Silwerboom-reeks
  13. Silwersterretjie
  14. Sonneblom-reeks
  15. Trap der jeug-reeks
  16. Vry en bly-reeks
  17. Vuurpyl-reeks
  18. Pierewiet-reeks

 

Om meer te lees van ‘n spesifieke reeks Kliek gerus op die reeks naam

 

 

koop 'n boek 4 

Gewilde skoolleesboekies was reeks wat deur die verskeie Onderwys Departemente voorgeskryf was. Die skoolleesboekies sluit die volgende boekies in:

  1. Alabama-reeks - skoolleesboekies
  2. Boeke vir almal-reeks - skoolleesboekies
  3. Die President-reeks - skoolleesboekies
  4. Fontein-reeks - skoolleesboekies
  5. Jeugland-reeks - skoolleesboekies
  6. Name wat leef-reeks - skoolleesboekies
  7. NUWE Silwerboom reeks - skoolleesboekies
  8. Silwerboom-reeks - skoolleesboekies
  9. Trap der jeug-reeks - skoolleesboekies
  10. Silwersterretjie - skoolleesboekies
  11. Sonneblom-reeks - skoolleesboekies
  12. Vry en bly-reeks - skoolleesboekies

Die skooleesboekies was die grondslag vir hul leesvaardighede vir verskeie van vandag se ouers en dit is daarom nie vestommend dat die skoolleesboekies vandag nog so gewild is nie

 

Bestel van die reekse by www.lizmarboeke.co.za