Ladybird Selflees-reeks
Ladybird Vlak 1 - ‘n Reeks gewilde, tradisionele verhale vir Afrikaanse kinders wat leer lees.
- Die lelike eendjie
- Die yslie raap
- Die betowerde pappot
- Drie rammetjies rof
- Gouelokkies en die drie bere
- Babadiertjies
- Slim masjiene
Ladybird kinderboeke: Selflees reeks - die yslike raap, Die betowerde pappot; Gouelokkies en die drie bere; Babadiertjies, Slim masjiene


Ladybird Vlak 2 - vir beginnerlesers wat hulp kort, eenvoudige sinne kan lees
- Die plaasmuis en die stadsmuis
- Rooikappie
- Die drie varkies
- Paddavisse en Paddas
- Die gemmerkoekmannetjie
- Ongewone plante
Ladybird kinderboeke: Selfleesreeks - Paddavisse en Paddas; Die plaasmuis en die Stadsmuis; Ongewone plante
Ladybird Vlak 3 - vir lesers wat met hulp reeds eenvoudige stories kan lees
- Die gestewelde kat
- Die elfies en die skoenmaker
- Hansie en Grietjie
- Duimelina
- Raponsie

Ladybird kinderboeke: Selflees reeks - Duimelina
Ladybird Vlak 4 - langer stories vir lesers wat byna vlot kan lees
- Die towenaar van Oz
- Pieter die wolf
- Heidi
- Dinosourusse
- Sneeuwitjie en die sewe dwergies



Ladybird kinderboeke: Selflees reeks - Dinosourusse
('n Nie-fiksie-(inligtings)reeks wat met sorg in kategorieë ingedeel is om op die ooreenstemmende vlak as Ladybird-fiksie te lees. Hierdie titels verbreed kinders se leeservaring en bou algemene kennis. Terwyl hulle hul leesvaardighede oefen, maak hulle kennis met fassinerende feite en begin hulle leer hoe naslaanbronne werk.) Die reeks is vir Afrikaanse kinders bedoel.

Ladybird kinderboeke: Selflees reeks - Drie rammetjies rof

Koop die boeke Ladybird kinderboeke nou!

|