http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Seerower van cadiz

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Seerower van Cadiz reeks is geskryf deur Nickey van Schalkwyk. Dit is ‘n avontuur jeugverhaal uit die jare 1667 - 1670. Illustrasies van die eerste 3 boeke is deur Alida Carpenter en die laaste boek se illustrasies is deur E. de wet..

Hier volg ‘n lys van die boeke:

  • Deel 1 - Die skipbreukeling - 1977 (Daan Retief uitgewers)
  • Deel 2 - Die ramp van Juno - 1977 (Daan Retief uitgewers)
  • Deel 3 - Bestemming Groenland - 1977 (Daan Retief uitgewers)
  • Deel 4 - Land van die ewige ys - 1977 (Daan Retief uitgewers)

seerower van cadiz - deel 3  groot