http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Sarah du Pisanie omnibus

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Sarah du Pisanie se omnibusse sluit in:

In Sarah du Pisanie se boeke / omnibusse word die leser meegevoer deur stories wat afspeel in die huidige NamibiŽ, die ou Duits-Wes en aan die Kus van die Dood in die vroeŽ 1900’s...

Omnibus 1 - Sarah du Pisanie

Boektitels in blou dui aan daar is meer inligting beskikbaar

Omnibus 2 - Sarah du Pisanie

Omnibus 3 - Sarah du Pisanie

Omnibus 4 - Sarah du Pisanie

Omnibus 5 - Sarah du Pisanie

Omnibus 6 - Sarah du Pisanie

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Omnibus 7 - Sarah du Pisanie

Omnibus 8 - Sarah du Pisanie

Omnibus 9 - Sarah du Pisanie

Omnibus 10 - Sarah du Pisanie

SARAH DU PISANIE omnibus 1  Sarah du Pisanie Omnibus 1 omslag

Omnibus 1 - Sarah du Pisanie

lees meer oor Sarah du Pisanie se boeke - kliek hier

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

sarahdupisanie-omnibus3

Omnibus 3 - Sarah du Pisanie

Die verhale in hierdie omnibus speel almal in die ou Suidwes-Afrika af.
In Die huis van Makir bly privaat verpleegster Annie slegs in diens van ’n skatryk familie om ’n veilige hawe te kan skep vir die seuntjie van die stugge Pieter von Moltke, in die hoop dat die man ťťndag aan die kind die erkenning sal gee wat hom toekom. En dan breek daardie dag aan . . .

 In Die rooi duiwel van Rotskloof pak Ansie en haar verloofde ’n lang tog aan om haar wewenaar-broer te gaan bystaan waar hy hom op ’n sendingstasie saam met sy twee kleuters bevind. Maar spoedig ontdek sy dat haar broer dodelik siek is aan malaria, en boonop loop sy haar vas in ’n rooibaard-duiwel van ’n man wat vas glo een van die kinders het op sy plaas oortree.

 En in Vir twee koppies meel is weeskind Anke bestem om die bruid van ’n Duitse soldaat te word; sy wil die armoede van Duitsland verruil vir ’n nuwe lewe in sonnige Suidwes. Maar met haar aankoms daar word haar droomwÍreld aan flarde geruk.

lees meer oor Sarah du Pisanie se boeke - kliek hier

 

koop 'n boek 4

 

sarahdupisanie-omnibus2

Omnibus 4 - Sarah du Pisanie

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Bo

lees meer oor Sarah du Pisanie se boeke - kliek hier

 

OMNIBUS 5 - Sarah du Pisanie
 As die Nina-wind waai
 Die Woenstynplantjie
 Die Voshaar van Biesiesvlei
 

OMNIBUS 6 - Sarah du Pisanie
 Liefste Koos
 Jakkalswater
 Die Winskopie

sarahdupisanie-omnibus 7

Omnibus 7 - Sarah du Pisanie

My hartjie, my liefie
Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ‘n onderwyspos op so ‘n afgelee dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr Erlank skynbaar ‘n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in ‘n japtrap gepak en teruggekeer huis toe. . . na Pieter toe. Lees meer...


Die voorskootbataljon
Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontein, besit? En waarvan, dink hy, moet sy, haar vier susters, en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie?
 

Fort van die kappiedraers
Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ‘n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief. . . dat hy sy buurman Piet Coetzee doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgeleŽ plaas in Suidwes.

En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug... op pad na ‘n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nÍrens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!

 

sarahdupisanie-omnibus8

Omnibus 8 - Sarah du Pisanie

lees meer oor Sarah du Pisanie se boeke - kliek hier

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

Sarah du Pisanie - Omnibus 9

Katrientjie is 'n opwindende verhaal van 'n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur 'n bende rowers ontvoer word.

Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in 'n kasteel in Duitsland gaan bly.

In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op 'n eiland grootgemaak en aan 'n ontdekkingsreisiger gegee in ruil vir krale. Hy besef nie hy is volgens tradisie nou met haar getroud nie en sy verstaan nie hoekom hy afsydig is teenoor haar nie. Boonop lyk dit of hy in die beeldskone Belinda belangstel.
 Sarah du Pisanie het al meer as dertig liefdesverhale gepubliseer en skryf steeds nuwes. Sy woon op Olifantshoek.

sarahdupisanie-omnibus 10

Omnibus 10 - Sarah du Pisanie

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Word meegevoer deur stories wat afspeel in die
huidige NamibiŽ, die ou Duits-Wes en aan die
Kus van die Dood in die vroeŽ 1900’s:

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181