http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Sangiro - uit oerwoud en vlakte

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Uit oerwoud en vlakte - geskryf deur Sangiro (skuilnaam van Andries Albertus Pienaar (1894-1979)

 

Lees meer oor Sangiro se ander boeke

 

Uit oerwoud en vlakte - sangiro

Voorblad van “Uit oerwoud en vlakte” deur Sangiro

Inhoud:

  • Die lotgevalle van ‘n leeufamilie
  • In die oerwoud
  • Renosterlewe

koop 'n boek 4

In die boek speel verbeelding geen rol nie. Die skrywer het getrag om die lewe en gewoontes van wilde diere, soos hy die in vele jare leer ken het, eenvoudig weer te gee. Ook onder die wilde diere bestaan daar ‘n soort van geesteslewe, wat die opmerksame waarnemer telkens weer met verwondering vervul; vir hom word dit naderhand moontlik om die diere se gewaarwordinge uit hulle uiterlike beweginge te verstaan.

Uit oerwoud en vlakte2 - sangiro

Agterblad van Uit oerwoud en vlakte - Sangiro

In die skets “Renoster” waar die verhaal oor ‘n langer tydperk en ‘n afwisselende toneel loop, het die skrywer verskillende gevalle tot een verhaal saamgevat; dog tot in die kleinste besonderhede berus dit op natuurware waarneminge en persoonlike ondervindinge.

In “Die lotgevalle van ‘n leeufamilie” is die gebeurtenisse, met uitsondering van gedeeltes van die laaste hoofstuk, nagenoeg letterlik opgeskryf soos hulle plaasgevind het.

Die omgewings waarin die diere hulle beweeg, is in alle opsigte na die werklikheid opgeteken.

 

koop 'n boek 4

 

Lees meer oor sangiro se ander boeke

Leer meer oor ander skrywers

Bo