http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php rowerjagters trilogie-J von moltke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

J van Moltke is die skrywer van die Rowerjagterstrilogie:

  • Rowerjagters van Niemandsland
  • Die vrou van Lushai
  • Die skat van Lushai

koop 'n boek 4

Die vrou van lushai- von moltke

Die vrou van Lushai, geskryf deur J von Moltke, 1970 uitgegee deur Voortrekkerpers

Blits Botha en Billy Hopkins het met die hulp van hul dapper makkers Niemandsland bevry van gewetenlose struikrowers en modenaars. Hulle soektog na die ontvoerde Maria Breedt kan nou voortgesit word

Hulle koms na die Okavango is egter nie ongesiens nie en hulle leer gou die geklop verstaan van die barbare se tromme wat krygers tot gereedheid waarsku. Hulle pad kruis die van die ou woestynwolf, Koos Kalahari. ‘n Dapper, roekelose man wat die geheim van die vrou van Lushai ken. Maar wanneer hulle te staan kom teen die ‘n woestaard wat ‘n bose invloed op die wilde stamme uitoefen, dan begin hulle probleme eers in alle erns.

In hierdie man se hande rus die lewens van twee beeldskone vroue en hy werp alles in die stryd om hulle in sy mag te hou. Vir hom en sy bloeddorstige trawante is dit egter geen maklike taak nie, want aan Blits se kant veg die dapper Baster, Deet Willemse, met sy groepie manne, en dan is daar die onverskrokke Makatese, ou Likkewaan en Krokodil. Die twee ondeunde Boesmantjies, riempie en Ogies, kan natuurlik die wêreld vir enige man moeilik maak.

Soos in die eerste boek in die Rowerjagterstrilogie, Rowerjagters van Niemandsland, span Von Moltke die spanning snaarstyf en slaag hy meestelik daarin om feit en verdigsel tot ‘n boeiende eenheid te verweef.

Inhoud

  • Die geveg op die bult
  • ou Koos Kalahari
  • Die toordokter vertel
  • Vars spore
  • In die vanggat
  • Die ontnugtering
  • Die dogter van die oerwoud
  • Die verrassing
  • Goeie nuus
  • Met die kompas as gids
  • Die samesweerders
  • Die stilte voor die storm
  • Die strom bars los
  • Die geveg in die nag
  • Blits Botha se ontdekking

 

koop 'n boek 4

Rowerjagters van Niemandsland- Jan J von moltke

Rowerjagters van Niemandsland - geskryf deur J von Molkte, 1970 en uitgegee deur Voortrekkerpers

Inhoud

  • Voorwoord
  • rietfontein
  • Die groot boek
  • Groot woorde
  • Troefkaarte
  • Die groot Hakahana
  • Besigheid
  • Dei geheimsinnige gifpyl
  • Die bewys
  • ‘n Strik vir McCree
  • George Smith?
  • Die geveg onder die wit vlag
  • Maats bymekaar
  • Niemandsland weer vry!
  • Epiloog

koop 'n boek 4

Die skat van Lushai- J. von Moltke

Die skat van Lushai is geskryf deur J von Moltke, 1970 uitgegee deur Voortrekkerpers

Inhoud

  • Met die navigator na die Kaap
  • In Kaapstad
  • Kimberley toe
  • Deurmekaar met perdediewe
  • Blits Botha word ‘n voog
  • Die ontnugtering
  • Aan die Okavango
  • Aan die Quito
  • Noordwaarts!
  • In die betowerde gebied
  • Riempie en Ogies se ontdekking
  • Strategie
  • deSouza en “Scar face” in die Lushaimyn
  • Huis toe!