http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Regina Neserboeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Regina Neser is op 11 Mei 1890 gebore en haar werke sluit in (Alfabeties gesorteer):

  1. Biesies in die wind - Regina Neser
  2. Blare wat val, 1942 - Regina Neser
  3. Blomme van papier - 1947- Regina Neser
  4. Die blom van Malana - 1952- Regina Neser
  5. Die Bosveldhuisie, 'n Fantasie - 1939- Regina Neser
  6. Die Bouertjie - 1946- Regina Neser
  7. Die lewe bly ‘n lied - boek geskryf deur Regina Neser
  8. Die Jakarandas sal weer blom - boek geskryf deur Regina Neser
  9. Die padda - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser
  10. Die pÍrelsnoer - boek deur Regina Neser
  11. Die verstoteling - 1932 - boek oor prostitusie deur Regina Neser
  12. Gister is nog hier - boek geskryf deur Regina Neser
  13. Haar naam is Merina Neser - boek geskryf deur Regina Neser
  14. Haar spook - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser
  15. Hoe ver is die nag - boek geskryf deur Regina Neser
  16. Kinders van Ismael 1933- Regina Neser
  17. Lewenswaar - 1956- Regina Neser
  18. Lydia Bailey - boek geskryf deur Regina Neser
  19. Maats - ‘n reeks kortverhale - 1933 - boek geskryf deur Regina Neser
  20. My ou plaas - 1952 - boek geskryf deur Regina Neser
  21. Oorkant die brug - 1946- Regina Neser
  22. Porseleintjie (vervolg op Blare wat val) - 1943 - boek geskryf deur Regina Neser
  23. Solitaire - boek geskryf deur Regina Neser
  24. Vaderliefde - 1949 (Moresterbiblioteek no 44) - boek geskryf deur Regina Neser
  25. Vlekkie - 1945 - boek geskryf deur Regina Neser

 

koop 'n boek 4

Bo

maats - regina neser boeke skryf

Maats (Regina Neser) is in 1933 deur Nasionale pers uitgegee

Inhoud:

  • In die stille nagwake
  • Ons juffrou
  • Dorings
  • Martjie se pop
  • Maats

 

koop 'n boek 4

Bo

 

reginaneser-blarewat val

Blare wat val - Regina Neser , eerste uitgawe 1942

Lida, die weeskind wat liefde van ‘n moeder moet ontbeer, beland in ‘n moeilike posisie wanneer sy haar liefde aan ‘n getroude man gee. Ten spyte van die begrip wat haar vader an die dag lÍ, moet sy haar probleem self oplos. Alhoewel dit haar baie lyding kos, vind sy tog uiteindelik die rus en die liefde waarna sy smag.

Blare wat van is seker egina Neser se bekendste roman wat ook met groot sukses gedramatiseer en opgevoer was.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

solitaire- regina neser boeke skryfster

Solitaire (Regina Neser) 1944 Springbokbiblioteek

Inhoud:

  • Poortjie
  • Volbloed
  • Sue
  • Die weddenskap
  • “Die solitaire is joune”
  • “My dorpie”
  • LeŽ huise!
  • Karel Fourie Cronjť
  • Die tweeling
  • Ouma Sue
  • “Het oumatjie ‘n plan?”
  • Sirkus-toe!
  • Ouma Sue werk in die geheim
  • Bande
  • Solitaire!
  • Vergulde balletjies

Oorkant die brug - Regina Neser boeke

Oorkant die brug (Regina Neser) 1946 uitgegee deur Unie boekhandel

Inhoud

  • Lushof”
  • Wilde bolmme
  • Jean
  • Annette
  • Haar twee vriende
  • Die egskeiding
  • Afskeid
  • dr. Jan in die Onderdorp
  • Haar tweede huwelik
  • “Ek het hom gevind”
  • Oorkant die brug
  • Ou-Jan
  • Vrede
  • Die eksperiment
  • ‘n Besoek
  • Haar baas
  • Werk
  • Vooruitgang
  • Die terugslag
  • Die huis met die geheim
  • ‘n Eksentrieke oujongnooi!
  • “Nie meer lank nie...”
  • Jan en Gysbert
  • Die lig in die venster
  • Haar moeder
  • “Is u tevrede...?”
  • Die donderslag
  • “Ou-Jan praat nog, al..”
  • Die lig van “Lushof”

 

koop 'n boek 4

Bo

 

my ou plaas- regina neser boeke

My ou plaas - Regina Neser

 

die blom van Malana- Regina Neser boek

Die blom van Malana (Regina Neser) - 1952 uitgegee deur Afrikaanse boekhandel.
No 72 van Moresterbiblioteek

Inhoud:

  • Die agtergrond
  • Malana
  • Fleur
  • Verwikkelinge
  • Maanlig
  • Moet ek vertel?
  • ‘n Vondeling
  • Interessant...?
  • Lareine
  • Die stilte
  • In die kantoor
  • “Kindjie”
  • In die toringkamer
  • Normaal...?
  • Nie so normaal nie!
  • Manie se reed
  • Die ontmoeting
  • Die naweek
  • Later
  • Vordering
  • Die blom van Malana
  • Die geheim
  • ‘n Belangrike besluit
  • Wat weet Lareine?
  • Tuis
  • Moeder en dogter
  • Telegramme
  • Haar huis
  • Toekomsplanne
  • Die brief

 

koop 'n boek 4

 

porseleintjie -regina neser boeke

Porseleintjie (Regina Neser) was ‘n opvolg op haar boekBlare wat val”

 

koop 'n boek 4

 

Bo

 

Klik hier om meer van ander skrywers te lees

Vaderliefde - Regina Neser skrywer

Vaderliefde - Regina Neser, uitgegee in 1949

reginaneser-diebouertjie

Die Bouertjie is in 1946 uitgegee deur Unieboekhandel en geskryf deur Rigina Neser

Deel 1 : Die kind

  • Hoofstuk 1: Chaos
  • Hoofstuk 2: LeŽ grasvlaktes
  • Hoofstuk 3: Blokkies, klei en voŽltjies
  • Hoofstuk 4: Die swart slang
  • Hoofstuk 5: Die prentjie aan die muur
  • Hoofstuk 6: Die bekendmaking
  • Hoofstuk 7: “... en ek sal jou in die hakskeen byt”
  • Hoofstuk 8: Die pottebakker
  • Hoofstuk 9: Kindergedagtes en kindergevolgtrekkings
  • Hoofstuk 10: Indrukke
  • Hoofstuk 11: Geluk

Deel 2 : Die dogter

  • Hoofstuk 1: Blinkleerskoentjies
  • Hoofstuk 2: Gewaarwording
  • Hoofstuk 3: Sonsondergang
  • Hoofstuk 4: Onsekerheid
  • Hoofstuk 5: Volharding
  • Hoofstuk 6: Newels
  • Hoofstuk 7: Huislike geluk...?
  • Hoofstuk 8: Gadagteverwisseling
  • Hoofstuk 9: Bouers
  • Hoofstuk 10:Psychť
  • Hoofstuk 11: Verwarring en onsekerheid
  • Hoofstuk 12: Intrige
  • Hoofstuk 13: woelige berusting
  • Hoofstuk 14: Juffrou Snyman
  • Hoofstuk 15: Verlossing
  • Hoofstuk 16: Rita en Willie
  • Hoofstuk 17: Ontvlugting
  • Hoofstuk 18: Vriendskap en intuisie
  • Hoofstuk 19: “Al springend oor die plasies
  • Hoofstuk 20: Twee en twee is ...
  • Hoofstuk 21: Excelsior!

 

 

koop 'n boek 4

Bo

 

reginaneser-lewenswaar

Lewenswaar - Regina Neser, waarskynlik uitgegee in 1956

Daleen Kriel, die enigste dogter van ryk ouers, gaan saam met hulle na Johannesburg waar hulle ‘n kort vakansie deurbring, en daar ontmoet hulle Jan Maree, wat dadelik getref is deur Daleen se skoonheid en hy raak toe ook sommer op haar verlief. Sy is egter nie hiervan bewus nie, aangesien sy nog baie jonk en onskuldig is, en meen maar dyt hy net hoflik teenoor hulle is.

Jan lei egter ‘n losbandige lewe, maar Daleen beinvloed hom so nadat sy vir hom in die stad gaan werk het, dat hy ‘n nuwe blad omslaan en sy hele leefwyse verander.

Na hulle verlowing, verdwyn Daleen spoorloos en gaan deur diep waters nadat sy haar ouers deur die dood verloor en alleen agterbly.

Jan is onbewus van die feit dat Daleen hom nog innig liefhet en nadat hulle albei baie swaar gekry het en feitlik vervreem het, kom hulle tot versoening.

Inhoud:

  • Daleen
  • Elsa
  • Die tweeling
  • Lewenswaar

 

koop 'n boek 4

Bo

 

reginaneser-diebosveldhuisie

Die bosveldhuisie - ‘n Fantasie deur Regina Neser
hierdie die voorblad van die derde druk in 1949

Inhoud:

  • Onweerswolke
  • Jan se “suster”
  • BespieŽlinge
  • ‘n Terugblik
  • “Jan Pierewiet”
  • Joey Bresler
  • Sonneblom
  • Roy en Lettie
  • Op die vlug
  • Die omdraaipaadjie
  • In die grot
  • Die briewe
  • Vader en dogter
  • Moeder en seun
  • “Temperament ...?”
  • Joey en Lettie
  • “Tannie ....?”

 

reginaneser-blommevan papier

Blomme van papier - deur Regina Neser

Ella van Dyk is die dogter van skatryk ouers maar sy is eensaam omdat baie min mense ooit haar bejaarde ouers besoek. Sy, Japie le Roux en Hannes Steynwas vroeŽr intieme skoolmaats. Na agt jaar en nadat haar twee maats gevestigde prokureurs is, ontmoet sy hulle weer op ‘n partytjie. Altwee word betower deur haar skoonheid en ....

As sy eers haar ouers kort na mekaar, dan weer haar enigste kind en uiteindelik na nog ‘n paar jaar haar eggenoot en kind tegelyk as gevolg van ‘n motorongeluk aan die dood moet afgee, tree ‘n groot verbittering en eensaamheid haar siel binne. Sy kan nie begryp hoe ‘n liefdevolle God so wreed kan wees nie.

Maande lank leef sy eensaam en soos ‘n dooie in haar groot huis. Dan laat ‘n arm bondeldraer en ‘n straatkind met papierblomme haar nuwe vergesigte sien ... en op die agtergrond wag ....

 

koop 'n boek 4

Bo

Boeke deur Regina Neser in jaar van uitgawe:

  1. 1932 - Biesies in die wind - Regina Neser
  2. 1932 - Die verstoteling - Regina Neser
  3. 1933 - Maats - ‘n reeks kortverhale - Regina Neser
  4. 1939 - Die Bosveldhuisie, 'n Fantasie - Regina Neser
  5. 1942 - Blare wat val, - Regina Neser
  6. 1943 - Porseleintjie (vervolg op Blare wat val) - Regina Neser
  7. 1944 - Solitaire - Regina Neser
  8. 1945 - Die Jakarandas sal weer blom - Regina Neser
  9. 1945 - Die padda - 1945 - Regina Neser
  10. 1945 - Haar spook - Regina Neser
  11. 1945 - Vlekkie - Regina Neser
  12. 1946 - Die Bouertjie - Regina Neser
  13. 1946 - Oorkant die brug - Regina Neser
  14. 1947 - Blomme van papier - Regina Neser
  15. 1949 - Vaderliefde - 1949 (Moresterbiblioteek no 44)- Regina Neser
  16. 1948 - Die pÍrelsnoer - boek deur Regina Neser
  17. 1950 - Hoe ver is die nag - Regina Neser
  18. 1950 - Kinders van Ismael - Regina Neser
  19. 1951 - Gister is nog hier - Regina Neser
  20. 1952 - Die blom van Malana - Regina Neser
  21. 1952 - My ou plaas - Regina Neser
  22. 1956 - Lewenswaar - Regina Neser
  23. 1979 - Die lewe bly ‘n lied - boek geskryf deur Regina Neser
  24. Haar naam is Merina Neser - Regina Neser
  25. Lydia Bailey- Regina Neser

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738