http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php ReŽnboogrant Huns en Hamburgers

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Hunks en Hamburgers

Reenboogrant hunks en hamburger 2

ReŽnboogrant no 2 - Tieners word geskryf deur Louise van Niekerk

Deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe: die ReŽnboograntjare!

Sunette is sielsongelukkig. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hÍ! Die aand was Ďn flop! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, hy is mal oor Rachelle. Hy het haar kamstig kom soek in die saal nadat hy .....nadat hy Rochelle so .... so bevoel het! Gmf. Haar rug het so min gejeuk as wat ... Sy wou net hÍ Pierre moes aan haar vat... en was hy nie gewillig nie! Shani sÍ dis sex appeal. Wel, dit werk beslis. Kyk hoe het Dolf vir haar geval. Pierre sal haar wat Sunette is nooit weer uitvra nie. Of sal hy?

 

 

Klik hier om die volledige reeks se titels te sien

 

Wil jy die boeke koop? klik hier!

 

Tuis 2

Drome en Dramas

ReŽnboogrant no 4 - Tieners word geskryf deur Louis van Niekerk

Shani staan voor die spieŽl. Hoe moet Ďn face of the nineties nou eientlik lyk? Die tydskrifte sÍ net van al die pryse wat mens kan wen. Syít al baie fotoís gesien van hoe gesigte van die sixties gelyk het, maar sy het nie Ďn clue hoe Ďn gesig van die nineties noet lyk nie. Hulle kyk seker na persoonlikheid ook. Dit help nie jy het de face van die nineties en daar staan jy soos Ďn dunb blonde en praat strooi nie. Miskien moet sy maar in Ďn paar van haar pa se sielkunde boeke kyk, dalk kry sy tips...

Reenboogrant tiener no 4

Wil jy die boeke koop? klik hier

Tuis 2