http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php PJ Schoeman boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

P.J. Schoeman is veral bekend vir jy jagboeke of soos dit ook bekendstaan: “die Fanie-reeks” boeke. P.J. Schoeman het egter veel meer as net die Fanie-reeks boeke vir ons nagelaat.

Sy lys van boeke sluit in:

  1. Die kleinvolk van Afrika - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  2. Die swerwer jagter - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  3. Drie Jong Jagters - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  4. Dronkie by die kabouters en feetjies - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  5. Dronkie maak Kinders groot - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  6. Fanie se Veldskooldae - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  7. Fanie se vuurdoop - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  8. Fanie word grootwildjagter - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  9. Inspring kÍrels - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  10. Jabulies - My Eerste Hond - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  11. Jagters van die Woestynland - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  12. Jetwa die buffelbul - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  13. Jovindaba se drie meisies - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  14. Katjieland - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  15. Mboza - Die swazi - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  16. Nobiyane, die Zoeloe-minnaar - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  17. Op die Groot Spore - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  18. Op die klein spoortjies - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  19. Op ver paaie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  20. Sakkibiaan die kalahariseuntjie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  21. Sonogies die Swazi-prinsessie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  22. Spore wat nie toewaai nie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  23. Terug op die ver paaie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  24. Trados - die swerwer-Boesman - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  25. Uit die Dagboek van ‘n Wildbewaarder - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  26. Uitspring kÍrels - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  27. Van Jagter Tot Wildliefhebber - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  28. Waar motors nie kom nie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  29. Waar ver winde waai - Boek geskryf deur P.J. Schoeman

English titles includes:

  1. Phampatha The Beloved of King Shaka - Book by dr P.J. Schoeman

Fanie reeks jagboeke bevat die volgende titels:

  1. Fanie se Veldskooldae - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  2. Fanie se vuurdoop - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  3. Fanie word grootwildjagter - Boek geskryf deur P.J. Schoeman

lees meer oor die Fanie-reeks jagboeke

 

Bo

dronkie by die kabouters en feetjies

Dronkie by die kabouters en feetjies
Boek geskryf deur dr P.J. Schoeman
Eerste uitgawe was in 1965 en tweede uitgawe in 1984


Bo

koop 'n boek 4

PJ SCHOEMAN fanie se vuurdoop

Fanie se fuurdoop
‘n Jagboek geskryf deur P.J. Schoeman

En hier het ons nou FANIE SE VUURDOOP.

Oor die lengte en breedte van ons land met sy ewige blou berge en sy uitgestrekte vlaktes, is daar gewis min mense wat Afrikaans magtig is, wat hulle nie reeds verheerlik het in die FANIE SE VELDSKOOLDAE en FANIE WORD GROOTWILDJAGTER die voorgangers van hierdie verhaal nie.

En nou het Fanie ‘n bietjie ouer en ryper geword. Sy vuurdoop wag op hom – due vuurdoop van fluitende koeŽls in die Vryheidsoorlog en die vuurdoop van sy liefdesbesluit tussen Soekie, met die blou rokkie en Jekki, die vurige dogter van major Carter.

Schoeman bly ons grootste virtuoos met sy beeldryke taal van die veld, die inboorling en… die hart. In hierdie roman vir oud en jonk neem hy die leser saam op kommando, saam in die eerste vuurdoop van Fanie, saam in die hart van die beminlike veldseun wat sy groot liefdesbesluit moet neem.

FANIE SE VUURDOOP is Piet J. Schoeman op sy beste.

koop 'n boek 4

Bo

 

Lees ook van ander jagboeke - klik hier

 

PJ SCHOEMAN die kleinvolk van afrika

Die kleinvolk van Afrika
Boek geskryf deur P.J. Schoeman

1 Miere

  • Miere (Formilidiae)
  • Die regte miere (Formilidiae)
  • Termiete of rysmiere (Isoptera)

2 Die Blinklyfies

  • Dam en spruit
  • Blinklywe in die Bosveldriviere
  • In die groot blou dam

3 VoŽls – Veervolkies

  • Die visarend
  • Die witkruisarend
  • Die berghaan of bataleur
  • Die sekretarisvoŽl
  • Ons kleiner voŽlsoorte
     


PJ SCHOEMAN jabulies my eerste hond 

Jabulies - My Eerste Hond
 Boek geskryf deur P.J. Schoeman

“Pieter, my seun, jy is nou tien en dit het tyd geword dat jy jou eie hond moet kry.”

Met hierdie woorde van sy vader het daar vir P.J. Schoeman, as tienjarige seun, ’n splinternuwe avontuur begin.

Om sy eie hond te hÍ… ’n hond waaroor hy so lank gedroom het… en toe hy en boet Martiens Zoeloeland to vertrek om self sy eerste hond uit te soek, het sy beker van geluk oorgeloop.

Hy het gedink aan Siba se ou leeuhond, Jabulies, wat sy lewe in ’n geveg met ’n leeu verloor het en hy het gedink: Ek sal my hond ook Jabulies noem. Jabulies – hy wat bly maak.

Maar vir seun en hond het ’n lang leerskool voorgelÍ en die einde van die pad was vÍr – daar op die verg waar ou Gedoriewaar, die skelmste bobbejaanmannetjie in die kontrei, gehou en regeer het.

 

koop 'n boek 4

Bo

PJ SCHOEMAN jagters van die woestynland

Jagters van die Woestynland
Boek geskryf deur P.J. Schoeman

In die byna waterlose woestynstreke in die verre en minder bekende dele van Suidwes-Afrika het Schoeman die stof vir hierdie merkwaardige verhaal gaan insamel. Hier het hy kennis gemaak met die geheimsinnige jagters van die woestynland.

Die skrywer voer die leser mee op die vÍr paaie waarlangs hierdie swerwersvolkie gekom het en lÍ die misterie en romantiek van hul hele bestaan bloot.

Die leser volg Twihi, kind van die winde, na die vÍr jagvelde waar sy haar spoortjies vir die groot jagters van die woestynland gaan wys. In die flikkerlig van grasvure is hy toeskouer by die wilde, drifbelaaide dans van die gemsbok, hoor hy die rou weeklag in die lied van die wind oor die gras, luister hy na wonderverhale uit die gryse en glorieryke verlede van hierdie woestynkinders.

Net soos OP V R PAAIE is JAGTERS VAN DIE WOESTYNLAND geen gewone verhaal nie, maar bekoor dit die leser op ’n onverklaarbare wyse, word hy meegevoer weg van die stadsgewoel na nog ’n stil plekkie in ou Afrika waar hy die klein mensies leer ken, “wat te na aan die grond gelewe het om ooit groot in hul eie oŽ te word.”

Lees ook boeke deur Jan J van der Post

Lees ook boeke deur Doc Immelman

Lees ook van ander jagboeke - klik hier

PJ SCHOEMAN sonogies

Sonogies die Swazi-prinsessie
Boek geskryf deur dr P.J. Schoeman

Lank gelede, toe die veldkindertjies nog met die diere kon praat, is Sonogies gebore. Die enigste maatjie wat sy in die stat gehad het, was haar boetie Mazwi. Toe Mazwi moet weggaan om ’n soldaat te word, was Sonogies baie hartseer. Saam met Mazwi het sy geleer om ’n pyl en boog net so goed soos ’n seun te hanteer en sy was baie dapper. Toe besluit Sonogies om ook ’n soldaat te word. Maar sy moes leer dat dit die werk vir ’n man is.

Sonogies is ’n sjarmante sprokie van die Swaziprinsessie wat vroeg al haar hakskene vir die paaie gewys het. ’n Verhaaltjie uit die pen van P.J. Schoeman, kenner van die veld en veldkindertjies.

 

Lees ook W.A. Hickey se verhale

 

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Boeke in volgorde van jaar van uitgawe:

  1. 1939 - Mboza - Die swazi - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  2. 1942 - Op die Groot Spore - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  3. 1948 - Fanie se Veldskooldae - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  4. 1950 - Fanie word grootwildjagter - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  5. 1956 - Uitspring kÍrels - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  6. 1957 - Drie Jong Jagters - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  7. 1957 - Sonogies die Swazi-prinsessie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  8. 1957 - Waar ver winde waai - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  9. 1961 - Jetwa die buffelbul - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  10. 1962 - Terug op die ver paaie - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  11. 1963 - Trados - die swerwer-Boesman - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  12. 1963 - Nobiyane, die Zoeloe-minnaar - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  13. 1965 - Katjieland - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  14. 1965 - Dronkie maak Kinders groot - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  15. 1970 - Op die klein spoortjies - twee verhale in een boek geskryf deur P.J. Schoeman
  16. 1970 - Uit die Dagboek van ‘n Wildbewaarder - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  17. 1972 - Van Jagter Tot Wildliefhebber - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  18. 1980 - Jabulies - My Eerste Hond - Boek oor ‘n hond, geskryf deur P.J. Schoeman
  19. 1983 - Die kleinvolk van Afrika - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  20. 1983 - Jovindaba se drie meisies - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  21. 1983 - Sakkibiaan die kalahariseuntjie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  22. Die swerwer jagter - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  23. Dronkie by die kabouters en feetjies - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  24. Fanie se vuurdoop - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  25. Inspring kÍrels - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  26. Jagters van die Woestynland - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  27. Op ver paaie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman
  28. Spore wat nie toewaai nie - jagboek geskryf deur P.J. Schoeman
  29. Waar motors nie kom nie - Boek geskryf deur P.J. Schoeman

 

koop 'n boek 4

Bo


 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738