http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Pierre fourie biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Pierre Fourie is n seun van die oos- Kaapland. Hy ontvang sy skoolopleiding op Elliot en George en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch, waar hy in 1946 die M.Ed-graad behaal. In 1950 behaal hy sy D.Ed-graad.

Hy gee op verskeie plekke in Kaapland en die Oranje Vrystaat onderwys en wor dop n jeugdige ouderdom hoof van die Middelande Hor Handelskool te Cradock. Later was hy verbonde aan die Hor Handelskool te Krugersdorp.

As onvermoeide werker vir die Afrikaanse kultuursaak, het hy op verskeie terreine diep spore getrap. Hy word dan ook tereg genoem, :die vader van Volkspele in Kaapland, terwyl hy ook as koor- en orkesleier groot welslae behaal het.

Ook op die sportgebied is Pierre Fourie geen onbekende nie. Op Stellenbosch het hy as rugbyspeler uitgeblink en ook sy provinsie verteenwoordig. In 1945 was hy die Maties se Intevarsity-dirigent. Hy is ook as rugbykeurder en rugbyafrigter en atletiekafrigter bekend.

Hoewel hy soms van sy bydraes in tydskrifte verskyn het, begin hy eers gedurende 1960 ernstig skrywe, onder aanmoediging van die Afrikaanse Pers-Boekhandel. Daarna het verskeie boeke die lig gesien.

Pierre J Fourie biografie Afrikaanse boeke Pierre J Fourie

 

Van sy werke sluit in:

  • Uur van die vergelding
  • Sy swaard verbode
  • Nag bring die onheil
  • Die Cavaliers
  • Die goue sleutel
  • Die raaisel van Rooikrans

 

Bron: Afikaanse Pers-boekhandel