http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Peet Venter boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Peet Venter se lys van boeke sluit in:

  1. Die Alleenlopers - boek geskryf deur Peet Venter
  2. Die nag van die narre (van der Walt speurreeks) - boek geskryf deur Peet Venter
  3. Die reuk van rose (van der Walt speurreeks) - boek geskryf deur Peet Venter
  4. Dieper as die bloed (van der Walt-riller reeks) - boek geskryf deur Peet Venter
  5. Disa Disa - boek geskryf deur Peet Venter
  6. Slang die onbesonge held - boek geskryf deur Peet Venter

Kortverhale vervat in :

  1. Drie van die bestes - sluit stories deur Peet Venter in
  2. Drie van die bestes - volume 2- sluit stories deur Peet Venter in
  3. Kortetjies vir die katel - sluit stories deur Peet Venter in
  4. Naglopers - sluit stories deur Peet Venter in
  5. Vangnet - sluit stories deur Peet Venter in
  6. Die Goeie Gety - sluit stories deur Peet Venter in
  7. Drif - sluit stories deur Peet Venter in
  8. Bloudruk - sluit stories deur Peet Venter in
  9. PEET VENTER die reuk van rose

Die reuk van rose
(van der Walt speurreeks)
Boek geskryf deur Peet Venter
(Speurder Thys Krige)

Krige en Visser kyk na die liggaam op die nat gras waarmee Fourie en Kotz besig is. Dit is sonder kop. Die bloederige wond waar die nek afgesny is, steek by die kraag van die uniform uit… “Dieselfde storie as die vorige twee.” Hy beduie na ’n plastieksak wat op die gras langs hom l. “Daar’s die roos…”

Hy val op die telvloer neer en voel met sy bruikbare hand aan sy skouer. Dik, klewerige bloed stroom tussen sy vingers deur. Hy kyk op. Haar gesig is daar vr bokant hom. Sy kyk na hom met ’n gryns wat haar wit tande ontbloot…

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

PEET VENTER nag van die narre

Die nag van die narre
(van der Walt speurreeks)
Boek geskryf deur Peet Venter
(Speurder Thys Krige)

Thys knik. “Het die uitermatige geweld van die daad jou nie ook opgeval nie, Bissie?”

“Ja,” s Fourie. “Jy sal sien die outopsieverslag probeer nie eens aandui hoeveel houe die slagoffer gekry het nie.”

“Wat wil jy daarmee se, Thys?” vra Dreyer.

“Dat ek nie dink dat dit net moor ter wille van doodmaak was nie, oom Piet. Oor die algemeen is die moordenaar tevrede en stop hy, sodra hy redelik seker is dat sy slagoffer dood is. Nier hirdie een nie. Ek het die indruk gekry dat hy aanhou slaan het totdat hy die een of ander iets in hom uitgewoed het en toe dalk nog ’n paar houe vir good measure geslaan het.”

Peet Venter weef in Nag van die Narre weereens ’n riller vol gruheid en spanning. ’n Reeksmoordenaar kies universiteitstudente as slagoffers en speurderkaptein Thys Krige moet alles in die stryd werp om nog moorde te voorkom. Die moordenaar fnuik egter elke plan wat die polisie bedink. Die kampus word sy slagveld.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

PEET VENTER disa disa

Disa Disa
Boek geskryf deur Peet Venter

Daar is die legende van die enkel tweeling met die tweelingsiel; van die Moeder van die Disas wat deur haar minnaar hoog op die berg bewaak word; daar is die makabere menslike offer wat gebring word wanneer die volmaan aan die westerkim hang en die son sy verskyning in die ooste maak. Daar is die duistere voorspelling van die stemme in die grot: Die tyd is naby. Hulle is baie naby aan jou. Hulle gaan Die Een van jou probeer wegneem. Jy sal met jou lewe vir haar veg, want sy is joune. Jy sal oorwin as jy nie van die skerpioen se angel vergeet nie…

Matt. Leroux keer terug na Donkerhoek, die erfplaas wat hy nou weer as voorste boplaas wil vestig. Hy het vol planne en energie teruggekom, maar tref net donkerheid hier aan. Hy weet dat hy te staan gekom het teen iets wat hy nie ken nie.

Teen die agtergrond van die Knysnawoud weef Peet Venter ’n vreemd-aangrypende roman met interessante en buitengewone karakters. Dit is ‘n verhaal vol onderstrominge en dreiging deur bose magte. Dit is die oer oue stryd tussen die goeie en die kwade. En hoog teen die kranse bewaar die Moeder van die Disas die geheim – wag op Die Een wat weer bevryding en die lig sal bring.

 

Lees ook boeke deur Deon Meyer

Lees ook speurboeke deur Derick Jacobs (Kol Hannes Marais)

Lees ook boeke van Skip Wessels (I.D. Lamprecht)

PEET VENTER Slang die onbesonge held

Slang die onbesonge held
boek geskryf deur Peet Venter

Met die uitbreek van die Tweede Vryheids-oorlog was hy in sy twintigs en 'n goeie skut, ruiter en 'n uitstekende verkenner. Maar op kommando kon hy nie bly nie. Die kommandant het hom huis toe gestuur na sy weduweema Sanna toe. Die rede ...

Die kommandant het hom vir die nag ingerig onder sy velkombers. Hy het pas sy snorkritme gekry toe hy, soos in 'n droom, bewus word van 'n tweede teenwoordigheid saam met hom onder die kombers ...
"Naand, Ooom," sug Slang vertroulik in sy oor.
"O, jou ... se ...!" gil die kommandant. Hy glip onder sy kombers uit soos 'n katowadruif uit sy dop. "Slang!" gil hy van waar hy etlike tre verder in sy flennie-onderbroek en hemp staan.
"O, jou ... se ...!" koor die manne. "Wr, Kondant?" terwyl hulle so in die donker na gooibare klippe soek.
Terwille van die verdere ordelike historiese verloop van die oorlog is Slang toe maar huis toe gestuur. En dis eintlik dr waar sy heldhaftige en onverskrokke dade 'n Skot se hele lewensverloop verander het en die Boerkrygers een van die treffendste veldslae gelewer het.

Lees ook boeke van Mikro

Lees ook humoristies vertellings deur P.H. Nortje

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

 

 

Boeke deur Peet Venter in jaar van uitgawe:

  1. 1978 - Die Alleenlopers - boek geskryf deur Peet Venter
  2. 1995 - Die reuk van rose (van der Walt speurreeks) - boek geskryf deur Peet Venter
  3. 1996 - Dieper as die bloed (van der Walt-riller reeks) - boek geskryf deur Peet Venter
  4. 1996 - Disa Disa - boek geskryf deur Peet Venter
  5. 2009 - Slang die onbesonge held - boek geskryf deur Peet Venter
  6. Die nag van die narre (van der Walt speurreeks) - boek geskryf deur Peet Venter

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmar.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za