http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Peet Venter Biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Peet Venter woon op sy plaas in die Seringveld en is verbonde aan ’n raadgewende ingenieursfirma in Pretoria. Hy is onder andere ook ’n skilder en beeldhouer. Hy is getroud met Jauana en hulle is die ouers van Witze en Andrea.

Sy eerste roman: Die Allenlopers verskyn in 1979. Van sy kortverhale verskyn in KEUR en is opgeneem in die bundels: Kortetjies vir die katel, Naglopers, Vangnet, Die Goeie Gety, Drif en Bloudruk wat deur J.P. van der Walt uitgegee word.

PEET VENTER foto

Kliek hier vir ‘n lys van sy boeke