http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Paul c. Venter boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Paul C. Venter is die skrywer van verskeie Afrikaanse fiksie asook nie-fiksie en verskeie televisie reekse en televisie draaiboeke waaronder die volgende boeke is :

  1. Dertien nagmerries  - boek geskryf deur Paul C. Venter
  2. Die maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien - boek geskryf deur Paul C. Venter (ook uitgegee as : Flight of fear)
  3. Die sluipmoordenaars - boek geskryf deur Paul C. Venter
  4. Die Verlore Tyd En Ander Stories (autobiografiese kortverhale) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  5. Hansie slim - boek geskryf deur Paul C. Venter
  6. In Die Jagseisoen (novelle) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  7. Nagsprong - boek geskryf deur Paul C. Venter
  8. PapierkoeŽls (novelle)  - boek geskryf deur Paul C. Venter
  9. Sneeuwitjie en die Koningin se wraak - boek geskryf deur Paul C. Venter
  10. Tussen tiers - SA Oorlogshelde (nie-fiksie) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  11. Vuur in Eden - boek geskryf deur Paul C. Venter

 

  • Flight of fear - 1989 (ook uitgegee as :Die maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien)
  • Soweto- shadow city - 1977
  • The Return Of The Queen (jeugboek) - 1984

 Tussen tiers oorlogshelde-paulcventer

Tussen tiers
Paul C. Venter

In tussen tiers vertel Paul C. Venter die ware verhale van heldhaftige Suid-Afrikaanse soldate wat tydens die Eerste WÍreldoorlog asook die Tweede wÍreldoorlog, die oorlog in Korea en die stryd op die Suid-Afrikaanse grense, hul vrees oorwin en dade van heldhaftigeheid verrig het wat dwarsdeur die wÍreld weerklank gevind het.

koop 'n boek 4

Met sy kenmerkende knapperende styl, voer Paul C. Ventersy lesers terug nadie onderskeie oorlogsituasies waar Suid-Afrikaanse soldate hul merk onuitwisbaar gemaak hetdeur hul dade van heroisme. Hulle is die manne wat in oomblikke van lewensgevaar soos vergtende tiers gereageer het.

Hierdie skrywer verstaan die kuns om sy leser mee te voer en elke geval op dramatiese wyse voor die geestesoog te laat afspeel. Hy plaas jou midde-in die hellevuur wat Delvillebos was. Jy word deel van ‘n brandende vliegtuig se bemanning. Jy is daar wanneer waaghalsige krygsgevangenes ontsnap. Jy is teenwoordig wanneer verraderlike Swapo-geweervuur om die vasgekeerde soldate knetter. Jy aanskou tonele van durf en onselfsugtige opoffering wat legendaries in die krygsgeskiedenis van Suid-Afrika geword het.

Inhoud

  • Die Boereskot
  • Ses dae in die hel
  • Die buks met die hart van ‘n leeu
  • Nag van die bomwerper
  • Kruisvuur
  • ‘n Tonnel na vryheid
  • Die ongeluksvoŽl wat nie wou gaan lÍ nie
  • Die vlieŽnde tier
  • In dodelike daglig
  • Koms van die straalvegter
  • Vuur en ys
  • Kontak!

 

Tussen tiers S.A. oorlogshelde-paul c venter

Tussen Tiers- ware stories oor S.A. oorlogshelde uit verskeie oorloŽ- geskryf deur Paul C. Venter

 

Lees ook boeke deur Bertrand Retief

Lees ook “Verby die wit brug” - deur Johan Coetzee

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

 

Hansie slim - paul C Venter

Hansie slim
boek geskryf deur Paul C. Venter

Daan Kleynhans...
Die loop van die Russiese AK-47 druk op sy bors. Hy voel die harde ronde bek. īn Swart hand gaan na die sneller. Die seun sien nie sy lewe voor hom afspeel nie. His is net nie hier nie. Dit gebeur met iemand anders, hy lÍ nie met īn oorgehaalde wapen teen sy hart nie.
Kommandant Kleynhans...
Hy wens hy was īn pelotonleier, nie die bevelvoerder van die militÍre basis op Katima Mulilo nie, Hy wens hy kon sy R1 laai en in die helikopter klim en self sy broer se kind gaan haal.
Luitenant Sjoe-Sjoe...
Hy is opgelei, weet hoe om sy peloton in īn vuurgeveg op te stek en wat om te verwag, maar dis teorie en īn terroris sit nie in dieselfde lesingkamer nie. Wat sal hy doen as īn geveg anders ontwikkel as wat die boeke sÍ? Die gebeure van een vreeslike nag dompel hierdie mense in īn avontuur wat teen die geweldadige agtergrond van die operasionele gebied afspeel.
Hansie Slim is īn sensitiewe, spannende jeugverhaal, so aktueel dat dit mŰre se koerantopskrifte kan wees

 

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

 

Die maan skyn so helder jy kan Jupiter sien - Paul C Venter

Die maan skyn so helder jy kan Jupiter sien -geskryf deur Paul C Venter

 

Dertien nagmerries - PaulCVenter

Dertien Nagmerries - geskryf deur Paul C. Venter

Hierdie is ‘n boek vir mense met moed - wees gewaarsku om dit nie laataand of wanneer jy alleen is, te lees nie. Lees gerus meer...klik hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Lees ook van ander spookstories en BANGmaak stories - kliek hier

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Flight of fear -paul C Venter

Flight of fear - Paul C Venter

Klik hier om meer te lees van die skrywer, Paul C. Venter

 

paulcventer- Dieverloretyd en ander stories

Die verlore tyd en ander stories
geskryf deur Paul C Venter

In Die verlore tyd en ander stories vertel Paul C Venter oor kinderjare in Vrededorp. Met helder woord bring hy mense en gebeure van ‘n kleintyd terug. Vrededorp van vervloŽ dae word vir die leser ‘n werklikheid. So ook die karakters wat jou by bly lank nadat die laaste verhaal gelees is.

Die ander stories is ‘n sewetal van Paul C Venter se beste kortverhale wat deur die jare in verskeie tydskrifte verskyn het. Die onderwerp wissel, maar elke verhaal gryp die verbeelding vas en boei enduit.

Inhoud:

Die verlore tyd:

  1. Aardykskunde
  2. Afrikaans
  3. Bybel
  4. Engels
  5. Geskiedenis
  6. Natuurstudie

Ander stories:

  1. Die man met die vierkantige oŽ
  2. Die Limpopo is ‘n grensrivier
  3. ‘n Seisoen in die hel
  4. Die twyfelaar
  5. Lugkasteel
  6. Die hemelfoon
  7. Die pyntuin

Die sluipmoordenaars -Paul C Venter boeke

Die sluipmoordenaars
geskryf deur Paul C. Venter

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Lees ook van ander spookstories en BANGmaak stories - kliek hier

koop 'n boek 4

 

Boeke in jaar van uitgawe gelys:

  1. 1979 - Die sluipmoordenaars - boek geskryf deur Paul C. Venter
  2. 1978 - Nagsprong - boek geskryf deur Paul C. Venter
  3. 1979 - Hansie slim - boek geskryf deur Paul C. Venter
  4. 1981 - Dertien nagmerries - boek geskryf deur Paul C. Venter
  5. 1982 - Die Verlore Tyd En Ander Stories (autobiografiese kortverhale) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  6. 1982 - In Die Jagseisoen (novelle) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  7. 1983 - PapierkoeŽls (novelle) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  8. 1983 - Tussen tiers - SA Oorlogshelde (nie-fiksie) - boek geskryf deur Paul C. Venter
  9. 1985 - Vuur in Eden - boek geskryf deur Paul C. Venter
  10. 1985 - Die maan skyn so helder jy kan op Jupiter sien - boek geskryf deur Paul C. Venter (ook uitgegee as : Flight of fear)
  11. Sneeuwitjie en die Koningin se wraak - boek geskryf deur Paul C. Venter