http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Oom attie se slaaptydstories

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Oom Attie se slaaptyd stories is immergroen en vandag steeds gewild. Die reeks bestaan uit vyf boeke en is plaaslik uitgegee deur Die Sentinel Uitgewersmaaksappy in Kenilworth, Kaapstad. Die stories is geskryf deur Arthur S Maxwell en in Afrikaans vertaal deur J.L Milford.

Daar is twee uitgawe in afrikaans beskikbaar. Die eerste uitgawe wat met ‘n rooi buiteblad en goue letters. die tweede uitgawe van oom Attie se slaaptydstories was met volkleur prente op die buiteblad. Albei uitgawes het uit vyf boeke bestaan.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Hier volg stories van klein kinders uit oom Attie se slaaptyd stories - Boek een :

oomAttieseslaaptydstories- Oom Attie deel1   oom Attie se slaaptydstories nuwe 1- Oom Attie vertel stories

Oom Attie se slaaptyd stories - Deel 1
Oupa / Pa vertel vir ons stories

  1. Willem se geheim
  2. Die skipbreuk
  3. hoe antonie vrede gemaak het
  4. Die hol tert
  5. Hoeveel liefde?
  6. Daardie gebede van julle
  7. gert se sjieling
  8. Uit die modder gesleep
  9. Die twee rinas
  10. Petrus gaan betaal
  11. Sakkies- Die verhaal van ‘n brakkie
  12. Lomerige Lettie
  13. Die man wat nie kon beweeg nie
  14. Nuuskierige Nelie
  15. Konkers en oorwinnaars
  16. “Eggo’s”
  17. Jesus het verstaan
  18. Verdwaal in die reŽnt
  19. Jimmie die redder
  20. Gladys en die lymbottel
  21. My bede(‘n gedig)
  22. Die “Ek-weet-dit” dogter
  23. Waarom Victor so goed geslaap het
  24. Vlek se nuwe halsband
  25. Slaan uit die “Nie”
  26. Miems se gawe
  27. Moeder se duimhandskoene
  28. Toe Dirk laat gekom het
  29. Nelie se wens
  30. Die drie koppe
  31. Robert se fout
  32. Gered van die honde
  33. Wat Charlie by die mark gehoor het
  34. “’n Hele brood asseblief”
  35. Toe Tommie die vensters van die hemel geopen het
  36. Die fontein van skoonheid
  37. Hoe lui Louis moeder se helper geword het
  38. Onnutsige Magda
  39. ‘n Glimlag (‘n gedig)
  40. Ongelukkige Jim
  41. Vertel altyd vir moeder
  42. Jane se hond
  43. Twee dapper brandweermanne
  44. Juffrou brompot
  45. Moederliefde
  46. Die piekniek
  47. Van tjankbalie tot helper
  48. Truida se opoffering
  49. Mejuffrou Ditisnie
  50. Toe die leeu ontsnap het
  51. Die klein wit duifie
  52. Gods grood Koninkryk
    • Deel 1. Hoe groot dit is
    • Deel 2. Hoe die mens gemaak is
    • Deel 3. Wat God gaan doen
  53. Leon se geheim
  54. Moet nooit opgee nie
  55. Georgie en die man in blou
  56. Deur vuur en water
  57. Onbedagsame Tom
  58. Moeilikheid op die strand
  59. Twee gelukkige seuns
  60. Die klein voŽltjie wat vertel
  61. Die seun wat ‘n sjieling verloor het
  62. Wie was Jesus?
  63. Die blinde man van Jerigo
  64. Die seun wat sy huis verlaat het
  65. Die klein dogtertjie wat aan die slaap geraak het
  66. Die daklose melaatse
  67. Die ondankbare nege
  68. Deur rowers aangeval
  69. Jesus en die kinders
  70. Op die meer van Galilea
  71. Kyk, jou Koning kom
  72. Die wonderlike liedere

Die stories hel almal ‘n lessie. Hier volg slegs enkele voorbeelde:

  • Eerlikheid
    • Petrus gaan betaal
  • Laat-kom, hoe om daarvan genees te word
    • Toe Dirk laat gekom het
  • Stories oor gebed
    • Daardie gebede van julle
    • Die klein wit duifie
    • Gered van die honde
    • Gert se sjieling
    • Gladys en die lymbottel
    • Uit die modder gesleep
  • Tiendes, loon op betaling
    • Hoe Tommie die vensters van die hemel geopen het
  • Versoeking, hulp in
    • Die skipbreuk
  • Versoeking, Uitgwerking van
    • “Eggo’s”
  • Wees gereed
    • Jimmie die redder
  • Rusiemaak, hoe om op te hou
    • Deur vuur en water
    • Hoe Antonie vrede gemaak het
    • Moeilikheid op die strand

oom Attie se slaaptydstories- Oom Attie vertel stories

Oom Attie vertel stories aan ‘n paar kinders
(Uit boek een van “Oom Attie se slaaptydstories”)

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Bo

oom Attie se slaaptydstories nuwe 2- Oom Attie vertel stories

Voorblad van boek no 2 van oom Attie se slaaptydstories (Nuwe uitgawe)

Bo

Hier volg stories van klein kinders uit oom Attie se slaaptyd stories - Boek drie

oomAttieseslaaptydstories- Oom Attie deel3   oom Attie se slaaptydstories nuwe 3- Oom Attie vertel stories 

Oom Attie se slaaptyd stories - Deel 3
Twee kinders wat met die trappe op pad is na hul kamer om stories te hoor..

  1. Voorwoord
  2. Koot se motorboot
  3. Deur die gety vasgekeer
  4. Net ‘n rukkie-Annie
  5. Wat ‘n halwe appel gedoen het
  6. Vreugdevuur-And
  7. Die geheimsinnige letters
  8. Liefde oorwin alles
  9. Die verkeerde Babatjie
  10. Eensame Lottie
  11. Die geveg in die hondehok
  12. Die dapper klein dogtertjie
  13. ‘n Storie wat nie waar is nie
  14. Die seun wat graag krieket gespeel het
  15. Die paadjie skoon maak
  16. Wat Jane vergeet het
  17. Die goedhartige voŽltjie
  18. Sterwende moeders
  19. Toe Kosie moeg was.
  20. In sy voetspore
  21. Praatsieke Tom
  22. Skoonheid vergaan
  23. Snaakse dinge in die Bybel
  24. Die kis met sestien slotte
  25. Haar afskeidslied
  26. Absoluut suiwer.
  27. Wat is liefde?
  28. Blinde visse
  29. Die verkeerde manier om dit te doen
  30. Roelf se idee
  31. ‘n Moeder se liefde
  32. Jou verkeersligte
  33. Nie ‘n feŽverhaal nie
  34. Soekie se oorgawe
  35. Byna tuis
  36. Neute en neute
  37. Die Here se helde
  38. Die geheimsinnige posorder
  39. Verhoor die Here ons gebede?
  40. Org se studiebeurs
  41. Die Here se boodskapper
  42. Die hand wat gehelp het
  43. Verloor en gevind
  44. Brood uit die hemel
  45. Hulle het die tafel gedek
  46. Voordat die vuur doodgegaan het.
  47. Ou skuld betaal
  48. Twee sakke, asseblief!
  49. Hoe kwaai Lenie soet Lenie geword het
  50. ‘n Sjarmante klein kÍreltjie
  51. Die kinders en die vuurtoring
  52. Die lykstoet gaan verby
  53. Die waarde van ‘n glimlag
  54. Die verlore bal
  55. Swart kapok
  56. Alles kom van bo
  57. Deur sy hond gered
  58. Verwelkte blomme
  59. Die tweeling se fiets
  60. So veilig soos ‘n bank
  61. Nuusdraer-Nellie
  62. Nogtans eerlik
  63. Man oorboord
  64. Gered deur ‘n vliegtuig
  65. Luikrugtige Lukas
  66. Koenie se kouse
  67. Wie sit die blokkies weg
  68. Fransie se droom
  69. Wat God met klein dingetjies kan doen
  70. Lampe wat doodgaan
  71. Iemand het dankie gesÍ
  72. Vlammende bakens
  73. Ons wil die Koning sien
  74. Groot voorbereiding
  75. Oorwinning oor sonde
  76. Die Here se hand
  77. Die Koning se beeld

Die stories hel almal ‘n lessie. Hier volg slegs enkele voorbeelde:

  • Eerlikheid
    • Nogtans eerlik
    • So veilig soos die bank
  • Geduld
    • Die seun wat graag krieket gespeel het
  • Gehoorsaamheid
    • Jou verkeersligte
    • Net ‘n rukkie, Annie
    • Skoonheid vergaan
    • Wie sit die blokkies weg?
  • Vergifnis
    • Die geveg in die hondehok
    • Die verkeerde manier om dinge te doen
  • Vrede, hoe om te maak
    • Liefde oorwin alles
  • Selfopoffering
    • Koenie se kouse
    • Man oorboord
    • Neute en neute
    • Wat ‘n halwe appel gedoen het

Oom Attie se slaaptyd stories vir die bedtyd is goeie stories wat ouers self ook ken. Kinders kan die wag vir badtyd, bedtyd en slapptyd nie - want dan is dit weer tyd vir slaaptyd stories

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Bo

oom Attie se slaaptydstories nuwe 5- Oom Attie vertel stories

Voorblad van boek no 5 van oom Attie se slaaptydstories (Nuwe uitgawe)

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

Lees ook meer oor Kinderbybels
(in Afrikaans)

Bo

Die eerste uitgawe van Oom Attie se slaaptydstories vir kinders was in 5 boeke met rooi omslae gebind uitgegee. Die stories van oom Attie was egter so gewild as gevolg van die lessies en die opbouende karakterlessies wat dit vir kinders verskaf het, dat daar ‘n tweede uitgawe van oom Attie se slaaptydstories was. Die boeke word sedert 1928 uitgegee met verskeie herdrukke en die kopiereg is verskeie kere hernu, naamlik in 1928, 1934, 1935, 1936 en 1963

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Bo

oom Attie se slaaptyd stories is uitgegee as oom Attie se slaaptydstories. Die oom Attie se slaaptydstorie-reeks was ook uitgegee as Uncle Arthur’s bedtime stories. Arthur S. Maxwell was ook die skrywer van die volgende reeks :The childrens hour with uncle Arthur

The childrens hour with uncle arthur Book Five The childrens hour with uncle arthur Book One The childrens hour with uncle arthur Book Three The childrens hour with uncle arthur Book Two

Bo

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Indien boeke nie beskikbaar is nie stuur gerus ‘n e-pos - sodoende kan ons u laat weet indien ons weer voorraad inkry - andre@lizmarboeke.co.za

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738