http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Name wat leef-reeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

“Name wat leef”-reeks is ‘n leersame stel boekies vir die kinders van die ouderdom 10 - 16 jaar. Elke deeltjie bevat ‘n kort biografiese sketse uit die lewe van wêreldberoemde figure op verskillende gebiede. Uitstekende leesstof.

Boeke in die reeks:

  • Skeppers van die V.S.A. - (Name wat leef-reeks)
    • Benjamin Franklin; George Washington; Thomas Jefferson; Andrew Jackson; Abraham Lincoln; Robert E. Lee;
  • Sewe bioloë - (Name wat leef-reeks)
    • Aristoteles; Linnaeus; Lamarck; Cuvier; Mendel; Darwin ; Pavlov
  • Sewe uitvinders - (Name wat leef-reeks)
    • Arkwright; Wedgewood; Goodyear; Die Wright-broers; Edison; Marconi
  • Ses ondekkingsreisigers - (Name wat leef-reeks)
    • Marco Polo; Christopher Colombus; Kaptein Cook; Kaptein Sturt; Kaptein Scott; Dr. Livingstone
  • Ses natuurkundiges - (Name wat leef-reeks)
    • Glileo; Newton; Davy; Faraday; Rockefeller; Curie
  • Ses sakemanne - (Name wat leef-reeks)
    • Rothschild; Reuter; Cadbury; Carnegie; Rockefeller; Ford
  • Sewe skilders - (Name wat leef-reeks)
    • Jan van Euck; Leonardo da Vinci; El Greco; Whistler; Vermeer; Constable; Cwzanne
  • Sewe siviele ingenieurs - (Name wat leef-reeks)
    • Smeaton; I.K. Brunel; McAdam; Stephenson; De Lesseps; Rennie; Benjamin Baker
  • Banbrekers op mediese gebied - (Name wat leef-reeks)
    • Harvey; Pasteur; Osler; Jenner; Lister; Ross
  • Seven builders of Johannesburg - (Name wat leef-reeks)
    • Fred; Struben; Capt. von Brandis; James Gray; Ignatius Ferreira; W.A. Pritchard; John Darragh; Fannie Buckland
  • Nog ses ontdekkingsreisigers - (Name wat leef-reeks)
    • Vasco da Gama; Ferdinand Magelaan; Jacques Cartier; Mungo Park; Richard Burton; Roald Amundsen

 

koop 'n boek 4
Boeke kan by ons aanlynwinkel www.lizmarboeke.co.za bestel word

name wat leef -nog ses ontdekkingsreisigers

Nog ses ontdekkingsreisigers
(Name wat leef-reeks)

 

koop 'n boek 4

Boeke kan by ons aanlynwinkel www.lizmarboeke.co.za bestel word

koop 'n boek 4

Boeke kan by ons aanlynwinkel www.lizmarboeke.co.za bestel word

 

Bo

Tuis 2