http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Naglopers - Lindeque de Beer- gert Basson

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Naglopers is saamgestel deur Lindeque de Beer

In hierdie bundel is daar ‘n versameling “ware” verhale oor die bonatuurlike sowel as die verbeeldingsvlugte van ervare skrywer. Maar waar lê die grens tussen feit en verdigsel? Soms lees die “ware” ervaring soos pure fiksie en verdigsel weer soos feit.

Verhale oor die onverklaarbare is nie vreemd in die Afrikaanse verhaalskat nie. Ons mense ken spoke. Daar is haas nie ‘n drif sonder ‘n eie spekter nie of ‘n verlate huis of murasie sonder ‘n “dwalende gees” nie. Wie is daar wat nog nie gehoor het van iemand wat met die “helm” gebore is nie - hulle wat die sogenaamd “sieners”onder ons is?

Naglopers bevat 39 verhale van die bonatuurlike en die onverklaarbare. Hier is verhale en artikels, wat die leser die skemerland van die menslike psige laat betree, deur twintig skrywers en 288 bladsye van...:

  • Sue van Waart
    • Die spierwit os
    • Lydenburg se spook
    • Spook in die tuin van Eden
    • Die vloekhuis
    • Die sjouffer en die spoke
    • Skoonlief en die spook
  • Jan G. van Heerden
    • Die skakelmodem
    • Ontmoeting op 5 Mei
  • Thys Sadie
    • Bekendstelling
    • Skimme van die lewendes
    • Dood en hergeboorte
  • André Rousseau
    • Die stem aan die anderkant
  • Christo van Staden
    • Die duiwel se haan kraai net een keer
  • C.J. Langenhoven
    • Die swerwende Jood
    • Oom Hendrik in die spookhuis
  • Mike Oberholzer
    • ‘n Koeël vir Leonora
    • Te laat vir vlug
    • Doodsake
  • Johan van Pletzen
    • Sy ma se beursie
  • Peet Venter
    • Reunie
    • Dromer
  • Dolf van Coller
    • ‘n Stywe dop vir Kosie
    • ‘n Man laat hom nie aan die keel vat nie
    • Staan op, staan op!
  • Francois Bloemhof
    • Spookstorie
    • Ding uit die see
    • Lydia
  • Lauritz Strydom
    • Seun uit die nag
  • Vincent van der Westhuizen
    • Groen oë
  • Gerrit du Preez
    • Desibel en Dolby
  • Annico van Vuuren
    • Iets van pa af
    • Als in die kop
    • Die gat in die muur
  • Tom Gouws
    • Tiens se skyf
  • Carl Steyn
    • Sel sewe
  • Etheresia Gouws
    • Afgrond van smart
  • Jan van Tonder
    • Die tollenaar
  • Gert Basson
    • Die klop
    • Slang!

Naglopers -spookstories lindeque de beer

Naglopers - 39 spookstories saamgestel deur Lindeque de Beer

 

koop 'n boek 4