http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Mike Heine boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Mike Heine se lys van boeke wat hy geskryf het sluit in:

  1. Agter die verste ster, 1983 - (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  2. Anderkant sononder, 1980 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  3. Catherina van Blouberg, 1977 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  4. Cordier van la Concorde, 1974 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  5. Daar kom tant Alie, 1976 - geskryf deur Mike Heine
  6. Dag van die Esels,1977 - geskryf deur Mike Heine (Jeugverhaal)
  7. Dan sal die liefde kosbaar wees, 1986 - geskryf deur Mike Heine
  8. Die nuwe dagbreek, 1978 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  9. Dokter van Ogowe, 1973 - geskryf deur Mike Heine
  10. Ek hou van ‘n man, 1979 - geskryf deur Mike Heine
  11. Erens is daar lente, 1993 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  12. Erfgenaam van Marseilles, 1973 - geskryf deur Mike Heine
  13. Ewig soos die sandsteenkranse, 1988
  14. Janneman 1984 / 1994
  15. Klein Jerusalem van geluk, 1993 - verhaal gedurende die bloeitydperk van Oudshoorn deur Mike Heine
  16. Klein venster van die hart, 1978 - geskryf deur Mike Heine
  17. Liefde bring verraad, 1983 - ‘n Anglo-Boere verhaal geskryf deur Mike Heine
  18. Mijnheer jakkals, 1974- (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  19. My hart is ‘n duisend sterre, 1979 - geskryf deur Mike Heine
  20. My swaard sal jou koester, 1990 - geskryf deur Mike Heine
  21. ‘n Bloeisel vir ‘n bedrieër, 1992 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  22. ‘n Heildronk op toekomsdrome, 1994 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  23. n Mantel teen die wind, 1974 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  24. ‘n Nooi so mooi soos die liefde, 1991 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  25. ‘n Wolk oor rooikop, 1978 - geskryf deur Mike Heine
  26. Newels oor Nineve, 1985 (klub707)
  27. Ou remskoen, 1966
  28. Seisoen van liefde - geskryf deur Mike Heine
  29. Sending Seekat, 1979- geskryf deur Mike Heine
  30. Slingerpad na nêrens, 1976 - geskryf deur Mike Heine
  31. Sluiers oor Boschendal, 1979 (ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine
  32. Soos ‘n dassie op ‘n klip, 1974 - geskryf deur Mike Heine
  33. Sterre in die skemering, 1982 - geskryf deur Mike Heine
  34. Vlam van Baberton, 1992 - verhaal speel af gedurende die goudstormloop van Baberton deur Mike Heine
  35. Wraak van die Adelaar, 1991(ou-Kaapseverhaal) - geskryf deur Mike Heine

 

koop 'n boek 4

mikeheine-nmantelteendie wind

‘n Mantel teen die wind - geskryf deur Mike Heine
 (ou-Kaapseverhale)

“Ken jy die nooientjie met die paar blouste oë wat blouer as die hemelkoepel is? “ het Eugene de Gaspard vir sy vriend Pierre gevra
“Engela van Hoogendam is kommissaris-generaal Abraham Sluysken se niggie,” het Pierre geantwoord, “Die mooiste en mees gesogte meisie aan die Kaap.”
“Ek dink sy is die hoogmoedigste meisie aan die Kaap - en die kieskeurigste.” het Pierre gesê.

Maar Eugene was vasberade. Engela het hom egter onvriendelik behandel wanneer hy vir haar gaan kuier het en hy moes met Henk van der Mas ook rekening hou. Henk was verlief op Engela en hy was die beste swaarvegter aan die Kaap - ‘n gedugte teenstander dus. Abraham Sluysken moes die Kaap aan die Engelse oorhandig, maar ‘n gemaskerde bende het die Engelse soldate opgedreun. Wie was die gemaskerde leier van die swaarvegters? Was dit dal Eugene de Gaspard? Daar is volop avontuur en liefde in hierdie boeiende romantiese verhaal wat in die ou-Kaap afspeel.

 

Lees ook Gerrie Radlof se BUITER-reeks boeke

 

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Myswaardsaljou koester

My swaard sal jou koester - geskryf deur Mike Heine
 (ou-Kaapseverhale) 

Jean-Jacques du Pré, ‘n Franse edelman, wag gespanne voor die taverne Carbonne. Hier moet hy die tussenganger in ‘n belangrike eiendomstransaksie ontmoet.
Waar bly die man? wonder Jean-Jacques.Dis al byna middernag.
“Monsieur ...” sê ‘n hees vrouestem agter hom. Die tussenganger is ‘n vrou!

So ontmoet Jean-Jacques du Pré en Catherine le Clerc mekaar en die eerste van hul opwindende avonture begin. Hulle wen tweegevegte, uitoorlê boewe met behulp van hul swaarde, beraam planne en stel hul lewens in gevaar sodat reg en geregtigheid kan seëvier.

Jean-Jacques raak lief vir sy kameraad, maar net toe hy sy liefde teenoor haar wil verklaar, verdwyn sy.

Jean-Jacques reis na die Kaap die Goeie Hoop en Catherine bly agter in Frankryk.

Sal Jean-Jacques en Catherine mekaar ooit weer vind? En wie is die geheimsinnige mademoiselle Louise Piaf wat ‘n besoek aan die Kaap bring?

In My swaard sal jou koester skep Mike Heine ‘n romantiese, opwindende speuravontuur, maar ook vol liefde, wat in die sewentiende eeu afspeel.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

daar kom tant Alie - Mike Heine skrywer , tydskrif, Staal Burger

Daar kom tant Alie - geskryf deur Mike Heine

“Ag nee wat, Lukas, kry liewerster nog ‘n stukkie beskuit... Dis baie veiliger!”
So gooi tant Alie wal teen troupraatjies. Maar daar is g’n genade vir ‘n weduwee nie. Selfs afkopwurms in ‘n roompoffertjie is nie genoeg om ‘n aan-die-brand wewenaar soos Lukas van Vuuren koud te sit nie.

Miskien is trou to ‘n oplossing - want die inwonery by haar kinders in Johannesburg werk nie. Dat hulle meer gesteld is op skemerkelkies as kerkbesoek, dat sosiale verpigtinge swaarder weeg as gesinslewe - dit kan tant Alie nie aanvaar nie. Daarby wip Mary-Jo haar oor haar ouma se goedbedoelde belangsteliing in haar liefdesake. Vir Stephen is sy egter die “bak ouma” wat saam met hom rekker skiet en sokker speel, en koes vir ‘n vale wanneer daar in die inryfliek geskiet word.

‘n Karakter met vele kante, dié tant Alie: meestal vol wyshede, maar soms skoon verpot en naief; so preuts dat ‘n dokter nie aan haar been mag vat nie, maar dan weer ook so byderwets dat sy op haar oudag leer bestuur....in ‘n vinnige rooi sportmotor. Hoe ook al: tant Alie werk soos goeie boeremedesyne in op die kunsmatige stadslewe.

As radio-vervolgverhaal het Mike Heine se Daar kom tant Alie landwyd byval gevind - van kinders wat gou kom luister tot bejaardes in die ouertehuis.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-kleinjerusalemvan Jerusalem

Klein Jerusalem van geluk - geskryf deur Mike Heine

Die Engelse Oorlog is verby en die Vrystater Henko van Blerk kan huis toe gaan. Maar Keertweder, die familieplaas, is verlate, die opstal net ‘n swart puinhoop. Dan gee dominee Fraser op Philippolis vir hom die brief van sy tante wat op Oudshoorn woon: hy word dringend daarheen ontbied.

Op Oudshoorn aangekom, draai tant Chrissie geen doekies om nie, sy het hom nie net laat kom om die Krugerponde en huisraad wat sy ma in haar sorg gelaat het, te kom haal nie: sy oorweeg hom as erfgenaam. Die ander moontlike erfgenaam is Stefan Meyer, sy neef. Henko wil niks weet van kompeteer met Stefan om ‘n erfporsie nie, en beplan om so gou moontlik weer te vertrek.

Die mens wik maar God beskik. Hoe moes Henko dan kon raai dat die lieflike Johanna, wat hom gedurende die oorlog in die steek gelaat het, hom na Oudshoorn sou volg; dat sy bitter graag weer die drade van hul verhouding wil optel? Dat sy pad sou kruis met die van die Rouxs: die welvarende Soois, sy snobistiese vrou, Hanlie, en die fraai Susan? Dat hy nie die stof van die volstruiskoninkryk sommerso van sy voete sou kon skud nie?

Klein Jerusalem van geluk is ‘n verhaal vol intrige wat afspeel teen die agtergrond van volstruispaleise en rykdom; ‘n verhaal wat ‘n mens terugvoer na die dae van rokke en busseltjies en rytuie wat deur spogperde getrek word.

Lees ook van die werklike lewenswyse van die gloriedae van Oudshoorn in Sue van Waart se boeke

 

mikeheine-doktervan ogowe

Dokter van Ogowe, 1973 - geskryf deur Mike Heine

“Pas op, die krokodil!” roep Mpetsu in Frans uit. Die plantegroei is ruig, en hy ruk die bobbejaantoue en spinnerakke en takke voor hom weg. Eva is naby aan die kant van die rivier, maar sy bly in die water sit, want sy is nakend en sy weet daar is iemand naby. Sy hoor die skielike ritseling agter haar en kyk vas in die oop kake van die krokodil....

Intussen weet dokter Froancois le Roux nie dat sy vrou in gevaar verkeer nie. Dokter le Roux het hier na midde-Afrika toe gekom as superindent van die sendinghospitaal op Ogowe nadat sy vrou, ‘n sangeres, hom verlaat het omdat haar loopbaan belangriker as haar huwelik was, maar nou het sy hom hierheen gevolg....

Dit is ‘n harde, woeste wêreld hierdie waarheen dokter Frank Arends ook gevlug het om aan sy verlede te ontkom. Hier het hy vir suster Madelein van Wyngaard kiefgekry, maar Madelein het vir Francois lief - Francois wat ‘n getroude man is en wie se vrou, Eva, nou hierheen gekom het. Die jeugdige suster Suzelle van Blerk is ook op dokter Francois le Roux verlief terwyl suster Olga weer op haar beurt vir dokter Frank liefhet - dokter Frank wat vir Madelein liefhet. Die toedrag van sake stem oom Gustav Kleine onrustig want hy voel dat dinge nog gaan lol hier op Ogowe - veral toe dokter Francois daarop aandring om die gewonde leeumannetjie te verpleeg en mak te maak.

Dokter van Ogowe is ‘n boeiende verhaal van vele liefdes en vollop avontuur.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-myhartisnduisend sterre

My hart is ‘n duisend sterre, 1979
 ‘n liefdesverhaal geskryf deur Mike Heine

 

 

mikeheine-Dienuwe dagbreek

Die nuwe dagbreek, 1978 - geskryf deur Mike Heine
(ou-Kaapseverhale) 

Op ‘n baal van goeweneur Willem Adriaan van der Stel ontmoet Jean-Paul Belmont die aanvallige Marguerite Rouxville. Hulle raak dadelik aangetrokke tot mekaar, maar voordat hulle werklik aan die gesels kan raak, beroof ‘n klomp gemaskerde binnelandse boere die vroue op die bal.

Nog dieselfde aand raak Jean-Paul met die adjunk-dragonderhoof, luitenant Egbert de Waal, in ‘n rusie betrokke en word hy tot ‘n tweegeveg uitgedaag. Aan De Waal word die taak opgedra om die binnelanders wat aan die rooftog deelgeneem het , te vang, maar die oorywerige De Waal word in die wiele gery deur ‘n geheimsinnige gemaskerde man - ‘n vertroueling van die goeweneur wat simpatie met die griewe van die burgers het.

Toe Marguerite en haar tante Jean-Paul ‘n paar dae later op straat raakloop, herken haar tante hom met ‘n skok as ‘n lid van die Belmont-familie wat jare gelede ‘n vloek oor die Rouxville’s in Frankryk uitgespreek het. Hiervan is Jean-Paul en Margeurite onbewus, maar spoedig word hulle met die waarheid gekonfronteer. Dit het gevolge vir hulle albei - en ook vir die beeldskone Klaradyn Bogaert, ‘n niggie van die goeweneur, wat op Jean-Paul verlief is.

Die nuwe dagbreek is ‘n ou-Kaapse verhaal waarin die swaarde flits en hartstog en emosie die hoogty vier.

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Cordiervanla Concordeou-Kaapseverhale

Cordier van la Concorde, 1974 (ou-Kaapse verhale)
geskryf deur Mike Heine

Toe die groepie Franse Hugenote uit Holland in die Kaap de Goede Hoop aankom, is daar ‘n groep onder die Kapenaars wat hulle as indringers beskou.

Sommer die heel eerste aand op goeweneur Simon van die Stel se onthaal, vind Louis Cordie uit dat hy ‘n paar dodelike vyande onder die Kapenaars het - en dit bloot omdat hulle nooiens met te veel belangstelling na dié aantreklike Fransman kyk en omdat hy, met sy franse sjarme, nie kan nalaat om hulle te komplimenteer nie.

Dit duur dan ook nie baie dae nie voordat Louis tot ‘n swaardgeveg uitgedaag word. Dié geveg, teen Rijklof van Geerdt, wen hy speel-speel.

Maar wanneer hy skaars ‘n week later uitgedaag word deur sy geswore vyand, Hendrik de Boon, is dit ‘n perd van ‘n ander kleur. De Boon se nooi, Santa de Vries, steek nie haar bewondering vir Louis weg nie, en De Boon is vasbeslote dat die Fransman moet sterf. Die geveg is so gelykop dat albei vergters verwond en totaal uitgeput van die strydperk weggedra moet word.

Louis koop vir hom ‘n pragtige plaas wat hy herdoop na sy geboorteplaas in Frankryk, La Concorde. Maar soos die noodlot dit wou hê, het Hendrik De Boon ‘n opsie op die plaas gehad en is dit boonop Santa-hulle se buurplaas.

De Boon, Van Geerdt, Santa se vader en ‘n paar ander Kapenaars besluit om Louis uit die weg te ruim. Santa kom van die komplot te hore. Wat moet sy doen? Moet sy die man wat sy liefhet probeer waarsku en sodoende haar vader verraai?

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Ek hou van n man

Ek hou van ‘n man geskryf deur Mike Heine

 

 

 mikeheine-Sluiers oor Boschendal2mikeheine-Sluiers oor Boschendal

Sluiers oor Boschendal, 1979 geskryf deur Mike Heine
(ou-Kaapse verhale)

 

 

mikeheine-Vlam van Baberton

Vlam van Baberton geskryf deur Mike Heine
liefdesverhaal uit die goudstormloop in Baberton (oos-Transvaal)

Die vurige klein rooikop, Kate O’Sullivan, het van haar tuisdorp in lerland na Barberton toe gekom om Sean Moore, haar verloofde, te kom probeer opspoor. Sean het tydens die goudstormloop na die OosTransvaalse goudvelde gekom om ryk te word, maar toe het sy skielik nie meer van hom gehoor nie. Sou hy nog lewe? Sou hy haar nog liefhê?

Op Kimberley huur sy die gevaarlike Rattlesnake Rolf ‘n man wat sy vuiste en rewolwers behoorlik kan gebruik, om haar te beskerm, want die lewe op die goudvelde is woes en ongetem.

Barberton is egter ook die bestemming van Deon Wilsenach, wat na ‘n liefdesteleurstelling ‘n vrouehater, wêreldreisiger en avonturier geword het. Deon en Kate se paadjies kruis dikwels en die vonke spat gereeld, maar teen wil en dank word hy ook betrek by die soektog na Sean Moore.

Ondertussen speel Edna O’Brien, eienares van The Kentish Tavern, Cupido en maak die pragtige Felicity van Graan ook ogies vir Deon — en Deon se hart vermurwe effens. Hy kom onverwags op Sean Moore se spoor, maar Kate weier om die waarheid te aanvaar. . . en terselfdertyd besef sy dat Deon besig is om in haar hart te kruip.

Vlam van Barberton is ‘n romantiese avontuurverhaal uit ‘n opwindende tydvak van die geskiedenis, ‘n vertelling wat die leser sal laat asem ophou en bekoor tot aan die einde.

Lees ook die Woeste Laeveld-reeks

 

 

koop 'n boek 4

Bo

mikeheine-catherinavan blouberg

Catherina van Blouberg geskryf deur Mike Heine
(ou-Kaapse verhale)

 

 

mikeheine-Wraak van die Adelaar-kaapseverhale  mikeheine-Wraak van die Adelaar-kaapseverhale2

Wraak van die Adelaar, 1991 geskryf deur Mike Heine
(ou-Kaapseverhaal)

Aan die Kaap die goeie Hoop onder goeweneur Willem Adriaan van der Stel is jong nedersetters uit Europa besig om vooruit te boer - party deur harde werk, ander op onbehoorlike wyse en met die goeweneur se hulp.

Dit is hier waar die jong Pruisiese baron, Helmut von richter, hom op ‘n dag bevind. Helmut het wraag gesweer op diegene wat verantwoordelik was vir sy moeder se dood en vir sy vader se bankrotskap.

Voordat hy egter self kan begin jag, word hy die teiken van sy vyande wat hom om die lewe wil bring. Tot oormaat van ramp verloor hy ook sy dierbare, pragtige Elfriede Rosenthal - omdat die haat vir sy vyande voorkeur kry in sy hart bo sy liefde vir haar.

Maar aan die Kaap is daar ook die lieflike Somke Broodryk wat maar te gewillig is om hom te troos en by te staan, terwyl graaf Reinier Tollmann sorg dat Elfriee se gebroke hart haar nie laat kwyn nie.

Mike Heine is ‘n meesterverteller wat die romantiese en avontuurlike lewe aan die Kaap van weleer vir die leser in al sy glorie laat herleef.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Anderkant sononder

Anderkant sononder, 1980 (ou-Kaapseverhaal)
 geskryf deur Mike Heine

Die Kaap van die agtiende eeu. Goeweneur Willem adriaan van der Stel moedig met welgevalle die sjarmante jong Fransman, Francois du Toit se belangstelling vir sy beelskone niggie, Annelie van Buuren, aan.

Jonas Appelgryn is egter self op annelie verlief en laat geen steen onaangeroer om die romanse in die wiele te ry nie. In die proses bewys sy mooi en intelligente suster, Mathilda, met durf en daad haar jarelange liefde vir Francois.

 

 

mikeheine-n Wolk oor rooikop   mikeheine-n Wolk oor rooikop agter

‘n Wolk oor rooikop geskryf deur Mike Heine
‘n spannende liefdesverhaal

André Voster het ‘n waardelose goudmyntjie op Blinderus van sy pa geërf en Nita Tuynsma en haar dogter Sanet het ernstige geldelike moeilikhede gehad. Hierdie twee feite gee aanleiding tot baie lewensgevaarlike avonture vir vier mense - Nita, Sanet, André en Henk Willemse, die private speurder - maar dit bring ook op die ou end vir hulle liefdesgeluk mee.

Dit blyk dat die goudmyn nie so waardeloos is nie en ‘n sekere bende - van wie die leier ‘n bekende inwoner van Blinderus is - wil André dwing om die myn aan hulle af te staan. Kort voor lank spat daat vonke en meer as een maal is André en Henk in lewensgevaar.

Die Tuynsmas was vooraanstaande mense, maar nou het hulle wêreld gedreig om in duie te stort, en Nita wou André se myntjie probeer koop. Sy vra Henk om André op te spoor. André het Sanet reeds van hulle skooldae lief, maar toe het sy hom afgejak omdat sy ouers arm was, en nou is hy ‘n myneienaar terwyl sy moet gaan delf om hulle sake te probeer red. Nita raak op Henk verlief, maar dit lyk of hy ‘n moordenaar is wat André van sy myn wil beroof.

Op die ou end gebeur daar dramtiese en lewensgevaarlike dinge terwyl die vonke spat, spat daar ook vonke van hart na hart...

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Newels oor Nineve

Newels oor Nineve- Mike Heine ‘n klub707 de

Geheimsinnige, byna spookagtige dinge gebeur op Nineve. Bloed begin vloei. Maar wie- of wat- veroorsaak dit? Hierdie is ‘n verhaal van wrok en nyd waarvan die wortels diep in die verlede reik, maar ook van liefde en uiteindelik oorwinning.

 

mikeheine-nHeildronk op toekomsdrome

‘n Heildronk op toekomsdrome - (ou-Kaapseverhaal)
 geskryf deur Mike Heine

Toe André-Claude Rochefort die skokkende nuus ontvang dat Rosaline, sy verloofde, skielik oorlede is, dink hy dat sy toekoms saam met haar na die graf is en dat sy hart vir altyd toegesluit is vir die liefde.

Jeanne de Savoye het egter ander planne. Sy het immers al jare gelede op André-Claude verlief geraak. Hy is een van haar beste vriende en daar is niks wat meer in hulle pad kan staan nie.

Maar nie André-Claude of Jeanne hou rekening met die beeldskone Nanette nie wat die lang reis van Nederland na die Kaap stoksielalleen aangepak het, ten einde haar belofte aan die sterwende Rosaline gestand te doen...

‘n Heildronk op toekomsdrome bevestig weer eens dat Mike Heine ‘n bobaasstorieverteller is.

 

koop 'n boek 4

Bo

 

mikeheine-Janneman

Janneman geskryf deur Mike Heine

 

mikeheine-Dag van die Esels

Dag van die Esels geskryf deur Mike Heine
‘n Jeugverhaal

 

mikeheine-erensisdaar lente

Erens is daar lente - geskryf deur Mike Heine
- (ou-Kaapseverhaal) geskryf deur Mike Heine

Adam Tas is baie bly. Met Jeandré Tailefer en Pierre Lezar se hulp is ‘n klagskrif teen W.A. van der Stel na die Here Majores van die VOC gestuur.

Jeandré is lankal moeg vir die korrupte goeweneur en sy groepie bevoordeelde amptenare. Hy oorreed een van die amptenare om die klagskrif teen W.A. van der Stel te teken. Die amptenaar, Luc Voight, se beeldskone dogter, Lise, raak verlief op Jeandré, maar die goeweneur se vrou se niggie, Carike de Haese, besluit dat sy Jeandré gaan inpalm.

Net toe verwikkeling in t’Vlek ‘n hoogtepunt bereik, word byna al Jeandré en Pierre se beeste deur die Boesmans gesteel en moet hulle inderhaas binneland toe ry. Maar wat beplan die korrupte Antonie Brugman in hulle afwesigheid...?

 

mikeheine-Erfgenaam van Marseilles ou Kaapseverhaal boek

Erfgenaam van Marseilles
- (ou-Kaapseverhaal) geskryf deur Mike Heine

Toe Egmont Villepreux die aantreklike Suzette Moreaux vir die eerste maal outmoet het, was hy dadelik op haar verlief maar toe sy moeder die naam Moreaux hoor, het sy bleek geword, want Marguerite Villepreux was bang vir die spoke wat haar uit die verlede bedreig het.

Armand Morcaux het in die Kaap aan gekom, en Gaston Villemont was ook daar, en die wete het vir Marguerite met vrees vervul. Egmont het nie geweet waarom nie, maar hy wou probeer uitvind.

Suzette was die dogter van Armand Moreaux, en sy moeder sou hulle verhouding nooit goedkeur nie, maar hy het vir Suzette liefgehad en hy was vasberade om met haar tetrou. Hy het naamlose briefies van ‘n geheimsinnige vreemdeling ontvang, en ‘n paar maal het iemand probeer om hom om die lewe te bring, en elke keer het die geheimsinnige vreemdeling in die bosse gelag.

In hierdie boeiende romantiese verhaal uit die ou Kaapse dae is daar volop avontuur — en liefde — en dit ontbreek nie aan opwindende swaardgevegte nie. Die geheimsinnige vreemdeling word eers teen die einde in dramatiese omstandighede ontmasker en hierdie gebeurtenis verander al die betrokke persone se lewensomstandighede, en dan vind sowel Marguerite as Egmont weer nuwe geluk.

 

mikeheine-agter die verste ster ou kaapseverhaal boek

Agter die verste ster
(ou-Kaapseverhaal) geskryf deur Mike Heine

Jean de Ville, ‘n fluks jong boer, en Marguerite de Savoye het mekaar lief. Jean is egter bang om toenadering te soek, want hy glo Marguerite se ryk pa sal hom nie goedkeur nie.

Dan daag die ryk Vyton op en vra om Marguerite se hand en haar pa stem in. Sy het geen sê nie...

Boonop gebeur daar ‘n paar ander dinge wat ‘n groot misverstand tussen Marguerite en Jean laat ontstaan. MaarJean het belowe dat hy altyd na die sterre sal kyk en haar gesig agter die verste ster sal soek. Omdat hy glo dat sy hom verraai het, probeer hy sy belofte vergeet.

Agler die verste ster is ‘n opwindende ou Kaapse verhaal wat vertel van twee jongmense wie se liefde vele teenslae moes verduur.
 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

Daar is ook verskeie ander skrywers wat Afrikaanse stories geskryf het oor die vroeëre dae aan die Kaap. Lees gerus Afrikaanse verhale deur :

Ena Murray

Elmar Steyn

Stefan Radlof

Gerrie Radloff

Naomi Maree

C.F. Beyers-Boshoff

T.C. Pienaar

Kobus Snyman

Pierre J Fourie

Karl Kielblock

Madelein Kelsey


 

Bo

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738