http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Mientjie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die Mientjie-reeks (Mientjie die meisiekind)- deur SITA

SITA se kinderboeke oor Spikkels, Klaar en Mientjie. Hulle is die ontembare hoofkaraketers in die uitmuntende jeugreeks

no 1 Die meisiekind - kinderboek deur SITA
no 2 Die aapmens - kinderboek deur SITA
no 3 Die grootman - kinderboek deur SITA
no 4 Die tokkolossie - kinderboek deur SITA
no 5 Die geheime wapen - kinderboek deur SITA

Mientjie-hulle is ‘n kinderboek deur Daan Retief uitgegee en hanel ook van die avonture van Mientjie, Klaas en Spikkels en Piet

 

mientjiereeks kinderboeke- die geheime wapen sita

Mientjie reeks nommer 5
Die geheime wapen
Kinderreeks deur
SITA

MIENTJIE, SPIKKEL.S EN KLAAS is weer hier!

Dit woel en werskaf, dit gil en jil — dis die een spanningsvolie bladsy na die ander. Dis die vyfde boek oor hierdie drie en soos al die voriges in die reeks — ‘n treffer!

Die GEHEIME WAPEN is ‘n tintelende seuns- en dogtersverhaal — so spannend as wat net SITA kan skryf.

Mientjie, Piet, Spikkels en Klaas kampeer saam met hul ouers aan die ,,wilde kus”. Daar is ‘n ou wrak, waar die spoke speel. .. Maar teen die tyd ken julie mos al vir Mientjie — Sy laat haar g’n deur vreemde gesigte wat deur patryspoorte van die ou wrak loer, van stryk bring nie.

As sy egter nie daardie geheime wapen gehad het nie, het die driemanskap se turf hierdie keer so wrintie gesit!

 

Lees ook die Drietal - Bertrand Retief

Lees ook die vrolike 5

sita-mientjie-hulle kinderboeke

Mientjie-hulle
‘n Kinderboek geskryf deur SITA
Uitgewers was Daan Retief uitgewers 1983
Illustrasies deur Anne Barnard