http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php M.J van Straten boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Mev M.J. van Straten se boeklys sluit onder andere in :

  • Swart diamante- 1947
  • Louter goud
  • Moredou - 1940
  • Treffende gebedsverhoringe
  • Saam verban
  • Die trapleuning
  • Kosbare pêrels -
  • Aan my susters - boodskappies vir sustersbyeenkomste
  • Kindervreugde
  • versies uit “Niemandsland”
  • Noëline
  • ‘n Boom langs die waterstroom - 1977
  • Die Gees van Gods liefde

swart diamante 2- mevr M J van straten

Swart diamante

Die lewe van die mens op aarde is maar onseker. Dit is oorstromings en droogte; rykdom en armoede; siekte en dood. Maar deur dit alles lei die Here sy kinders wat op hom vertrou.

En dit het die Prinsloo’s van hierdie verhaal ook ondervind. Deur armoede en onrus en siektes het hul lewens gegaan, maar omdat hulle trou op God gehoop het, het Hy hulle deur alles gelei en gehelp.

In Swart diamante gee die skrywer, M.J. van Straten, ons verder ’n interessante kykie op die lewe van die delwerye waar dit soms stryd en slapelose nagte vir die Afrikaner kos om nie in die stroom van armlastiges opgeneem te word nie.

Lees ook delwersverhale deur Mike Heine

Lees ook delwersverhale deur Wille Martin

 

 

swart diamante- mev M J van straten  aan my susters - mev m j van straten

 

Lees ook boeke van ds Bennie Kleynhans

Lees ook Christelike boeke deur Dr Andrew Murray