http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Lafras Cuyper boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper reeks ook baie bekend is en wyd versamel word. Die boeke handel oor see-avonture in die diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Boeke in die reeks is:

  • Lafras Cuyper: Kannonier
  • Luitenant Lafras Cuyper
  • Lafras Cuyper en die Hirondelle
  • Lafras Cuyper en die Britse lokval
  • Lafras Cuyper in Frankryk
  • Lafras Cuyper in VenisiëLafras Cuyper en die gravin

Lafras Cuyper- Kannonier

Lafras Cuyper: Kannonier -

Op sestienjarige leeftyd bevind Lafras Cuyper hom alleen op ‘n vyandige wêreld. Eers het sy ouers gesterf in die pokke-epedemie wat dei Kaap in 1796 getref het. Daarna kom ook sy voog te sterwe.

Op ‘n dag versteek hy hom op ‘n uitgaande skip, en begin onwetend op die wyse ‘n nuwe lewe - ‘n lewe van ontbering en ysere dissipline, maar ook ‘n lewe van avontuur en persoonlike vergenoegdoening. Eers is hy op ‘n handelskip, daarna op ‘n oorlogskip. As Hollander staan hy eintlik buitr die stryd tussen Engelse en Franse, maar hy het geen keuse nie. Sy vryheid het hy in Tafelbaai agtergelaat.

Lafras Cuyper het egter ‘n gawe waarmee min mense bedeel is - hy het buitengewone gesigsvermoë. En so ‘n man kan besonder nuttig wees by die hantering van ‘n skeepskanon.

Toe Lafras Cuyper hom aan boord van die skip versteek het, het hy min geweet dat ‘n mens in so ‘n kort tyd soveel swaarkry, soveel opwinding, soveel gevaar en doodsvrees kan belewe - of dat hy selfs die held van meer as een veldslag sou word.

Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

 

Luitenant Lafras Cuyper- Karl Kielblock

Luitenent Lafras Cuyper - Karl Kielblock

Dit was nie net

Luitenant Lafras Cuyper - Binne twee jaar word Lafras Luitenant op die kaperskip “Jeanette”. Toe die skip uitseil na die eiland waar ‘n skat begrawe lê, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou.

Lafras Cuyper en die Hirondelle - Tydens die Napoleontiese oorloë word Lafras gevra om ‘n Franse gesant na Indië te neem aan boord sy kotvet, “Hirondelle”.

Lafras Cuyper en die Britse lokval -kielblock

Lafras Cuyper in die Britse lokval

Lafras Cuyper se boot is die Hirondelle - en die Hirondelle is die vinnigste korvet in die Indiese oseaan. Geen wonder dat die Engelse bevelveorders in Indië die jong kaperkaptein vrees nie, want min van hulle het nog nie met sy buitengewone gesigsvermoë, sy wakker verstand, sy waaghalsigheid en sy dapperheid kennis gemaak nie. en toe die jong man hulle vir die seveelste keer vir die gek hou, besluit hulle dat daar so gou moontlik drasties teen hom opgetree moet word.

Hulle stuur drie skepe om hom gevange te neem, of, as dit nie anders kan nie, saam met sy boot na die dieptes te stuur. Hulle plan, glo hulle, is waterdig, maar hulle hou nie rekening met feit dat ‘n heldedaad Lafras twee waardevolle Engelse bewonderaars besorg het nie; dat hul eie spioen homself verrai het om die koekie groen lekkerruikseep wat hy in die kompashuise vasgeplak het nie.

Lafras Cuyper in Frankryk - Napoleon versoek Lafras Cuyper om die bemanning van ‘n Franse fregat wat deur die Engelse vasgekeer word op ‘n eilandjie digby die Franse kus te ontset. Sal Lafras kan slaag waar Napoleon self gefaal het?

Lafras Cuyper in Venisië - Lafras Cuyper moet na Rhodos om te onderhandel oor drie Franse offisiere wat daar as gyselaars aangehou word. Maar sy hart is in Venisië - waar die skone Justina op hom wag.

Klik hier om ‘m kort biografie van Karl Kielblock te lees

Karl Kielblock 2

 

Klik hier vir ‘n lys van Karl Kielblock se boeke

Skuil in die skaduwee - karel Kielblock

Klik hier om die lys van Frans Lindenhof se speurboeke te sien

koop 'n boek 4

 

Onrus op rusdal - Karl Keilblock Frans Lindenhofboek  Onrus op rusdal - Karl Keilblock Frans Lindenhof boek 5