http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Knikkie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Knikkie is die vertaalde boekies in Afrikaans van die gewilde Noddy-reeks van Enid Blyton. In die boekie leer ons vir Knikkie en sy maat “Groot-ore” en die konstabel - konstabel Swoeg ken en die melkman wat tog te graag Knikkie se kop laat knik!.

Knikkie was ook reeds meer as een keer uitgegee en bly steeds ‘n wenner onder die jongspan

  • Knikkie gaan na speelgoedland (boek no 1)
      • Groot-Ore word veras
      • Almal aan boord na speelgoedland
      • Speelgoeddorp
      • Groot-Ore het ‘n blink gedagte
      • Knikkie bou sy huis
      • Tee met mnr Vaatjie
      • Knikkie en die Noagark
      • Is Knikkie ‘n speelding of nie?

Knikkie gaan na speelgoedland- Enid Blyton

Voorblad van Knikkie gaan na speelgoedland - Enid Blyton se Noddy boekies in Afrikaans vertaal

Knikkie gaan na speelgoedland- almal aan boord Enid Blyton

koop 'n boek 4

  • Knikkie en sy kar - (boek no 3) en oorspronklik in Engels geskryf deur Enid Blyton
      • Knikkie is gelukkig
      • Knikkie se eerste passasier
      • Die Speelgoedkat is boos
      • Die Speelbeer se hoed
      • Arme klein Knikkie
      • Alles word gevind
      • Knikkie is weer vrolik

knikkie en sy kar - enid blyton

Voorblad van Knikkie gaan na speelgoedland - Enid Blyton se Noddy boekies in Afrikaans vertaal

knikkie en sy kar - enid blyton2

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

  • Wees dapper, klein Knikkie - (boek no 4) en oorspronklik in Engels geskryf deur Enid Blyton
      • Om die hoek
      • Mnr. Toet
      • Wees dapper, klein Knikkie
      • Knikkie kry tog werk
      • ‘n Nare skok
      • Parp-parp-parp!
      • Toet! toet!
      • Groot-Ore is baie slim

knikkie- weesdapper, klein knikkie -enid blyton

Voorblad van Knikkie gaan na speelgoedland - Enid Blyton se Noddy boekies in Afrikaans vertaal

 knikkie- weesdapper, klein knikkie -enid blyton2

  • Pas tog op, Knikkie - boek 5 en oorspronklik in Engels geskryf deur Enid Blyton
      • Knikkie het ‘n blink gedagte
      • Vort om ‘n trein te haal
      • Mnr. Wonder-Apie
      • Weg hoppelperd-dorp toe
      • Sterte te koop
      • Dorp van die Opwen-narre
      • Dorp van die Speelgoedhonde
      • Verrassing vir mnr. Loop

knikkiepastogopknikkie boek 5 eerste

knikkiepastogopknikkie boek 5 eerste2

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

  • Jy’s ‘n goeie maat, Knikkie! - boek 6 en oorspronklik in Engels geskryf deur Enid Blyton
      • ‘n Brief vir Knikkie
      • Die dag van die partytjie
      • Wat by die partytjie gebeur het
      • Waar is Groot-Ore?
      • Op soek na Snor
      • Die slim towenaar
      • Groot-Ore kry vie Snor
      • Alles is weer reg!

knikkie -jys n goeie maat knikkie no 6

knikkie -jys n goeie maat knikkie no 6 agter

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

Bo

Hierdie is die boekies van die NUWE UITGAWE

    • Hoera vir klein Knikkie (Boek no 2 van die NUWE uitgawe)
        • Huisie-vir-een
        • Knikkie begin werk
        • Nog ‘n takie vir Knikkie
        • Knikkie is baie dapper
        • ‘n Nag in die Paddastoelhuis
        • ‘n Skok vir Knikkie
        • Groot-Ore daag op
        • Na Kabouterdorp!
        • Drie hoera’s vir klein Knikkie

      Hoera vir klein knikkie- enid Blyton

      Hoera vir klein knikkie - boek no2 (Nuwe uitgawe) - Enid Blyton

      knikkie in kabouterland 

      knikkie-hoeravirkleinknikkie-enidblyton

  • Knikkie en sy motortjie (boek no 3 - NUWE uitgawe)
    • Knikkie is gelukkig
    • Knikkie se eerste passasier
    • Die speelgoedkat is baie kwaad
    • Die teddie beer se hoed
    • Arme klein Knikkie
    • Groot-Ore is slim
    • Alles word teruggevind
    • Knikkie is weer gelukkig

knikkie en sy motortjie boek 3

Knikkie en sy motortjie - Enid blyton en illustrasies deur Beek

knikkie en sy motortjie boek 3 enid blyton se noddy

Knikkie en sy motortjie - boek 3

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

Hier kom knikkie weer

  • Hier kom Knikkie weer!  (Boek no 4 - NUWE uitgawe)
      • Kinkkie is altyd besig.
      • Knikkie en die opwenhanswors.
      • K\Die dorp van springende balle.
      • Op die speelgoedplaas.
      • Die kabouter daag op.
      • In die donker donker woud
      • Liewe ou Groot-Ore
      • Groot-Ore het ‘n baie blik gedagte.

Tekeninge deur Beek en storie geskryf deur Enid Blyton en was vertaal uit Engels vanaf die titel :”Here comes Noddy again!”. Hierdie boekie was vertaal uit die 1992 Engelse Noddy vertaling

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

  • Knap gedaan Knikkie (Boek no 5 - NUWE uitgawe)
      • Arme groot-Ore
      • Groot-Ore is bekommerd
      • Knikkie kry ‘n blink gedagte
      • Knikkie is slim
      • ‘n Boodskap vir Knikkie
      • Besoekers in die nag
      • Knikkie is baie dapper
      • Die towerspreuk

    Knap gedaan Knikkie - Enid Blyton boek no 5 van Knikkie reeks

    Knap gedaan Knikkie is boek no 5 in die reeks deur Enid Blyton

    Knap gedaan Knikkie - Enid Blyton boek no 5 van Knikkie reeks en skelm die kabouter

Tekeninge deur Beek en storie geskryf deur Enid Blyton en was vertaal uit Engels

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

Bo

  • Knikkie gaan skool toe (boek no 6 NUWE uitgawe)
    • Knikkie is so ‘n slim kÍreltjie
    • Groot-Ore is baie kwaad
    • Knikkie gaan skool toe
    • Werk hard, klein Knikkie
    • Knikkie is nie baie slim nie
    • Die dag van die konsert
    • Alles kom reg

Knkkie gaan skool toe-Afrikaanse enid blyton

Knikkie gaan skool toe- boek 6  - ‘n Enid Blyton reeks boekies vir kinders

knikkie gaan skool toe boek 6 enid blyton

Tekeninge deur Beek en storie geskryf deur Enid Blyton en was oorspronklik uitgegee as “Noddy goes to school”

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

  • Knikkie by die see (Boek no 7 - NUWE uitgawe) in die Enid Blyton-reeks vir klein kindertjies
      • Groot-Ore het ‘n plan
      • See toe!
      • Die see is heerlik
      • ‘n Plek om te slaap
      • Gaan weg, see!
      • Wat ‘n heerlike tyd!
      • Die dapper motortjie
      • ‘n Aaklige nag
      • Weer tuis, hoera!

knikkiebydie see - enid blyton

knikkiebydie see1 - enid blyton

Knikkie by die see (boek 7 van die nuwe uitgawe) was oorspronklik in 1953 (In Engels) uitgegee en die nuwe uitgawe was in 1993 uitgegee. Die verhaal is in 1992 vertaal deur Jan Moodie vanaf die Engelse boek met die titel “Noddy at the seaside”. Die tekeninge is soos gewoontlik deur Beek

koop 'n boek 4  koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

  • Knikkie in die moeilikheid (Boek no 8 - NUWE uitgawe) in die Enid Blyton-reeks vir klein kindertjies
        • Vroeg in die oggend
        • Hallo, mnr. swoeg
        • Niemand het Knikkie lief nie
        • Waar is Groot-Ore?
        • ‘n Verrassing vir Knikkie
        • ‘n Goeie maatjie
        • By die klokwinkel
        • Die rendier en die donkie
        • Wie het die klingelklokkie?
        • In die middel van die nag
        • Wat ‘n avontuur!
        • More is ‘n gelukkige dag!

    knikkieindiemoeilikheid-boek8

    knikkieindiemoeilikheid-boek8 2  knikkieindiemoeilikheid-boek8 3

    Hierdie Knikkie boek is in 1993 uitgegee en is vertaal vaniut die 1992 uitgawe van” Noddy gets into trouble”

koop 'n boek 4 koop 'n boek 4

Bo

  • Jou snaakse klein Knikkie (boek no 10 - NUWE uitgawe) deur Enid Blyton
      • Dit reŽn
      • ‘n Ongelukkie
      • Alles loop skeef
      • Die plassiestraat
      • Waarheen gaan jy, klein Knikkie?
      • Almal is bekommerd
      • Opwenmotordorp
      • Die groot motorwedren
      • Hoe wonderlik!

knikkiejousnaaksekleinknikkieno10

Jou snaakse klein Knikkie -
oorspronklik in Engels deur Enid Blyton geskryf (boek no 10 vir kleuters)

knikkiejousnaaksekleinknikkieno10no 2  knikkiejousnaaksekleinknikkieno10no 3

Knikkie is die Afrikaanse vertaling van Enid Blyton se Noddy kinderboeke. Hierdie is ‘n vertaling van “You funny little Noddy”. Die boekie is deel van die nuwe reeks wat in 1993 in Afrikaans uitgegee was.

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

knikkie ontmoet kersvader-EnidBlyton kinderboeke

Knikkie Ontmoet Kersvader -
oorspronklik in Engels deur Enid Blyton geskryf (boek no 11 vir kleuters)
Nuwe uitgawe van Knikkie in hardeband

koop 'n boek 4 koop 'n boek 4

Bo

  • Knikkie en Tessie beer (boek no 12 - NUWE uitgawe) deur Enid Blyton
      • Een winderige oggend
      • ‘n Oulike besoekertjie
      • Die pragtige vlieŽr
      • ‘n Aaklige skok
      • ‘n Baie snaakse ding
      • Agter die vlieŽr aan
      • By mnr. Swoeg
      • Alles is in die haak

knikkie en tessie beer- enid blyton

knikkie en tessie beer2- enid blyton

Knikkie is die Afrikaanse vertaling van Enid Blyton se Noddy kinderboeke. Hierdie is ‘n vertaling van “You funny little Noddy”. Die boekie is deel van die nuwe reeks wat in 1993 in Afrikaans uitgegee was.

koop 'n boek 4

Bo

Ander Knikkie produkte :

Behalwe vir die Knikkie boekies was daar ook Knikkie op langspeelplate uitgegee.

knikkieenstampieplaat

Knikkie en Stampie.

Daar was ‘n groot behoefte aan Afrikaanse plate vir Afrikaanse kinders. Die Noddy reeks het reeds groot byval gevind by kinders en saam met onder andere Carike Keuzenkamp, Gert van Tonder, Francois Stemmet en Letitia Vermaak, wat ingespan was vir die Afrikaanse weergawes, is daar vandag nog heerlike herinderinge aan Knikkie op langspeelplate

knikkiegaanskooltoeplaat   knikkiegaanskooltoe1

Knikkie gaan skool toe - 1981 en 1977 uitgereik

Snitte op Knikkie gaan skool toe is:

Kant A
Knikkie is īn slim mannetjie
Groot-Ore is baie kwaad
Knikkie gaan skool toe
Hardwerk klein Knikkie
Kant B
Knikkie is maar dom
Die dag van die konsert
Alles kom reg

met die volgende stemme en bydraes:
Francois Stemmet, Carike Keuzenkamp, Gert van Tonder, Johan Pheiffer, Laetitia Vermaak, ingenieur, Ian Martin, verwerk, opgevoer, Johan Pheiffer, Gert van Tonder, klavier, Zane Cronjť

Bo

koop 'n boek 4

Lees ook Haas Das

Lees ook die gewilde liewe heksie-reeks

Bo

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738