http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Klub 707 speurboeklyse

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Klub 707 (Perskor boekdrukkery) se avontuur-, speur- en spanningsverhale het vir jare lank aan lesers ure se leesgenot verskaf met ‘n verskeidenheid van titels deur ‘n groot verskeidenheid skrywers, bekendes asook minder bekendes, maar steeds met die nodige spanning en entriges in elke verhaal. Die boekklub “KLUB 707” se boeklys sluit in :

klub7072 Logo van Klub 707

  1. Akteur Sonder Rol, 1986 - Chris L. Marx - “KLUB 707”
  2. Beslissing onbekend - deur Vincent van der Westhuizen “KLUB 707”
  3. Blindemol, 1987 - I.D. Lamprecht - “KLUB 707”
  4. Daar’s ‘n gat in die grond, (privaatspeurder - Hugo Storm ) - I.D. Lamprecht - “KLUB 707”
  5. Dank jou die duiwel, 1982 - I.D. Lamprecht - “KLUB 707”
  6. Die Bangoed van Agan, 1980 - I.D. Lamprecht - “KLUB 707”
  7. Die blinde mol , 1971- Louis Joubert - “KLUB 707”
  8. Die Blou Bul-Eskapade, 1986 - Jasper M Cloete - “KLUB 707”
  9. Die derde kant van die sirkel, 1973 - ID Lamprecht - “KLUB 707”
  10. Die Duiwel van Boskop,1975 - Jan H. Schutte - “KLUB 707”
  11. Die gelukmaker, 1962 & 1980 - Jan Waltman - “KLUB 707”
  12. Die goue meisie - deur Vincent van der Westhuizen “KLUB 707”
  13. Die Jagter van O Djidji, 1976 - Melt froneman - “KLUB 707”
  14. Die Judas vriend, 1974 - D Combrink - “KLUB 707”
  15. Die Judaskeuse, 1984 - I.D. Lamprecht- “KLUB 707”
  16. Die Judaskus, 1984 - I.D. Lamprecht- “KLUB 707”
  17. Die Kairo dansers, 1972 - Edward, S Aarons- “KLUB 707”
  18. Die kleiskyf, 1974 - I.D. Lamprecht- “KLUB 707”
  19. Die kopbeen kom huis toe, 1946 en 1979 - R Hendriks- “KLUB 707”
  20. Die Langebaan-moorde , 1988 - J.A. Groenewald- “KLUB 707”
  21. Die rolprent is ‘n riller, 1972 - Jasper M Cloete- “KLUB 707”
  22. Die Skaal in my Hand - Koot Kamfer-reeks, 1973 - I.D. Lamprecht- “KLUB 707”
  23. Die sluipmoordenaars, 1979 - Paul C. Venter- “KLUB 707”
  24. Die swart engel, 1974 - Jan Lategan- “KLUB 707”
  25. Die verloorder, 1988 -Danie Gouws- “KLUB 707”
  26. Die verminker, 1981 - I.D. Lamprecht
  27. Die Vierkantige Driehoek - Hugo Storm, 1973 - I.D. Lamprecht- “KLUB 707”
  28. Die woestyn behou syne, 1975 - D H Combrink -“KLUB 707”
  29. Doelwit Windhoek, 1982 - Tinus Brown- “KLUB 707”
  30. Dooiemansdeur , 1972 - Werner Heyns
  31. Dossier Q-013 Streng Vertroulik, 1972 - Daan Langeveldt
  32. Drie maal is skeepsreg, 1981 - D.H. Combrink
  33. Een Musikant Minder, 1976 - Jasper M Cloete - “KLUB 707” boek
  34. Erfgenaam van Eindbegin, 1983 - Lambert Visser - “KLUB 707” boek
  35. Fiskale van Zimbabwe, - Braam le Roux
  36. Genadelose Ure, 1976 - Francois Richter - “KLUB 707” boek
  37. Genadelose Vyand, 1975 - Lourens Oberholzer
  38. Geen Blomme, Asseblief, 1975 - Paul E Otto
  39. Grafkelder van Chroom, 1985 - Tinus Brown - “KLUB 707” boek
  40. Haar Naam Is Lilith - Hugo le Roux - “KLUB 707” boek
  41. Hande omhoog, 1973 - Casper Troost - “KLUB 707” boek
  42. Harde koejawel - L Oberholzer, 1970
  43. Hubert Verster - Overture van Albert Bremer privaatspeurder, 1978 - “KLUB 707” boek
  44. James Bond en die goue vinger, 1970 - Ian Flemming
  45. Jy ook, Lize,1988 - Derick Jacobs - “KLUB 707” boek
  46. Kaapstad - Noordwes by Wes, 1976 - Jack Hurter- “KLUB 707” boek
  47. Kanonvoer, 1980 - Gerhard van Vuuren- “KLUB 707”
  48. Kleingeld vir ‘n terreurdaad, 1984 - Andr le Roux du Toit- “KLUB 707”
  49. Koms van die poppemaker - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen “KLUB 707”
  50. Linda, 1972 - Edward S Aarons - “KLUB 707”
  51. Meeu-eiland antwoord nie, 1971 -Hans Rommel
  52. Merk van die Vlamlelie- Skip Wessels, 1978 - I.D. Lamprecht
  53. ‘n Gas om middernag, 1987 - Derick Jacobs
  54. n Knak in die kring, 1975 - Jan Lategan
  55. ‘n Sterk moontlikheid van moord, 1984 - Tinus Brown
  56. ‘n Tyd om te sterwe, 1984 geskryf deur Chris L Marx
  57. Nag Bring die Onheil, 1976 - Pierre Fourie
  58. Niemand weet nie, 1977 geskryf deur Chris L Marx - “KLUB 707” boek
  59. Oliekolonie, 1983 - Andr Pretorius - “KLUB 707”
  60. Opdrag uit die dood, 1974 geskryf deur Chris L Marx - “KLUB 707” boek
  61. Operasie skaakmat, 1985 - I.D. Lamprecht
  62. Ook terwyl ek lag, 1972 - I.D. Lamprecht - “KLUB 707” boek
  63. Overture vir Albert Bremer, 1978 - Hubert Verster - “KLUB 707”
  64. Pierneefs te koop, 1971 - E.P. Smith - “KLUB 707”
  65. Pion op die blokkiesbord, 1977 - I.D. Lamprecht
  66. Plek van die Dooie Geeste, 1982 - H.S. van Blerk - “KLUB 707”
  67. Poerr , 1979 - Lukas van Vuuren - “KLUB 707” boek
  68. Rooi lippe en ou Wyn, 1970 - Paul E Otto - “KLUB 707” boek
  69. Rus Eers James Bond (Thunderball), 1970 - Ian Flemming - “KLUB 707”
  70. Sending Carlotta Cortez, 1974 - Edward S. Aarons
  71. Sending Seekat, 1979 - Mike Heine - “KLUB 707”
  72. Newels oor Nineve, 1985 - Mike Heine
  73. Slagoffer van die stoel van Tesla, 1982 - Ann Hite-Kemp“KLUB 707”
  74. Soms wag die Laksman, 1979 - Carene Boshoff
  75. Spore van die wolf - Kobus Snyman - “KLUB 707” boek
  76. Vlug van die feniks 1976 - I.D. Lamprecht - “KLUB 707” boek
  77. Voorbladstorie, 1975 - Johann Jordaan - “KLUB 707” boek
  78. Vrees en die Valsheid, 1978 - Basil Stols - “KLUB 707” boek
  79. Vyf klam vingers, 1967 / 1979 - Johann van der Post - “KLUB 707” boek
  80. Waar Lewende Dooies Loop , 1979 - Jasper M Cloete
  81. Waarom, Sureta, 1975 geskryf deur Chris L Marx “KLUB 707”
  82. Die donker uur, 1986 - Stefan Radlof “KLUB 707”
  83.  

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

klub7072

 

Klub 707 was gewild vir sy boeke wat maandeliks verskyn het. Daar war boeke oor moord en doodslag, spionasie, speurreekse en lekker avontuur. Klub 707 was aktief in die 1970 - 1980’s.

Jy ook, Lize - Derick Jacobs

Klub 707 - Jy ook, Lize geskryf deur Derick Jacobs

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

n Gas om middernag - Derick Jacobs

Boekklub : Klub 707 - ‘n Gas om middernag geskryf deur Derick Jacobs . Klik hier om ander titels van Derick Jacobs (Len Anthony) te sien

nag van die duiwel - Len anthony

die verloorder  'n knak in die kring

I.D. Lamprecht (ook geskryf as Jan Lategan) is bekend vir sy boeke met speurders soos dr Skip Wessels en Hugo Storm asook Koot Campher. Verskeie van die boeke was deel van klub 707 boeke

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

koop 'n boek 4

 

Doelwit Windhoek klub 707- Tinus Brown

Doelwit Windhoek -Tinus Brown (Klub 707 boeke)

Bo

klub7072

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Plek van die dooie geeste- HS van Blerk boek

Plek van die dooie geeste - geskryf deur H S van Blerk - was deel van Perskor se Klub 707 boekreeks

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

klub7072

die langebaan-moorde ja groenewald

Die Langebaan-moorde deur J A Groenwald (1988) - Klub707 boekklub

Amos Valotti is die aartsvader van die Weskus se vreemde Afrikaanssprekende “Klein Itali”. ‘n Man met standerd ses, maar slim genoeg om sy vie-empire man-alleen op te bou tot ‘n hele paar miljoen sterk. Onteensteglik ‘n man wat gewoontlik kry wat hy wil h.

Toe hy die skakelkonsultante Landman en Kotze om hul dienste nader, byt hulle aanvanklik langtand. Hulle roetine is skakeling met die media, die plasing van persverklarings - niks meer nie. Maar die Boere-Italianer skop vas: Sally Landman voldoen aan sy vereistes en basta met die res.

Waar Amos Valotti aanvanklik net ‘n klein klippie in die skoen is, word dit ‘n reuse gemors. En wreedheid - uitgedink, beplan en metodies beoefen - is iets waarop Salomina Landman nie voorbereid is nie. Trouens, haar eerste besoek aan die Valotti-landgoed val saam met die moord op die Valotti-patriarg - en bring haar midde-in ‘n familie-intrige waarin slinkse toespelings, outosuggestie en waarskynlike kransinnigheid hoogty vier.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

koop 'n boek 4

 

klub7072

Bo

Slagoffer van die stoel van Tesla

Slagoffer van die stoel van Tesla - Ann Hite-Kemp (Klub707 boeke)

Michael Nichols is vannaand op ‘n vreemde sending. Hy het alles haarfyn beplan. Hy het die dolk gekoop en saam werk toe geneem. ‘n Entjie van sy huis af gaan hy staan. Nou moet hy wag. Wag vir sy vrou Kathy om te voorskyn te kom. Dan gaan hy haar volg wanneer sy haar minnaar gaan besoek en dan gaan hy haar en die man vermoor.

Alles werk volgens plan behalwe dat hy net die minnaar doodmaak en Kathy in doodsvrees vlug.

Michael kan egter nie die gereg ontsnap nie. Hy word gevang en tot dood veroordeel. Hy gaan sterf op die gevreesde stoel van Tesla - die elektirese stoel wat in die jaar 1891 pas in gebruik gekom het. Michael sterf egter nie - en wanneer hy weer vry is, begin sy nuwe lewe. Sy lewe van wraak en verskrikking.

Slagoffer van die stoel van Tesla is ‘n gruwelverhaal oor ‘n onderwerp waarvan ons nie veel weet nie. Dit is ‘n verhaal van ‘n man wat deur omstandighede in dade gedwing word, waaraan hy nooit sou gedink het voor sy vrou hom bedrieg het nie. In die spanningsverhaal kry ons ‘n kykie van die New York van die negentiende eeu.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Dooiemansdeur - Werner Heyns klub707

Dooiemansdeur - Werner Heyns (Klub 707 boekklub)

Toe die skurke verdwyn, probeer ek my bene reguit skop. Ook worstel ek met my hande totdat ek die toue deur my vel voel sny. Ek spook met elke ons krag wat ek het, maar terselfdertyd weet ek dit is tevergeefs. Of ek my moeg maak ofte nie, in die kort tydjie tot my beskikking gaan ek die toue nie loskry nie. ek gaan hier op die hoogspanningsdrade bly l totdat daardie sadistiese bleekgesig en sy trawante die skakelaar in die sementhuisie daar oorkant bereik. Tot dan sal ek leef.
Nie langer nie!
“Maar Lategan, “ dink ek by myself, “jy is nog so jonk om dood te gaan....”

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Die kort aanhaling dui presies op die inhoud van die hele verhaal: spanning, afgewissel deur die lagwekkende. En dit kan nie ander as Suid-Afrikaanse se voorste privaatspeurder, Joop Lategan, (gunsteling tydverdryf: niksdoen) met die verbluffende vraag gekonfronteer word: hoe kan ‘n man na sy dood nog bel en s hy wil beskerm word? Ek as daardie ou, ryk man dan nog ‘n jong vrou het wat selfs vir Kapt. Graniet Gouws laat voel sy boordjie is te nou, hoe kan dit dan anders as dat dinge lol?

En lol is die woord! Soveel gedienstigdes wat hom uit die wreld wil help, het hy wat Jopie is lanklaas tegekom, en al wat hy doen is hy ondersoek maar net ‘n ou moordsakie ... net maar enetjie ...

 Dwarsdeur die ondersoek is daar die spoor van een man, se geslepe soos die houtjie van die galg en so glibberig soos ‘n paling. Maar selfs hy, het dit later geblyk, was nie die meesterbrein van die misdaadorganisasie nie. Wie dit was, sou Jopie eers later uitvind - maar nie in omstandighede soos wat hy dit sou wou gerel het nie! Inteendeel ....

l oberholzer - HARDE koejawel klub 707

Harde koejawel
boek deur L Oberholzer

Bo

 

koop 'n boek 4

johannnvadderpost-vyfklamvingers

Vyf klam vingers -
Johann van der Post (skuilnaam van SG Smidt)
Hy het ook onder die naam Adriaan Roodt geskryf
‘n
“KLUB 707” boek

Die strale van die maan val skuins in die graf waar Gerhard besig is om die deksel van die kis los te skroef. Dis ‘n eenvoudige swart greinhoutkis. Hy gee die deksel vir Coenraad Dekker aan en skyn versigtig die flou lig van sy sakflitsie op die gesig van die moordenaar.

Dis asof Bredell rustig l en slaap. Gerhard lig ‘n arm van die lyk op en plotseling begin sy hart vinniger klop. Die lyk is nie besonder styf nie. Dit voel soos ‘n lyk van iemand wat tussen twee en drie uur dood is.

Justus Bredell is met ‘n verskriklike wrok na die galg. Daar is mense wat hom na sy mening ‘n groot onreg aangedoen het - mense wie se lewens hy wil opeis selfs uit die duisternis van die graf. En nou keer hy terug na die wreld van die lewendes en die verskrikking begin.

Defnitief nie ‘n boek wat in die laat-nanag ure gelees moet word nie!!

 

Bo

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

paul e Otto-geenblomme, asseblief

Geen blomme, asseblief
deur Paul E. Otto
 “KLUB 707” boek

Bo

klub 707 James bond en die goue vinger-Ian Flemming Afrikaans James bond

James Bond en die goue vinger
geskryf deur Ian Flemming
 “KLUB 707” boek wat in Augustus 1970 verskyn het
Hierdie is ‘n Afrikaanse vertaling van die gewilde boek wat oorspronklik in Engels as Goldfinger verskyn het. Daar is ook ‘n film oor die boek gemaak

James Bond herwin stadig sy bewussyn. Hy probeer sy arms beweeg, maar hulle is vasgebind. Sy bene insgelyks. Hy lig sy kop en sien dat hy op ‘n tafel uitgestrek l. Aan die onderpunt van die tafel sien hy die lem van ‘n ystersaag, ‘n elektriese ystersaag.

,,Meneer Bond, vertel my vir wie jy werk en hoekom jy op my spoor is, anders sal ek verplig wees om die saag aan te skakel en jou middeldeur te sny.” Goldfinger sit ewe breed en gemaklik op sy stoel. Sy vinger speel met die skakelaar wat die saag in werking sal stel.

Bond kyk na die groot ronde kop van Goldfinger terwyl hy probeer onthou wat hy van Goldfinger weet voordat hy besluit of hy sal antwoord en indien wel, wat hy sal s. Goldfinger is een van die rykste manne in die wreld, maar word van goudsmokkelary op reuseskaal verdink. Hy ry in een van die wreld se mees luukse motors, ‘n ou Rolls Royce Silver Ghost terwyl sy chauffeur, Oddjob, een van die gevaarlikste manne op aarde is, wat met sy hande, sy voete, self s sy hoed kan doodmaak. Goldfinger het miljoene maar Bond het hom die eerste keer raakgeloop toe Goldfinger besig was om ‘n kennis van Bond met kaartspel te kul om geld van hom te wen.

Bond besluit om Goldfinger se vraag nie te beantwoord nie.
Goldfinger skakel die saag aan. Met ‘n skril fluitgeluid kom die dodelike lem al nader aan Bond . . .

Rus eers James Bond is ook ‘n James Bond boek in Afrikaans en ook deel van die Klub 707 boekklubreeks.
Dit is as Thunderball verfilm en uit Engels vertaal.

 

Lees ander aksie boeke deur Wilbur Smith

 

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738