http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Klein Kadet

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Klein Kadet-reeks is die keur uit die wreld se jeugboeke. Kadette vir dogters en seuns van so agt tot agt-en-tagtig. Die Klein kadet-reeks bring n groot boekefees, en meer nuwe wrelde en lewenslange vriende. Hier volg n lys van die Klein Kadet reeks

Klein Kadet 1: Die geheime reis - geskryf deur Harry Kullman
             Uit die Sweeds vertaal deur Willem en Vaj Gravett
             n Klein seuntjie haal n bus na een van Stockholm se agterbuurte en beleef die wonderbaarlikste van sy bestaan.
Klein Kadet 2: Die woord van eer - geskryf deur Babbis Friss Baastad
             Uit die Noors vertaal
             n Seun Tott, sien hoe n ander seuntjie met n vriend se fiets n ongeluk maak. Tott belowe om nie te vertel wat hy gesien het
             nie. Sy woord en eer laat hom in baie moeilike verknoring beland.
Klein Kadet 3: Die blou pappegaai - geskryf deur Jeanne Loisy.
             Uit Frans vertaal.
             Pepe, n Spaanse sigeunerseuntjie, is vasberade om agter die geheim te kom van Don Tuborcio, n eertydse lid van n ou
             familie in wie se kasteel hy woon.
Klein Kadet 4: Somer by ouma - geskryf deur Edith Unnerstad
             Uit die Sweeds vertaal deur Willem en Vaj Gravett
             Twee kinders gaan bring n heerlike vakansie deur op n Sweedse plaas en maak vriende met die sonderlinge mense en
             diere daar.
Klein Kadet 5: Maren se uiltjie
             Uit Noors vertaal.
             n Gesin erf n ou somershuis op n eiland en ontdek n geldskat.Dit spook in die huis.

 

koop 'n boek 4

Die blou pappegaai - klein kadet reeks groot

Die blou pappegaai - Klein Kadet-reeks no 3


Klein Kadet 6: Jan en die wilde perd
             Uit Duits vertaal.
             Die aangrypende verhaal van n plaasseun se liefde vir n wilde perd en hoe dit gebeur dat die perd uiteindelik syne word.
Klein Kadet 7: Die wildeperd van Balthasar
             Uit Duits vertaal.
             Jan vrees dat die wildeperd wat hy so graag wou h, dalk krupple is. (Vervolg op boek no. 6)
Klein Kadet 8: Mankvoet van die Rotskoppies
             Uit Frans vertaal.
             Die vriendskap van n seun vir die jakkals wie se bloed almal in die omgewing soek.
Klein Kadet 9: Die rooi rower - Ursula Wolfel
             Uit Duits vertaal.
             Die dol kaperjolle van Peter wat ongenooid vir sy tante gaan kuier en dan vind dat ander gaste hom voorgespring het.
Klein Kadet 10: Die eseltjie Grisella - Heinrich M. Denneborg          koop 'n boek 4
             Uit Duits vertaal.
             Tino se liefde vir sy gerfde eseltjie met die swart linkeroor lei hom van Elba na Suid-Amerika en terug.
Klein Kadet 11: Die walvisjagtertjie - Peter Freuchen
             Uit Amerikaans vertaal.
             Op sy eerste walvisvaart leef Per swaar maar deur hom kom die bemanning van die Herman n groot geluk oor.
Klein Kadet 12: Die mallemuele - Lisa-Marie Blum
              Uit Duits vertaal.
              Omdat die nuwe baas te suinig is, raak die houtdiertjies van die mallemeule die een an die ander weg.
Klein Kadet 13: Die speurder -
              Uit die Sweeds vertaal deur Willem en Vaj Gravett
               As hy sy vliende tapyt, sy pistool en sy koekies het, moet die skurke ligloop vir die beroemde Ture Sventon.

die speurder - klein kadet groot

Die speurder - Klein kadet-reeks (boek no 13) vir die jeug

koop 'n boek 4


Klein Kadet 14: Die speurder in die woestyn
Klein Kadet 15: Tina se swart kat
Klein Kadet 16: Die heksie en die kraai
Klein Kadet 17: Ponie van die vlaktes
Klein Kadet 18: Die dapper rolvark

 

Koop die boeke

Bo