http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Kinderbybels

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Daar is verskeie Kinderbybels beskikbaar, selfs vir kleuters is daar Bybels wat die volgende insluit:

  1. Die Bybel vir jong lesers
  2. Ons eie Kleuterbybel
  3. My gunsteling Bybelstorieboek vir jong lesers
  4. Die Kinderbybel
  5. die Nuwe Kinderbybel in kleur
  6. Die nuwe Kinderbybel (Hurlbut / Hildebrand)
  7. Die Bybel spreek
  8. My eerste Boodskap
  9. Die Eenjaarbybel vir kinders
  10. Die groot nuwe Kinderbybel
  11. My eerste Kleuterbybel
  12. Die kind se Bybel
  13. Die Bybel vir kleingoed
  14. My gunsteling Kinderbybel
  15. Kleuterbybel
  16. Die Bybel@kinders.co.za
  17. My groot saamdra-BYBEL
  18. My eerste prente Bybel
  19. My eie Kinderbybel
  20. My eerste Bybel

 

ons eie kleuterbybel - kinderbybel  ons eie kleuterbybel - KinderBybel vir kinders

Ons eie kleuterbybel
Juliana Nothnagel en Illustrasies deur Angus McBride
Ons eie Kleuterbybel is in 1981 uitgegee. Daar was ook herdrukke in 1986,1989 en 1997
Die wit buiteblad was die eerste uitgawe van 1981

Die doel van hierdie Kleuterbybel is om aan ons kleines — en selfs ook aan volwassenes — die blye boodskap van die evangelie te vertel. Dit is dus nie saamgestel uit los Bybelverhale nie, maar wil die draad van die heilsgeskiedenis deurtrek van Genesis tot Openbaring met die vooruitsig op die nuwe hemel en die nuwe aarde.

Uit die aard van die saak moes dit op kursoriese wyse gedoen word. Uiteindelik is 107 verhale gekies. By hierdie keuse moes sowel die sentrale boodskap van die Skrif in gedagte gehou word as die begripsvermoŽ van ons kleines. Hiervoor is die hulp van teoloŽ, Ou- en Nuwe- Testamentici, en kinderopvoedkundiges ingeroep.

Die groot strewe was om die verhale so eenvoudig moontlik oor te dra met inagneming van die klein kind se woordeskat, sonder om die Woord van God te verwater. Aan die einde van elke verhaal is daar ‘n kort gebed wat vir die kind, so glo ons, die boodskap nog sterker sal tuisbring en wat hom nog meer sal leer van die mens se verhouding tot God in Jesus Christus. Want dŠŠrom gaan dit immers.

Elke verhaal is ryklik in volkleur geillustreer wat ook visueel die verhale voor kinderoŽ werklikheid laat word. Hierdie illustrasies is die gevolg van baie deeglike navorsing. Die kunstenaar het hom daarop ingestťl om sy uitbeelding van Bybelse tye, kleredrag en omstandighede so outentiek moontlik te maak. As ’n hulpmiddel vir ouers en onderwysers is daar agterin enkele aantekeninge wat sekere historiese feite in verband met die illustrasies verduidelik.

Ter wille van die kleuter word hier ’n voorstelling van Christus as ,,Seun van die mens” gemaak. As sodanig word Hy na sy menslike natuur voorgestel. Die bedoeling is alIermins om die goddelike Persoon af te beeld terwyl dit tog volledig in stryd met die Skrif sou wees.

Dit is ons bede dat hierdie boek die groot dade van God groter werklikheid sal laat word vir elke kind wat dit aanhoor of lees. Ons wil glo dat dit sal help om die opdrag van onse Here Jesus Christus uit te voer: Laat die kindertjies na My toe kom ...

Verhale in die Kleuterbybel vervat is onder andere:

Ou Testament
1. God het alles gemaak
2. Adam en Eva is ongehoorsaam
3. Adam en Eva word gestraf
4. Kain en Abel
God is lief vir Noag
6. God maak ‘n belofte aan Noag
7. Die toring van Babel
8. Abraham en Lot
9. Sara glo nie wat God sÍ nie
10. Abraham wys dat hy God liefhet
11. ‘n Vrou vir Isak
12. Jakob jok vir sy pa
13. Jakob se droom
14. God sorg vir Josef
15. Josef in die tronk
16. Die koning se droom
17. Josef en sy broers
18. God se plan met Josef
19. God sorg vir Moses
20. God praat met Moses
21. Die lsraeliete trek
22. God maak ‘n pad deur die see
23. God sorg vir lekker water
24. God sorg vir brood
25. Die Here praat
26. Die Tien Gebooie
27. Die goue kalf
28. Die tent van God
29. Josua en Kaleb vertrou op God
30. Moses vergeet wat God gesÍ het
31. Die koperslang
32. Ragab help die twee mans
33. ‘n Pad deur die Jordaan
34. Jerigo word ingeneem
35. God gee vir Gideon ‘n teken
36. God sorg vir Naomi en Rut
37. Hanna bid vir ‘n kindjie
38. God praat met Samuel
39. Die. lsraeliete wil ‘n koning hÍ
40. Saul is ongehoorsaam
41. God kies vir Dawid
42. Dawid en Goliat
43. Dawid en Jonatan
44. Dawid spaar Saul se lewe
45. Dawid is ‘n goeie koning
46. Salomo is ‘n goeie koning
47. God sorg vir Elia
48. God is sterker as Ba„l
49. Elisa en die arm vrou
50. NaŠman word gesond
51. Hiskia word gesond
52. Josia vind God se Woord
53. Job het God lief
54. Jona is ongehoorsaam
55. Jona en die wonderboom
56. Die lsraeliete word gestraf
57. Die skrif teen die muur
58. Daniel in die Ieeukuil
59. Die lsraeliete kom terug

Soos uit bostaande stories gesien is daar 107 verhale in die Ons eie Kleuterbybel die Bybelgebeure eenvoudig en boeiend vertel. Daar is 59 Bybelverhale uit die Ou testament en 48 Bybelverhale uit die Nuwe testament

Angus McBride het ook die illustrasies vir “My eie Kinderbybel” gedoen.

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

die Bybel vir jong lesers kinderbybels

Die Bybel vir jong lesers
70 maklik-om-te-lees-Bybelstories
Stories oorvertel deur Bonnie Bruno en Carol Reinsma
Afrikaanse uitgawe van die Bybel was in 1991

Die grootdruk, treffende illustrasies en ander eienskappe so rag na ‘n kinderhart maak “Die Bybel vir jong lesers” wat jy vir jou vyf- tot agtjarige kan gee.

Van Genesis, die profesieŽ oor die Messias, die begin van die kerk tot Openbaring is elkeen van hierdie 70 aksiebelaaide Bybelverhale bondig genoeg om met een slag deur te lees. Die jong lesertjies ervaar so ‘n gevoel van tevredenheid en geestelike vervulling.

‘n Kinderbybel vir jong lesers

My gunsteling Bybels stories vir jong lesers

My gunsteling Bybelstorieboek vir jong lesers

Liewe ouers
Kinders word so vinnig groot, dit voel of hulle die een oomblik nog op jou skoot sit terwyl jy vir hulle voorlees, en die volgende oomblik lees hulle al self. ‘n Groot deel van jou kind se karakter word gedurende hierdie kleinkinderjare gevorm. Een van die grootste geskenke wat jy jou kind tydens hierdie jare kan gee, is ‘n liefde vir God se Woord.

My gunsteling-Bybelstorieboek vir jong lesers sal jou help om jou kind te vertel van God en hoe Hy in elke mens se lewe werk. Jou kind sal in hierdie boek leer van belangrike mense in die Bybel en deel in hulle swaarkry en oorwinnings.

Hierdie stories is geskryf met die jong kind in gedagte sodat hy vreugde daaruit kan put. Boonop gee dit jou die geleentheid om jou geloof met jou kind te deel. Praat met jou kind oor die stories en vertel hom dan wat in jou eie lewe gebeur het.

Mag hierdie boek jou oorvloedig geleentheid gee vir kosbare ure en wonderlike gesprekke met jou kind.   - Carolyn Larsen

 

die kinderBybel-300 verhale   kinderBybels- Die Kinderbybel

Die Kinderbybel
vertel deur Anne de Graaf
Vertaal deur Ollie Olwagen
Illustrasies deur Josť Pťrez Montero
Eerste uitgawe in 1990 en ‘n eerste druk in 1991

Byna 300 onvergeetlike varhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van die kind se lewe. Om dit vir die jong kind makliker te maak, is daar van die volgende hulpmiddels gebruik gemaak in hierdie Kinderbybel:

  • Groot druk
  • Kleurvolle illustrasies
  • Verhale in chronologiese volgorde

Die Kinderbybel wat kleurvolle illustrasies bevat maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale is ook deurgans Skrifgebonde en by elkeen word die toepaslike Skrifverwysing gegee.

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Die nuwe Kinderbybel 165 Bybelverhale

Die nuwe Kinderbybel - in kleur
Teks deur Paul van Staden
Illustrasies deur Carlo Tora

Die nuwe Kinderbybel - in kleur se gewildheid word bevestig deurdat dit verskeie kere herdruk is. Die nuwe Kinderbybel was die eerste keer in 1970 uitgegee en is daarna meer as nege keer herdruk.

Due nuwe Kinderbybel - in kleur beval 165 verhale waarvan 109 uit die Ou testament en 56 uit die Nuwe testament geneem was. Soos reeds afgelei is die tekeninge in volkleur.

 

Die Bybel spreek - Kinderbybels Bybels vir kinders

Die Bybel spreek
deur W.L. Emmerson

In die Kinderbybel is 100 honderd Bybellesings wat stelselmatig gerangskik is vir studie tuis of in die Bybelklas. Byna drie duisend vrae word beantwoord.

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

My eerste Boodskap - Kinderbybels Bybels vir kinders

My eerste Boodskap
deur Jan van der Watt en Stephan Joubert
‘n Kinderbybel vir kinders tussen die ouderdom van 5-8 jaar
Die Kinderbybel is in 1999 die eerste keer gedruk met ‘n tweede druk in 2002

My eerste Boodskap nooi elke kind uit om ‘n pad deur die Bybel te stap. In ‘n storie vir elke dag van die jaar word vertel hoe lief God sy kinders het.

Die verhale is getrou Bybels, maar in eenvoudige taal oorvertel.

Die volgende eienskappe maak My eerste Boodskap uniek:

  • Daar is ‘n Bybelstorie vir elke dag van die jaar
  • Pragtige illustrasies op elke bladsy
  • Van Genesis tot Openbaring ontvou die verhaal van God se liefde stap vir stap
  • Elke storie het ‘n kort toepassing
  • Dit vul die gaping tussen gewone Bybelvertellings en Kinderbybels

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Die eenjaarBybel vir kinders- KinderBybels Kinder Bybels

Die Eenjaarbybel vir kinders
deur Virginia J Muir

Die Eenjaarbybel vir kinders stel die kind bekend aan die belangrikste verhale en persone van die Bybel in slegs een jaar.

Die 365 Bybelstories is ideaal om aan die jong kind die basiese Bybelkennis te verskaf wat vir die res van sy lewe vir hom waardevol sal wees.

Die kleurvolle illustrasies held die kleiner kinders om die Bybelstorie beter te verstaan en te onthou.

Die Eenjaarbybel vir kinders is uitnemend geskik vir gebruik tydens stilletyd en huisgodsdiens saam met die kind.

 

 

Kinderbybels-Die groot nuwe Kinderbybel

Die groot nuwe Kinderbybel
Geskryf deur Pieter W. Grobbelaar in oorleg met ds A.J. van Wijk
KLEURillustrasies deur Januz Grabianski
Uitgegee deur Human & Rousseau 1973

Die Groot Nuwe Kinderbybel met Toeligting is iets nuuts in Afrikaans.

Veral drie kenmerke onderskei hierdie pragwerk van die meeste ander Kinderbybels wat in ons land beskikbaar is: die artistiek besonder hoogstaande volkleur-illustrasies deur die wÍreldberoemde kinderboekkunstenaar Janusz Grabianski; die sterk klem op die Nuwe Testament, wat bykans die helfte van die omvangryke werk beslaan; en die agtergrond-inligting en verklarings, wat vir jonk en oud talle dinge in verband met die Bybel sal opklaar wat vir hulle tot dusver moeilik verstaanbaar was.

Die Groot Nuwe Kinderbybel is uit ‘n behoefte gebore. Dit is nie ‘n verwerking van ‘n bestaande Kinderbybel nie, maar is opnuut vir Afrikaanse kinders geskryf deur Pieter W. Grobbelaar, wie se bydrae tot ons kinderlektuur reeds met sowel die C. P. Hoogenhout-prys as met die Tienie Holloway-medalje bekroon is. In noue samewerking met die bekende ds. A. J. van Wijk van Stellenbosch, laat mnr. Grobbelaar die grootse Bybelverhale eenvoudig maŠr boeiend vir die moderne - kind ontvou. Wat die leser hier sal vind, is nietemin veel meer as Bybelverhale.

Soos ‘n goue draad loop die koms van Christus deur die hele Bybelgeskiedenis — in die Ou Testament aanvanklik as ‘n blye toekomsverwagting, in die Nuwe Testament as heerlike werklikheid. Altyd kry die kind naas die pragtige verhale ook iets van die dieper betekenis van die Bybel, en leer by die Boek ten slotte ken as die grootste letterkundige werk van alle tye.

In sy Voorwoord tot hierdie boek skets ds. A. J. van Wijk kortliks die vier vereistes waaraan elke Kinderbybel moet voldoen, en bevind dan dat Die Groot Nuwe Kinderbybel aan elke eis beantwoord. ,,Ek is daarvan oortuig dat die Kinderbybel met seÍn en vrug gebruik sal word,” skryf hy, ,,en vertrou dat dit sy plek in baie huisgesinne in Suid-Afrika sal inneem”

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

My eerste Kleuterbybel -Kinder Bybels Nina Smit

My eerste Kleuterbybel (ouderdom 1 - 3 jaar)
‘n Kinder bybel in Afrikaans vertaal deur Nina Smit deur Mack Thomas
Illustrasies deur Joe Stites
Eerste uitgawe 1995

Kleuters groei en leer met rasse skrede: elke nuwe dag bring vir hulle belangrike “eerstes”. Daarom is hierdie aangrypende eerste Kleuterbybel saamgestel wat spesifiek gemik is op die belangstellings van seuns en dogters tussen een en drie jaar oud.

Glanspunte sluit In:

  • Die kind maak persoonlik kennis met die verskillende Bybelkarakters (“Ek is.Moses!”) en leer so
    die kernboodskap van die Bybel speel-speel ken
  • prettige illustrasies sal hulle ure besig hou
  • illustrasies van bekende diere sluit perfek aan by die ervaringsveld van die kind
  • die woorde is spesiaal eenvoudig sodat selfs die heel kleintjies dit sal kan verstaan en onthou
  • herhaling van idees, woorde en fraseringspatrone
  • wenke aan ouers oor hoe om Bybelse konsepte met baie jong kinders te bespreek
  • en nog baie, baie meer!

 

Die kind se Bybel- Kinder Bybels

Die kind se Bybel
Herman B Scholtemeuer
Illustrasies en dokorasies deur Kobus Esterhuysen (kleur en swart en wit)
1957 uitgegee

 113 verhale uit die Ou Testament en 100 verhale uit die nuwe Testament

 

  nina smit-DIE_BYBEL_VIR_KLEINGOED- Kinder Bybels

Die Bybel vir kleingoed- Nina Smit

DIE BYBEL VIR KLEINGOED gaan stap vir stap deur 101 van die grootste Bybelverhale.

Dit bly op eenvoudige wyse getrou aan sleutelleringe in God se Woord.

Hierdie Bybel is ideaal vir ouers wat hulle kinders van kleins af ‘n liefde vir Bybellees wil leer.

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

my gunsteling kinder Bybel Bylbel kinders

My gunsteling Kinderbybel

Hierdie is ’n splinternuwe uitgawe van ’n ou gunsteling. Die kinder Bybel is ryk aan stories en sal deur elke kind geniet en waardeer word. My gunsteling Kinderbybel is eenvoudig en verstaanbaar geskryf en ideaal vir ouer en kind om saam te ontdek, maar ook eenvoudig genoeg vir die kind om self te lees. Die belangrikste gebeurtenisse, van die skepping tot Jesus se geboorte en veel meer, gee die kind die geleentheid om die Bybel op ’n interessante manier te ontdek – deur die chronologiese volgorde waarvolgens die Bybel in een storie saamgesnoer word. Bybelverwysings vir elke storie gee die kind die geleentheid om die volle gebeurtenisse verder self te ontdek. Die boek se formaat is klein genoeg vir kinders om te hanteer. Die Bybel se druk is ook groot genoeg, vir kinders om maklik te lees.
 

Kleuterbybel - Evert Kuijt kinderBybels

Kleuterbybel
geskryf deur Evert Kuijt
Illustrasies vir die Kleuterbybel deur Reint de Jonge (volkleur)
Vertaling deur Joey van Niekerk

Omdat kleuters moeilik abstrak kan dink en dus afhanklik is van prente vir korrekte begripsvorming, is hierdie Kleuterbybel ryklik geillustreer. Ons vertrou dat die Bybelgetroue, kleurvolle prente nie alleen genot sal verskaf nie, maar ook daartoe sal bydra dat die kleuters hulle van die begin af sal kan inleef in die geskiedenis en milieu van die BybelwÍreld van twintig en meer eeue gelede.

Aan die einde van elke eenheid is daar eenvoudige, kort, kinderlike gebede, omdat dit noodsaaklik is dat ouers van heel jongs af gebedsleiding moet gee. Dit is belangrik dat ouers in eerbiedige gebedshouding eers die gebed sal “voorhou”, aangesien kleuters deur nabootsing en herhaling leer. Ouers sal vind dat kleuters sommer baie gnu spontaan op hul eie sal kan bid.

Daar word nie formele vrae aan die einde gestel nie. Vrae is sinvol in die teks ingewerk. So word die kleuter voortdurend geprikkel om belangstellend te luister en te reageer.

Kleuters wil graag meedoen, daarom is daar onder die opskrif lets om Ic doen by sommige temas ook wenke gegee vir sinvolle kleuteraktiwiteite wat by die tema aansluit. Dit is opsioneel. Die psalms en gesange hoef nie gememoriseer te word nie. Sing dit net lustig saam. So leer kleuters dit verbasend gou aan.

Ouer kinders wat al self kan lees, is stralend as hulle ook soms ‘n beurt kry om tydens huisgodsdiens “voor te lees”. Die leesvlak van hierdie Kleuterbybel is so laag moontlik gehou, sodat heel jong lesers, wanneer dit hulle beurt is, maklik uit hierdie Bybel kan voorlees. So word van jons af die gewoonte gekweek om gereeld self uit die Bybel te lees. Dit is nie die bedoeling dat die Kleuterbybel die egte Bybel moet vervang nie. Daarom word die Skriftuurplek waar elke verhaal in die Bybel voorkom, telkens aangedui. 

Om kleuters tot die vorming van ‘n suiwere Godsbegrip te lei, moet u assblief nie die benaminge Here en/of God in die Ou Testament met “Liewe Jesus” vervang nie (soos wat dikwels in die praktyk gebeur!). Gebruik van die begin af die benaming HERE God in die Ou Testament en Here Jesus in die Nuwe Testament. As daar dan soms net van die HERE of van God gepraat word, begryp die kind gou dat dit dieselfde is. Moenie te vroeg probeer om die Drie-eenheid vir kleuters te verduidelik nie. Al wat hulle hoef te verstaan, is dat die Here Jesus die Seun van God is. Volhard net met die korrekte benaming en begrip sal later vanself volg.

Dit is ons bede dat ons kleiner kinders met behulp van hierdie Kleuterbybel vroeg reeds met vreugde met die Woord van God vertroud sal raak en dat dit sal meewerk om hulle die weg na Christus te wys.

Die skrywer, illustreerdťr en vertaalster

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Kinderbybels-die Bybel@kinders.co.za Kinderbybels-die Bybel@kinders.co.jpg

Die Bybel@kinders.co.za
Redakteur: Hennie Stander
1456 bladsye
Die linkerkantste prent is die van die tweede uitgae, tweede druk in 2005

Die Bybel@kinders.co.za bring die Bybel se boodskap in ‘n taal wat hulle verstaan en beteken vir kinders baie meer as die nuutste rekenaarspeletjies, DVD’s en Playstations

Die skrywers het soveel respek vir die Bybel as god se woord en het probeer om die hele boodskap so getrou moontlik in maklike Afrikaans te vertaal. Aan die begin van elke Bybelboek is ‘n kort inleiding wat ‘n opsomming van die inhoud gee. Die boeke van die Bybel is in korter dele ingedeel met ‘n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan. Die sinne is lekker kort en lees maklik omdat eenvoudige woorde gebruik is. Bookop is daar ‘n soekengin aan die agterkant om die betekenis van moeilike woorde te verduidelik.

Wat maak diť Bybel anders?

DieBybel@kinders maak dit ’n plesier vir kinders om Bybel te lees, omdat hulle die boodskap 100% verstaan. Dit is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook. Jesus het nie verniet gesÍ dat kinders die belangrikste in God se nuwe wÍreld is nie.

DieBybel@kinders bring God se boodskap in ’n taal wat lekker is!
 

kinderBybels-My groot saamdra BYBEL

My groot saamdra BYBEL
Teks deur Cecile Olesen
Illustrasies deur Gustavo Mazali

vertaal deur Gerda-Mari Zietsman
Eerste uitgawe 2008
Boek se grootte: 185mm x 150mm

My groot saamdra-BYBEL is die perfekte hulpmiddel om jou kind bekend te stel aan God se Woord. Die 38 gewilde Bybelstories, pragtige volkleur illustrasies en teksverwysings vir maklike naslaan, maak My groot saamdra-BYBEL ‘n gunsteling vir kinders.

In My groot saamdra BYBEL is elke bladsy van karton en die Bybel kan toeknip en aan ‘n handvatsel rondgedra word soos ‘n tassie.

Kinderbybels-Die groot nuwe Kinderbybel 2

Inhoudsopgawe:

  1. In die begin
  2. Noag bou ‘n ark
  3. Die toring van BabeI
  4. ‘n Belofte aan Abraham
  5. Josef die dromer
  6. Josef in Egipte
  7. Moses
  8. Uit Egipte uit
  9. Die Tien Gebooie
  10. Jerigo
  11. Gideon
  12. Simson
  13. Rut
  14. Samuel
  15. Dawid
  16. Dawid en Goliat
  17. Koning Salomo
  18. Elia
  19. Elia en Našman
  20. Nehemia
  21. Ester
  22. Psalms
  23. Die brandende vuuroond
  24. In die leeukuil
  25. Jona
  26. Die geboorte van Jesus
  27. Jesus in die tempel
  28. Jesus preek
  29. Jesus praat met almal
  30. Jesus gee die hongeres kos
  31. Die goeie skaapwagter
  32. Petrus loop op die water
  33. Jesus ontmoet vir Saggeus
  34. Jesus seŽn die kindertjies
  35. Die beste ete
  36. Jesus gaan dood
  37. Die opstanding
  38. In Jesus se voetspore

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

kinderBybels-My eerste prente Bybel

My eerste prenteBYBEL
Kenneth N Taylor
Volkleur illustrasies deur Frances Hook
oorspronklike titel : My first Bible in pictures
Eerste Afrikaanse uitgawe was in 1991
Boek se grootte:175mm x 130mm

Vir die ouers:

Hierdie boek is ‘n ‘kerk-toe-neem’-boek met Bybelstories vir klein mensies. Maar gedurende die week moet dit nie op die rak bly staan nie — lees dit tuis saam met julle kinders. Deur middel van die stories en illustrasies leer kinders die groot Bybelfigure ken, en die belangrike Bybelse temas word in Jong lewens geplant om lewenslank daar te groei. Bowenal vertel die stories kinders van God en sy Seun, Jesus, en van God se eis om waarheid en geregtigheid.

Baie van die stories is ooglopend van toepassing op jong kinders. ‘n Eenvoudige vragie bring die waarheid van elke storie by die kind tuis en help om belangrike feite in sy gemoed vas te lÍ.

Ek skryf reeds baie, baie jare lank om kinders in die genade van God te help groei. Hierdie boek is ongetwyfeld een van my laaste pogings, en ek ventrou dat dit sy doel in julie kinders se lewens sal bereik. Mag God elkeen van hulle op ‘n spesiale manier seŽn.

Kenneth N Taylor

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

kinderBybels- Die nuwe Kinderbybel

Die nuwe Kinderbybel
Dr J.L. Hurlbut se lewenswerk
“Story of the Bible”
Swart en wit asook enkele kleur illustrasies deur May Hillhouse
Oorvertaal deur Olivera Hildebrand
(Juniorskool-hoof van die Transvaalse onderwysdepartement)
eerste druk in 1946
168 Bybelverhale in 527 bladsye

kinderbybels-Die nuwe Kinderbybel (Hurlbut 1  kinderbybels-Die nuwe Kinderbybel (Hurlbut 2  kinderbybels-Die nuwe Kinderbybel (Hurlbut 3  kinderbybels-Die nuwe Kinderbybel (Hurlbut 4

 

kinderBybels-My eie Kinderbybel

My eie Kinderbybel
Afrikaans deur Rina de Villiers
Gebaseer op oorspronklike teks deur Patricia Hunt
Oorspronklike titel “Bible stories”
Volkleur illustrasies deur Angus McBride
Eerste Afrikaanse uitgawe in 1984
248 bladsye
Daar is ook 2 kaarte naamlik die van Paulus se sendingreise en ook van die Bybellande

Angus McBride het ook die illustrasies vir “Ons eie Kleuterbybel” behartig

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

kinderBybels- My eerste Bybel

My eerste Bybel
Tydlose kinderverhale
Eerste uitgawe in Engels - 1989, eerste Afrikaanse uitgawe, 1993
Oorvertel deur Karyn Henley
Tekeninge deur Dennas Davis
Bybel in Afrikaans vertaal deur Andries Cilliers
526 bladsye

Die Woord van God is lewend en kragtig’ (Heb. 4:12) en daarom is‘n kind nooit te jonk om die Woord te begin hoor nie. Hierdie boek is ‘n baie goeie begin om die jong kind ‘n liefde te gee vir die Woord en hom te stimuleer vir verdere studie in sy ‘regte’ Bybel.
Vernon Louw

  • My Eerste Bybel is die Kinderbybel wat ons vir die hedendaagse voorskoolse kind gesoek het. In hierdie tydlose Bybelverhale vind die lesers uiteindelik:
    die warrnte, vreugde en waardes waarna daar in alle godsdiensonderrig gestreef word.
  • die Skrif self, sonder enige smuksels;
  • praat-Afrikaans, vir goed verstaan;
  • duidelike, groot-druk, sodat hierdie geliefde boek spoedig self gelees kan word
  • illustrasies wat tot alle kinders van alle rasse spreek.

My Eerste Bybel is elke kind se eersgeboortereg. GeseŽnd is die kind wat hiermee grootword!
Maretha Maartens

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

 

 

 

Lees ook oom Attie se slaaptydstories

oom Attie se slaaptydstories nuwe 5- Oom Attie vertel stories    oomAttieseslaaptydstories- Oom Attie deel1

Bo is die buiteblaaie van die tweede- en eerste-uitagwes van
Oom Attie se slaaptydstories. Elke storie leer die kind ‘n lessie met Christelike waardes

Kliek hier om meer te lees

 

 

Lees ook ds Peter Louw se gewilde reeks van Nugget

Kliek hier vir meer inligting oor die Nugget-reeks

Nugget en die seekat -peter louw

Afrikaanse Kinderbybels is deur die jare deur verskeie uitgewers uitgegee en byna al die Kinderbybels is gewild en gesog. Die rede is voor die handliggend -elke Christen ouer wil graag vir sy kind ‘n goeie christelike fondament verskaf en derhalwe word ’n Kinderbybel aangeskaf. Soos te wagte is daar verskeie Kinderbybels op die mark en elkeen speel verseker ‘n groot rol in die kind se lewe.

Kinder Bybels kan by enige van Lizmar boeke se winkels in Pretoria aangeskaf word. Vir meer inligting oor Kinderbybels of ander boeke skakel gerus 012 345 4040 of 012 346 6738 of 012 807 2710. Om Kinderbybels aanyn aan te skaf, besoek gerus www.lizmarboeke.co.za

  • Kinder bybels met kleurprente
  • Bybels vir jong kinders
  • Bybels vir kinders
  • Bybels vir kleuters en kinders
  • Bybels vir jongelinge
  • eerste Bybels vir kinders
  • Bybels vir kinders se kennismaking met die woord
  • Kinderbybels met strokiespente
  • Kinderbybels met kleur illustrasies
  • Kinder Bybels met kleurvolle skilderye van Bybelsse tonele
  • Kinder Bybels met kort dagstukkies in eenvoudige taal
  • Kinder Bybels vir selflees
  • Kleurvolle Kinderbybels met prente
  • Kort lessies uit die Bybel vir kinders
  • Kinder Bybels om self te lees
  • Kinder Bybels om self te blaai
  • Kinder Bybels is belangrik om reeds in die jongfase die kind te stimuleer
  • Kinder Bybels help die boodskap oor te dra op ‘n kind se vlak
    Kinder Bybels om te leer van God

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738