http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Kas van den berg boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Kas van den Bergh is geen vreemde in ons huise nie. Met sy agtergrond in die Regte het hy diť saamgevleg met liefde en dit met groot sukses in sy boeke asook vervolgverhale gebruik. Kas van den Bergh se werke sluit in:

kasvandenberg- jou uur her geslaan

 

Alfabetiese lys van Kas van den Bergh se verhale:

  1. Diamante spel troewe - boek deur Kas van den Bergh
  2. Die belydenis van Dr Elmarie - boek deur Kas van den Bergh
  3. Die berader - boek deur Kas van den Bergh
  4. Die beste van Kas van den Bergh: īn omnibus van sewe verhale (NASIONALE BOEKHANDEL
  5. Die dinge langs die pad - boek deur Kas van den Bergh
  6. Die donker dae - boek deur Kas van den Bergh
  7. Die dood lag saam - boek deur Kas van den Bergh
  8. Die geval Lisinda (HUMAN & ROUSSEAU) - boek deur Kas van den Bergh
  9. Die goue tong (NASIONALE BOEKHANDEL) - boek deur Kas van den Bergh
  10. Die jare tussenin - boek deur Kas van den Bergh
  11. Die Vontsteen-verhoor - boek deur Kas van den Bergh
  12. Die kampioen - boek deur Kas van den Bergh
  13. Die skuldiges - boek deur Kas van den Bergh
  14. Die verraaier - boek deur Kas van den Bergh
  15. Die wreker - boek deur Kas van den Bergh
  16. Doring tussen die rose - Kas van den Bergh (Oupa reeks)
  17. Dwaalspoor van die liefde - boek deur Kas van den Bergh
  18. Elize - boek deur Kas van den Bergh
  19. Elke mossie wat val (SIMONDIUM DRUKKERS) - boek deur Kas van den Bergh
  20. Held sonder keuse - boek deur Kas van den Bergh
  21. Jou uur het geslaan! - boek deur Kas van den Bergh
  22. Jy soek die dood - boek deur Kas van den Bergh
  23. Jy speel met die dood - boek deur Kas van den Bergh
  24. Kandidaat vir die galg ... - boek deur Kas van den Bergh
  25. Kas van den Bergh-Omnibus (Die wreker/Man uit die vreemde/ Die verraaier)
  26. Liefde wat krom is - boek deur Kas van den Bergh
  27. Liedjie van verlange - boek deur Kas van den Bergh
  28. Man uit die vreemde - boek deur Kas van den Bergh
  29. More se drome - boek deur Kas van den Bergh
  30. My mooi meisie - boek deur Kas van den Bergh
  31. My mooiste meisie - boek deur Kas van den Bergh
  32. ‘n Galg vir Lisinda - boek deur Kas van den Bergh
  33. ‘n Middag in die najaar - boek deur Kas van den Bergh
  34. ‘n Oomblik van ewigheid - boek deur Kas van den Bergh
  35. Nuwe seun op Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  36. Pad na Eensaamheid - boek deur Kas van den Bergh
  37. Saterdagaand tuis .... - boek deur Kas van den Bergh
  38. Sing jou lied van liefde - boek deur Kas van den Bergh
  39. Skaduwee oor Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  40. Skemerlig van liefde - boek deur Kas van den Bergh
  41. Soos wind deur populiere - boek deur Kas van den Bergh
  42. Spesialiste van Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  43. Twee keer moord - boek deur Kas van den Bergh
  44. Twee stories vir middernag - boek deur Kas van den Bergh
  45. Verdoem nie die getuie - boek deur Kas van den Bergh
  46. VlieŽ teen die ruite - boek deur Kas van den Bergh
  47. Vlug vir jou lewe! - boek deur Kas van den Bergh

 

koop 'n boek 4

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

kasvandenberg- spesialistevan overvaal

Spesialiste van Overvaal - geskryf deur Kas van den Bergh

Nadat Overvaal die krieketbeker verower het, begin sy rugbyspelers van die Administrateursbeker droom. Daan Fourie, kaptein van die eerste span, wil dit met woorde en kragrugby vermag. Maar Willem van Heerden, die briljante nuwe seun op Overvaal - wat van Eton in Engeland af kom - dink anders: Overvaal moet ‘n span van spesialiste hÍ.

Daarvan hou Daan nie. Tewens hy hou nie van Willem nie, want willem het die mooi Estelle van hom afgevry. Dit is dus onvermydelik dat daar ‘n botsing tussen Willem en Daan sal wees. Maar gelukkig breek Daan sy voet en kan Willem met sy plan voortgaan....

Terwyl Overvaal hom vir die rugbyseisoen voorberei, is die gevaarlike Stander-bende in Johannesburg besig om bank na bank te beroof. Maar wat het dit met Overvaal te doen? Dalk kan Tom Stander, wat op Overvaal is, ‘n antwoord op die vraag verskaf.

 

Boeke in die reeks:

  • Nuwe seun op Overvaal
  • Skaduwee oor Overvaal
  • Spesialiste op Overvaal

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvandenberg- Elke mossie wat val

Elke mossie wat val - geskryf deur Kas van den Bergh

Hierdie uitmuntende spanningsverhaal, met moord, diamante en liefde as sentrale temas, sal in die smaak val van die meeste kieskeurige leser.

SammieGrimbeeck se liefdesverhouding met dokter Frans Weber kom tot ‘n skielike einde wanneer ds. Johan de Villiers hom op Doringkraal kom vestig. Maar dan verskyn Joop de Lange en sy halfsuster, Lisinda Dreyer, op die toneel. Lisinda, wÍreldwys, dinamies en beeldskoon, se teenwoordigheid in die dorpie veroorsaak baie gou die mees verreikende liefdesintriges wat, gepaard met die moord op Joop, dreig om die lewe van verskeie mense op onheilspellende wyse in die war te stuur.

Bewus van sowel die bergplek van die diamante wat die aanleidende oorsaak was van Joop se dood, sowel as die identiteit van die moordenaar, word dokter Frans Weber die spil van ‘n tragiese noodlot waarin die landros, Coenraad Tester, die Griek: Constantinides en die speurder: Fanus Retief die verdoemende hoofrolle beset.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvandenbergh- ngalg vir lisinda

‘n Galg vir Lisinda - geskryf deur Kas van den Bergh

“Vir my wat daar sit, was alles so vreeslik onwerklik, so asof dinge wat hierso plaasvind, nie regtig op my betrekking het nie. Die getuies, soos ‘n stoet, het een na die ander in die hof gekom, getuig en verdwyn. Met verbystering het ek gesien hoe die omstandighede steen vir steen inpas in ‘n volmaakte struktuur wat niks anders as my skuld aandui nie.”

Hoe het die pragtige Lisinda Potgieter in hierdie maalstroom van verskrikking beland? Ek kan sy enigsins daaruit gered word?

Wat wag vir haar...? Die liefde, skoonheid en geluk waarna sy hunker ... oomblikke of ewigheid? Of die galg?

Kan ‘n meisie soos sy werklik ‘n gifmoordenares wees - en ‘n roekelose mannejagter? Of moet alles toegeskryf word aan die ontsettende sameloop van omstandighede? En ‘n swak prokureur, ‘n swak advokaat, ‘n onsimpatieke regter en die verdoemende getuienis....?

‘n Eenvoudige ongeluk lei uiteindelik daartoe dat die briljante reklamekunstenares se hele lewe in angs verander. In die hospitaal waar sy vir beserings behandel word, ontmoet sy vir dr. Herman de Villiers. Kort daarna trou hulle - en Lisinda beland op die terrein van ‘n inrigting waar haar man spesialiseer om ‘n psigiater te word. Spoedig raak sy egter bewus van dratiese veranderinge in sy persoonlikheid....

Maar nie net hy speel ‘n rol in een van die vreesaanjaendste ondervindinge wat nog in Afrikaans beskrywe is nie! Daar is die venynige, jaloerse mevrou professor dokter Engela Visser. Haar man, prof. Willem Visser, die superendent, wat simpatiek is, maar basies ‘n swakkeling. Die ou swartvrou, Johanna, wat al ‘n bylmoord geplaag het. Die sluwe speurder, Willie van Tonder, wat voordurend op Lisinda se spoor is, Elsa van Tonder, die agterbakse telefoniste. Die sjarmante ingenieur, Frans de Wet... en Luitenant Willem Dreyer....

Op ‘n onverklaarbare wyse ontsnap een van dei gevaarlikste kranksinniges een nag. En Lisinda is alleen in die groot huis .... Later is daar die geheimsinnige oproep van prof. Visser. Twee mense sterf kort na mekaar grusaam ....

Diť is Kas van den Bergh - meesterverteller van intrige, van spanning, humor en erns.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

 

kasvandenberg- vliee teen die ruite

VlieŽ teen die ruite - Kas van den Bergh se eerste roman.

“SO gaan die ou lewe, Sarel. Ons is die vlieŽ teen die glas. Ons sien al die mooi onbereikbare dinge en dan wens ons dat ons dit alles kan kry.”
 “Ja, oom Thomas, ons sal dit nooit verstaan nie. Ons is soos vlieŽ, soos Oom gesÍ het. Soos vlieŽ teen die ruite.”
Oppervlakkig beskou, is hierdie wek die verhaal van Sarel Pieterse en sy gesin – Sarel Pieterse wat gevlug het vir die droogte, omdat hy nooit weer die son wou sien doodgaan in ‘n oneindigheid van stof nie. Maar dit is meer as dit - dit is die universele verhaal van die mensdom wat gedurig strewe, maar tog nooit weet waarna nie, omdat dit altyd net buite bereik bly. Dit is in elk geval nie die verhaal van ‘n enkele persoon nie, maar van ‘n groep.

Kas van der Bergh skilder op ‘n groot doek, tog is sy detail boeiend. Die lotgevalle van elkeen van sy karakters is ‘n verhaal op sigself, maar dit is die geheelbeeld wat onthou word.

In 1949 het die tydskrif-lesende publiek begin kennis maak met ‘n nuwe naam toe Kas van den Bergh sy eerste kortverhaal gepubliseer het. Met VlieŽ teen die Ruite bied hy sy eerste boek. Ons glo dat die leser hom daarvoor baie dank verskuldig sal bly.

 

kasvandenberg- more se drome

More se drome - geskryf deur Kas van den Bergh

Olga is ‘n feeks en ‘n tier en ‘n duiwel, maar wat van belang is, is dat sy my baas se vrou is. Ek is Werner de Wet, boedelklerk by die prokureusemaatskappy en Willem Odendaal in my baas. Ons grootste bron van inkomste is die hantering van die Van Rhyn Trust en dis baie geld werd. Maar miljoene as wat ek vingers aan my hande het.

My universiteitsloopbaan was nie ‘n groot sukses nie en tot dusver was my vreugde in die lewe, my voorkoms. Vir my was dit al die jare nog moeiliker om van ‘n meisie ontslae te raak as om een te kry. Party ouens het dit net en ander het dit nie. Ek het dit.

Sommige meisies is ook so.

Linda van Rhyn, byvoorbeeld, die vrou van die erfgenaam van die Trust - Hendrik van Rhyn, wat iewers in die boendoes in grotte rondgrawe en hoop om iets te ontdek wat hom mees sal laat weet van die ontstaan van die menslike ras.

Sarie het dit ook. Sy is Willem se dogter en Linda se stiefdogter want Linda is nie Willem se eerste vrou nie - daarvoor is sy veels te jonk en te mooi.

Mooi meisies maak foute en ou mans ook. Byvoorbeeld die fout wat Willem en Linda gemaak het deur hulle te laat uitvang toe hulle saam in Durban gekuier het terwyl Willem vir Olga laat verstaan het dat hy in Kaapstad sal wees vir die naweek.

In Olga se brein het lelike gedagtes ontstaan en vanoggend het sy besluit ek moet voortaan die Trust hanteer. Sy het gereŽl dat Linda onmiddellik na haar man in RhodesiŽ (deesdae Zimbabwe) moet gaan en ek moet haar vergesel. Ons vertrek oor ‘n rukkie. Arme Olga, sy is ook maar net mens. Hoe moes sy weet van die plan wat ek gekry het toe ek so na die miljoene van die Trust gekyk het? Of hoe kon sy weet van die sameswering tussen my en Linda?

En ek? Ja, hoe kon ek weet wat ‘n meisie soos Sarie aan my hart sou doen?

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvandenberghsaterdag

Saterdagaand tuis - geskryf deur Kas van den Bergh

In Saterdagaand tuis het Kas van den Bergh verwoord wat iedere mens Írens diep voel. Hy het daarin geslaag om persoonlike belewenisse universeel te maak ... Eie sienings waarhede ....

Hy het deur Huisgenoot Huisgenoot logo tot die mens in sy esensie gespreek - en die mense het hom gelees. Wee k vir week. Jaar na jaar. Van 3 Mei 1963 tot 20 November 1970. Vir soveel jaar, 52 weke per jaar, het lesers Huisgenoot gekoop - om te sien wat Kas nou weer te vertel het .... en so het Saterdagaand tuis een van die gewildste tydskrifrubrieke in die geskiedenis van Afrikaans geword - en ook een van die wat die langste verskyn het.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

 

kasvandenberg- liefde wat krom is

Liefde wat krom is - geskryf deur Kas van den Bergh

 

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

 

kasvandenberg- myliedjie van verlange

Liedjie van verlange - geskryf deur Kas van den Bergh

 My naam is Engela en ek is een van die Maanlig-susters wat plate maak. Miskien othou julle nog “ Moeder kyk neer en lei my.” Nie? Wel, ons het beteres ook gemaak, maar toe maar ....

Ek wil julle vertel van hierdie boek. Ek het dit geskryf om te bewys dat as ‘n mens nie onder ‘n kalkoen uitgebroei is nie, hoef jy nie in die onderdorp te bly nie.

Ek meen so: ek het dit nou wel gelukkig getref om ‘n goeie stem en ‘n goeie figuur te hÍ, maar dit sou my nie veel gehelp het as ek heeltemal toe was nie. ‘n Meisie moet natuurlik nie ‘n geldwolf wees nie; sy moet haar deur haar hart laat lei, maar sy moet darem ook slim genoeg wees om te weet hoe ver.

Ek was nie alte lank ‘n Maanlig-suster nie. Martie, my niggie, ook nie, maar haar einde het amper skielik en geweldadig gekom - deur ‘n koeŽl. Want ek weet dis nou nie literÍr nie, maar ongelukkig is daar ook geweld en geheimsinnigheid en aanrandings met broodmesse in my storie. Daar is eenkeer selfs op my geskiet, en dis waar my onderdorp-intuisie my gered het. En eenkeer het Daan gedink hy reg my lewe ... maar daaroor moet julle self lees.

Dis oor my ontmoeting met die filmmense - die skoonheidskonsultant wat sy hare kleur, die skrywer wat op my verlief geraak het, die sekretaresse wat niks lief was vir my nie - wat ek skryf. En natuurlik ook oor Doors wat verlief was op sy eie pragtige speire.

Ja, ek skryf toe ‘n boek en noudat ek gesien het wat die taalversorger daarmee aangevang het, wonder ek eens so sterk oor die Akademie. Julle sal ook.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

 

kasvandenberg-diamante spel troewe

Diamante spel troewe - geskryf deur Kas van den Bergh

Liefde, moord, avontuur, intriges, smokkeldiamante en speurders - dis die elemente in hierdie tipiese lekkerlees-verhaal uit die vaardige pen van die nimlike Kas van den Bergh.

 

koop 'n boek 4

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

kasvandenbergh-verdoem nie die getuie2

Verdoem nie die getuie - geskryf deur Kas van den Bergh

 Wat gebeur as ‘n aanvallige nooientjie gewoon aan ‘n eenvoudige en beskermende bestaan, skielike ‘n fantastiese som geld wen? Vir Sannie du Preez het daar ‘n nuwe wÍreld oopgegaan, ‘n wÍreld van weelde, plesier en aansien, maar ook ‘n wÍreld waarin sy jaloesie, naywer en gemene intrige leer ken.

Wanneer Sannie haar verloof aan Daan van Heerden, haal sy haar onwetend die haat van haar werkgewer se beeldskone, dog ongebalanseerde vrou, Miranda, op die hals. Miranda gaan listig en stelselmatig te werk om Sannie se nuut gevinde geluk te vernietig. Sy smee ‘n sluwe komplot wat egter skeefloop, maar bereik oŽnskynlik haar doel met ‘n satanisitiese meesterplan. Die einde is dramties en verrassend.

Hierdie is Kas van den Bergh se tweede roman.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvdbergkandidaat vir die galg

Kandidaat vir die galg - geskryf deur Kas van den Bergh

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

kasvandenberg-2 stories vir middernag

Twee stories vir middernag - geskryf deur Kas van den Bergh

Die twee stories in die boek is:

  • Dag van vrees
  • Skemering van die gode

Twee uiteenlopende verhale wat van die eerste woord af boei. Die een is veerlig maar met ‘n sterk ondertoon van dreiging en die makabere. Die ander een ‘n lugubere toekomsblik wat liefs voor middernag gelees moet word!

 

kasvandenberg- twee keer moord

Twee keer moord - geskryf deur Kas van den Bergh

Twee stories in die boek :

  • Kandidaat vir die galg
  • Mooi was die najaar

 

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvandenberg-Die belydenis van Dr Elmarie

Die belydenis van Dr Elmarie - geskryf deur Kas van den Bergh

Dis in die laat sewentiger jare, en die galg is ‘n wesentlike bedreiging vir die jong Elmarie scheepers, joolprinses en finale jaar mediese student.

Wat is die waarheid, en wat is leuen? Wie van Elmarie en die beeldskone Lindelle is die engel, en wie is die heks? Dit is die vraag wat die lewe nie net in die oŽ van die regter nie, maar ook in die oŽ van die talle nuuskieriges wat die hofsaal volpak wanneer sy teregstaan op die aanklag van moord op haar minnaar.

Terwyl die getuienis teen haar opgestapel word, begin Elmarie wanhoop. Sal Gert van Zyl, die begeesterde jong advokaat, daarin slaag om haar vrygespreek te kry?

Ek selfs indien hy daarin slaag, is die dood nie verkieslik bo die smet van verdenking wat lewenslank aan haar sal kleef nie? Sal sy ooit haar lewe normaalweg kan voortsit, sal sy haar kop kan optel as sy eendag kinders het wat snuf in die neus kry en haar konfronteer met die verlede?

Hierdie verhaal speel af in die hofsaal, tussen geleerde regsmense en beeldskone meisies, tussen nuuskieriges en leuenaars. Dis die fyn spel om die skaal van geregtigheid te laat balanseer, en die skrywer, Kas van den Bergh, voer die leser mee met die kunde en insig van die ingewyde...

 

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

kasvandenbergh- nuwe seun op overvaal

Nuwe seun op Overvaal - geskryf deur Kas van den Bergh

 

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

 

kasvandenbergh- boek Die dinge langs die pad

Die dinge langs die pad - boek geskryf deur Kas van den Bergh

Kom ons loop sommer kortpad:

  • Daar is Estelle van Zyl, jonk, mooi, skatryk en vervelig getroud met
  • die bekende advokaat Herman van Zyl, seun van ou dronk Rooi Hans, wat sy agtergrond haat en onkeerbare passie het vir Estelle se halfsuster,
  • Elmarie Brink, pragtig, mooi gebou en ‘n Mej Suid-Afrika-finaliste. Sy haat Estelle en beny haar meer as net haar geld...
  • En dan is daar die jong wewenaar Luitenant Willem Dreyer, wat die seksmoorde naby die van Zyls se praghuis ondersoek

 

kasvandenberg- die skuldiges makro boek grootdruk

Die skuldiges - - geskryf deur Kas van den Bergh

Hierdie is ‘n regte Kas van den Bergh-spanningsverhaal!

Die fietse jong Anette de Villiers raak verstrik in ‘n gebroke huwelik., moorde, skelm sette en ‘n bose warboel wat dreig om ghaar lewe te verswelg.

Uit die spinnerak probeer bo-baas speurder Willem Dreyer haar red. Sal hy daarin slaag?

 

kasvandenberg- jou uur her geslaan

Jou uur het geslaan - geskryf deur Kas van den Bergh
Die boek is deel van die Van der Walt speurreeks.

Wel, daar ry ons toe die oggend hier kort na nege Hilbrow binne en Henk sien ‘n drankwinkel oorkant die straat. Hy hou dadelik op ‘n geel streep voor ‘n bank stil en hardloop oor die straat om sy kwota te gaan koop. Ek haal my kamera uit en maak seker dat dit behoorlik gelaai en gestel, en ek toets die outomatiese afstandteter op die bak se voordeur toe ek twee geweerskote hoor knal.

Onmiddellik daarna weergalm ‘n vrou se angsgil deur die betreklike oggendstilte, en toe kom drie mans by die bank se voordeur uit. Ek merk op dat hulle gesigte spierwit is. Een van hulle hou ‘n kort masjiengeweer in sy hand en die ander twee sleep ‘n vrou aan haar arms uit.

Ek begin foto’s neem, heeltemal refleksief. Vier of vyf foto’s soos hulle uitkom.

Toe sleep die drie rowers die vrou by die motor voor my in. Ek hoor ‘n engin dreun en bande skreeu en daar trek die motor. Soos dit wegtrek, neem ek nog ‘n foto sommerso deur die voorruit ...

Daarna is niks weer dieselfde vir persfotograaf Linda Brink nie. Haar lewe is in gevaar en haar pad word besaai met lyke, maar tog ook romanse.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

kasvandenbergh-omnibus-die wreker manuitdievreemde die verraier

Kas van den Bergh -omnibus

Die stories in die omnibus vervat is:

  • Die wreker
  • Man uit die vreemde
  • Die verraaier

 

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

kasvandenbergh- soos wind deur populiere

Soos wind deur populiere - geskryf deur Kas van den Bergh

Henko de Villiers was die eerste man om met agterdog na die vreemdeling te kyk. Die man wat hy langs die pad opgelaai het, en wat, in reaksie op ‘n advertensie om ‘n plaasvoorman, nou te voet onderweg was na Andries de Lange se plaas.

Langs Henko in die motor het die man gesit en met sy knipmes iets agter op sy horlosie dood gekrap.

,,Wat is jou naam?” wou Henko weet.
,,Frans,” was die antwoord. ,,Frans Smit, maar ek weet nie of ek dit met ‘n “t” of ‘n “th” spel nie, want ek het maar nou eers die naam gekry.

En vir Henko de Villiers het hierdie ontmoeting die begin geword van dae waarvan hy in sy wildste nagmerries nie kon droom nie.

Op Rietkuil, Andries de Lange se plaas, het Frans die boer se dogter, Mathilda ontmoet, asook haar kÍrel, Pierre van Rhyn, en ‘n onderwyseressie, Anette de Jager. Maar omdat Frans ‘n mens vir die buitelewe was, net by heel spoedig dinge oopgevlek wat liefs maar verborge moes gebly het.

Soos byvoorbeeld die onwettige mynbedrywigbede op oom Andries se plaas. En die gekonkel tussen Pierre en Henko. En die skelm verhouding tussen Anette en Pierre. En die herverskyning van Henko de Villiers se broer wat eintlik in die tronk hoort.

Maar wie is hierdie man, Frans Smit? Is by ‘n speurder, soos Pierre vermoed? Is by ‘n vlugteling, soos tant Annie de Lange vermoed? Sal by ‘n gawe skoooseun uitmaak, soos oom Andries vermoed? Of is by summer net iemand wat van die buitelug en die bosveld hou, soos hyself sÍ?
SODS WIND DEUR POPULIERE, is ‘n snelbewegende ligte roman, kunstig en boeiend verrtel soos net Kas van den Bergh dit kan doen.

Lees nog speurverhale by Klub 707

Lees nog speurverhale deur Alex Muller

Lees nog speurverhale deur Ena Murray

 

KAS VAN DEN BERGH die berader

Die berader
 - geskryf deur Kas van den Bergh

Estelle Myburgh word ‘n huweliksberader om die pot aan die kook te hou nadat haar man in die Oranjerivier verdrink het. Sy ontdek gou dat dit nie so maklik is om ‘n huwelik te red nie, veral as die beeldskone, jong vrou beur teen die knellende bande van haar verbintenis met haar skatryk, “ou” man.

 Toe word Estelle boonop betrek as die derde party in die egskeidingsgeding tussen die twee.
 ‘n Pakkende verhaal uit die pen van ‘n meesterskrywer.

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

KAS VAN DEN BERGH die dood lag saam

Die dood lag saam
 - boek deur Kas van den Bergh

Johan Scheepers en sy vennoot word skatryk uit die verffabriek waarmee hulle begin het. Toe Johan die Mej. Suid-Afrika-onthaal bywoon, maak hy kennis met die pragtige Marie-Elena, die tweede prinses; hulle trou ‘n ruk later en gaan woon in ‘n spogbuurt in Pretoria.

 Die eerste huweliksjaar is gelukkig, maar dis Johan se laaste jaar voordat sy ellendes begin en hy die dood leer ken. Dit begin op ‘n dag toe iemand hom bel om te sÍ sy vrou is saam met ‘n vreemde man in ‘n hotelkamer. Kort voor lank sterf die verkeerde man en Johan moet uitvind wie hom dood wil hÍ, want as die moordenaar agterkom dat die verkoolde lyk iemand anders s’n is, gaan hulle hom van voor af probeer vermoor...

Meesterverteller, Kas van den Bergh, se spanningsverhaal sal lesers enduit laat naels kou!

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

Koop boeke by ons aanlynwinkel: www.lizmarboeke.co.za

 

Lees ook boeke deur Karl Kielblock

Les ook die Klub 707 reeks

Lees ook Jasper M Cloete boeke

Lees ook Len Anthony se boeke

Lees ook Daan Langeveldt se boeke

 

Boeke deur Kas van den Bergh in jaar van uitgawe:

 

  1. 1953 - VlieŽ teen die ruite - boek deur Kas van den Bergh
  2.      - Verdoem nie die getuie - boek deur Kas van den Bergh
  3. 1961 - Onheil op Waterval - boek deur Kas van den Bergh
  4. 1962 - Die donker dae - boek deur Kas van den Bergh
  5. 1963 - Elke mossie wat val (SIMONDIUM DRUKKERS)
  6. 1963 - Die beste van Kas van den Bergh: īn omnibus van sewe verhale (NASIONALE BOEKHANDEL
      • Blommetjie
      • Kom huis toe asseblief
      • Die Witmens se wette
      • Die nuwe lewe
      • Kain en Abel
      • Andriesie
      • Die lienk
  7. 1964/80 - Pad na eensaamheid (NASIONALE BOEKHANDEL) - boek deur Kas van den Bergh
  8. 1965 - Die wreker - boek deur Kas van den Bergh
  9. 1965 - die verraaier - boek deur Kas van den Bergh
  10. 1966 - Man uit die vreemde - boek deur Kas van den Bergh
  11. 1967 - Jy speel met die dood - boek deur Kas van den Bergh
  12. 1967 - Twee keer moord - boek deur Kas van den Bergh
  13. 1967 - Die goue tong (NASIONALE BOEKHANDEL) - boek deur Kas van den Bergh
  14. 1968 - Liedjie van verlange - boek deur Kas van den Bergh
  15. 1969 - Twee stories vir middernag - boek deur Kas van den Bergh
  16. 1972 - Die Vontsteen-verhoor - boek deur Kas van den Bergh
  17. 1972 - Dwaalspoor van die liefde - boek deur Kas van den Bergh
  18. 1975 - Die skuldiges - boek deur Kas van den Bergh
  19. 1977 - Elize - boek deur Kas van den Bergh
  20. 1979 - Sing jou lied van liefde - boek deur Kas van den Bergh
  21. 1978 - Skemerlig van liefde - boek deur Kas van den Bergh
  22. 1978 - ‘n Oomblik van ewigheid - boek deur Kas van den Bergh
  23. 1979 - Held sonder keuse - boek deur Kas van den Bergh
  24. 1980 - My mooi meisie - boek deur Kas van den Bergh
  25. 1980 - ‘n Galg vir Lisinda - boek deur Kas van den Bergh
  26. 1980 - Vlug vir jou lewe! - boek deur Kas van den Bergh
  27. 1980 - Die geval Lisinda (HUMAN & ROUSSEAU) - boek deur Kas van den Bergh
  28. 1980 - Liefde wat krom is - boek deur Kas van den Bergh
  29. 1980 - More se drome - boek deur Kas van den Bergh
  30. 1980 - My mooiste meisie - boek deur Kas van den Bergh
  31. 1981 - Die kampioen - boek deur Kas van den Bergh
  32. 1981 - ‘n Middag in die najaar - boek deur Kas van den Bergh
  33. 1981 - Die dinge langs die pad - boek deur Kas van den Bergh
  34. 1981 - Die jare tussenin - boek deur Kas van den Bergh
  35. 1981 - Jy soek die dood - boek deur Kas van den Bergh
  36. 1981 - Saterdagaand tuis .... - boek deur Kas van den Bergh
  37. 1982 - Soos wind deur populiere - boek deur Kas van den Bergh
  38. 1983 - Kas van den Bergh-Omnibus (Die wreker / Man uit die vreemde / Die verraaier)
  39. 1983 - Nuwe seun op Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  40. 1983 - Diamante spel troewe - boek deur Kas van den Bergh
  41. 1990 - Spesialiste van Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  42. 1994 - Die belydenis van Dr Elmarie - boek deur Kas van den Bergh
  43. 1995 - Jou uur het geslaan! - boek deur Kas van den Bergh
  44. 1996 - Die dood lag saam - (oorspronklik ‘n vervolgverhaal in KEUR) deur Kas van den Bergh
  45. 2001 - Skaduwee oor Overvaal - boek deur Kas van den Bergh
  46. 2008 - Kandidaat vir die galg ... - boek deur Kas van den Bergh
  47. Doring tussen die rose (Oupa reeks) - boek deur Kas van den Bergh
  48. Die berader - boek deur Kas van den Bergh

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738