http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Karl Kielblock

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Hier is ‘n lys van boeke deur Karl Kielblock geskryf wat die volgende titles insluit:

    daar het 'n ster verskyn - karl kielblock   die rebel -karl kielblock

  1. Adriaan Deneys - 1947 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  2. Daar het ‘n ster verskyn - 1984 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  3. Die avonture van kaptein Elias Sonnenschein -1944 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  4. Die erfenis (Frans Lindenhof speurverhaal) (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  5. Die helder stad -1979 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  6. Die lafaard - 1968 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  7. Die raaisel in die spiel - 1970 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  8. Die skaam man - 1959 (Frans Lindenhof 2) (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  9. Die skat van Java - 1936 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  10. Die swaard verteer -1950 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  11. Die vete - 1962 (boek geskryf deur Karl Kielblock) (Frans Lindenhof speurverhaal)
  12. Nooi uit die vreemde - 1961
  13. Die verlore skat - 1964 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  14. Die vreemdeling - 1938
  15. Die wraak van Jasper le Feuvre (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  16. Ek, die moordenaar - 1951 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  17. Guillam Woudberg - 1945 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  18. Guillam Woudberg keer terug - 1965 (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  19. Jasper le Feuvre (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  20. Lafras Cuyper en die Britse Lokval
  21. Lafras Cuyper en die gravin - 1979
  22. Lafras Cuyper en die Hirondelle
  23. Lafras Cuyper in Frankryk
  24. Lafras Cuyper in Venesi
  25. Lafras Cuyper Kanonier - 1964
  26. Lodewyk Alleman se soektog
  27. Luitenant Lafras Cuyper
  28. Mooier as die blomme - 1961 (Frans Lindenhof 1)
  29. Moord in Arkadia
  30. Moord op Allesverloren - 1948
  31. Moord op Eendevlei - 1964 (Frans Lindenhof 7)
  32. Moord op Geitjieskop -1950 (Frans Lindenhof 4)
  33. Moord op Kroonbaai - 1961 (Frans Lindenhof speurverhaal)
  34. Nooi uit die vreemde - 1961
  35. Onder die stil waters - 1964 (Frans Lindenhof speurverhaal)
  36. Onrus op Rusdal - 1963 (Frans Lindenhof 5)
  37. Rebel - 1969
  38. Rivier van drome (boek geskryf deur Karl Kielblock)
  39. Skuil in die skaduwees - 1965
  40. Sonia Clercq - 1960
  41. Soos water op die grond - 1944
  42. Vaandrig Freyn - 1966
  43. Verhale uit Herodotos - 1977
     

Algemene inligting:

  • Vir die boek “Rebel” het Karl Kielblock die Scheepersprys ontvang
  • “Die skat van Java” is later uitgegee as “ Die verlore skat
  • “Die wraak van Jasper le Feuvre” is ‘n verkorte weergawe van “Jasper le Feuvre”
  • “Guillam Woudberg keer terug” is ‘n verkorte weergawe van ”Guillam Woudberg” wat in 1945 uitgegee was

Karl Kielblock was ‘n bedrywige skrywer en alhoewel hy ander stokpertjies gehad het, was skryf die gunsteling.

koop 'n boek 4

Tuis 2

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

 

Skuil in die skaduwees - kielblock groot   Skuil in die skaduwee - karel Kielblock

Skuil in die skaduwees
Skuil in die skaduwees- speurboek deur Karl Kielblock

Hier is nou ‘n knoop so na die smaak van die amateur-speurder, gestrik deur die bekwame vingers van die skrywer Karl Kielblock.

Luitenant Arn Herholdt (hy is van die Veiligheidspolisie) agtervolg ‘n man wat per valskerm in ons neergelaat word om ‘n waardevolle pakket in Kimberley te besorg. Die toneel spring van Kimberley na Kaapstad en dan na Suidwes, en die klimakteriese hoogtepunt word bereik in die Namib-woestyn, ‘n streek wat die skrywer s vir hom tref as “wonderlik - en tegelyk byna vreesaanjaend”.- Stofomslag

  Lees ook Eugene Naud se spionasieverhale

Lees ook spionasie verhale deur Elmar Steyn

mooier as die blomme - karl kielblock      Onder die stil waters - karl kielblock     Dei erfenis -karl kielblock

Die Skaam Man (Frans Lindenhof 2): deur Karl Kielblock

"Wat maak n baie skaam man as hy op n Karoodorp gaan vakansie hou en daar deurmekaar raak met n mooi nooi en n klomp misdadigers? Dit is presies wat met die Kapenaar Matthys Deurman gebeur, en dit net omdat hy bevriend is met die beroemde en gedugte speurder Frans Lindenhof.

Die bende is snags besig met hul waaghalsige en roekelose bedryf op n klein eensame plasie. Maar bedags beweeg hulle sonder verdenking tussen die mense in die dorp rond. Die nooi voer haar eie, gevaarlike oorloggie teen die misdadigers in n poging om n familielid uit hul greep te verlos.

Deurman is die man wat hulle teen wil en dank moet pak as die nooi in die moeilikheid beland. Die feit dat hy saam met die leier van die bende onder een dak woon, kompliseer sake net nog verder. En as die bende van Deurman ontslae wil raak en hom op die trein laai terug Kaapstad toe, is dit byna die einde - veral omdat die meisie wat hy Iiefhet, agterbly.

Karl Kielblock se speurromans oor Frans Lindenhof word nou nuut en as n reeks uitgegee. Almal wat die eerste een, Mooier as die blomme, gelees het, sal weet wat om van Die skaam man te verwag: vasgrypspanning by uitnemendheid." - stofomslag

Die ander titels in die Frans Lindenhof speurreeks is:

koop 'n boek 4

 

Bo

Lafras Cuyper en die Britse lokval -kielblock  lafras kuyepr en die hirrondelle - karl kielblockjpg

Lafras Cuyper-reeks - Klik hier om meer te lees van die gewilde reeks van Karl Kielblock

  

koop 'n boek 4

Tuis 2

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Vaandri Freyn 2 -Karl Kielblock

Vaandrig Freyn - 1966 - Karl Kielblock

Die gebeurtenisse waarop die verhaal gebaseer is, is so na aan die werklikheid as wat die skrywer dit kon naspoor. Die waarheid, so lui die spreekwoord, is dikwels vreemder as verdigsel - die leser van die verhaal sal nie net onder die indruk kom van die egtheid van die agtergrondskildering nie, maar ook kan lees met die wete dat die bre trekke van die verhaal geskiedkundig korrek is.

 

karl kielblock-Die skat van Java

Die skat van Java deur Karl Kielblock

‘n Seerower verhaal wat nog steeds een van Karl Kielblock se mees geliefde boeke bly.

“Die skat van Java? - vegeet dit liewers; dit is ‘n fabel, ‘n droom wat meer as een sy lewe gekos het. Daar is nie ‘n matroos van Batavia tot Amsterdam wat jou nie daarvan sal vertel nie.”

Dis hoe Pieter Uys die vrae van sy jong Franse vriend, Jacques de Longuevillais, beantwoord het. Want die wat die fabelagtige skat langs die kus van Suid-Afrika begrawe het, was lank reeds dood en die twee helftes van die skatkaart - die sleutel tot die geheim - was in die besit van twee manne wat aartsvyande van mekaar was. Die Chevalier, Jacques se vader, het twintig jaar tevore die een helfte van die kaart by sy sterwende skeepskaptein gekry en die ander helfte was in die hande van die moordenaar Villon.

Maar waar was die skat begrawe en wie sou dit vind? In hierdie spanningsvolle soektog was elkeen van plan om die skat te vind en nie een van die manne wou die swaard neerl voordat die doel bereik is nie.

karl kielblock-die verlore skat --skat van java

Die verlore skat - 1964 uitgegee. Die is dieselfde verhaal as “Die skat van Java”
Geskryf deur Karl Kielblock

 

Lees ook Gerrie Radloff se “Buiter-reeks

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

 

karl kielblock-adriaan deneys

Adriaan Deneys deur Karl Kielblock
ou Kaapseverhaal

‘n Puik avontuurverhaal uit die dae van Goeweneur Tulbach. Wat is die geheim van die gestrande skepe wat Kaptein Deneys moes oplos? En hoe het Priscilla Reynders daarby ingeskakel?

‘n Mooi, ryk nooi en ‘n gawe galante jongkrel, met ‘n invloedryke en hooggeplaaste peetvader wat maar nie kan verstaan waarom hulle nie trou nie. Maar wat vir bejaarde en welvarende peetvaders na molshope lyk, is dikwels berge in jong harte.

Plig speel ‘n rol, eiesinnigheid is ‘n harde en jaloerse meester vir die wat sy dienaars wil wees, en dan is daar herinnneringe ...

Misverstand bring byna ramp op ramp, veral waar die twee omring is deur diegene wat dit moet uitbuit of self ondergaan.

Kan ‘n vrome peetvader in ‘n magsposisie twee sulke jong mense lei dat hulle mekaar eindelik vind? As ‘n groot hart en groot wysheid dit vermag, dan kon dit hier gebeur. Hierdie is ‘n spannende verhaal uit die goeie dae van vader Tulbagh.

 

koop 'n boek 4

 

Soos water op die grond deur Karl Kielblock

Petrus ten Rhyn neem deel aan die woelinge wat in die jare 1791 - 1795 oral in die land voorgekom het. Sy avonture tot by die slag van Muizenberg, en sy verowering van die beeldskone Isabeau Bosch se hart, is die hooftema

Die swaard verteer deur Karl Kielblock

‘n Spannende Bybelroman. Die lewensgeskiedenis van Joab, die lerowerste van Dawid en ‘n groot nasionale stryder vir die eenheid en vryheid van sy volk.

Lees ook ander Bybel romans deur Adriaan Snyman en Jaco Thom

 

Jasper le Feuvre deur Karl Kielblock

Waarom is Jasper le Feuvre deur Franse seerowers ontvoer? En wat sal van die baba-dogter word wat ‘n sterwende moeder in sy sorg gelaat het? Hy is voornemens om wraak te neem, maar op wie?

koop 'n boek 4

 

 

Bo

Die skaam man - Karl Kielblock

Die skaam man - ‘n Frans Lindenhof speurverhaal
geskryf deur
Karl Kielblock

Wat maak ‘n man as hy op ‘n Karoodorp gaan vakansie hou en daar skielik ‘n nooi en ‘n rampokkerbende moet baasraak? Dit kom ‘n Kapenaar oor omdat speurder Frans Lindenhof sy vriend is

Die nooi is blond en temperamentvol. In haar pogings om ‘n familielid uit die greep van die rampokkers te red, beland sy in haar eie dapper en gevaarlike oorloggie teen die bende. Die rampokkers is snags besig met ‘n waaghalsige en roekelose bedryf waarvoor hulle ‘n eensame plasie gebruik. Bedags beweeg die lede van die bende weer sonder verdenking tussen die dorpsmense rond.

Matthys Deurman is die krel wat teen wil en dank die bende moet pak. Die feit dat hy so te s met die leier van die bende saamwoon, maak sy ondernemings - en die bende se weerwraak - makliker maak ook terselfdetyd moeiliker. As die bende hom op die trein laai terug Kaapstad toe, en die meisie wat hy die liefste leer kry het as gyselaar moet agterbly, is dit byna die einde - maar darem nie heeltemal nie.

 

 

koop 'n boek 4

 

Bo

Lodewyk Alleman se soektog -‘n Jeugverhaal uit Karl Kielblock se pen

Toe Lodewyk Alleman terugkom by hul jagkamp, vind hy net sy uitgebrande wa en vyf lyke. Hy sit ‘n soektog na sy vader op tou waarin hy byna sy lewe verloor, maar waarop hy ook vir Eva en Valetjie en die legendariese Hendrik Witbooi ontmoet

Lees ook Doc Immelman se boek (twee honderd gewere) oor Hendrik witbooi asook Rein Pretorius se boek (Ruiters van die duine) oor die opstande gelei deur Hendrik Witbooi

 

karl kielblock-die lafaard

Die lafaard - uit die pen van Karl Kielblock

Die bevelvoerders in Holland is uiters bekommerd oor die seeroweskepe wat die waters van die Indiese oseaan naby die Kaap bevaar. Hulle roof, moor en plunder en dit het onveilig geword om in hulle omgewing te vaar. ‘n Hollandse vlootskip, die brik Cerberus, word gestuur om ondersoek in te stel en die seerowers uit te delg.

‘n Honderd myl oos van Madagaskar tref ‘n reuse frats brander die brik en hy begin sink. Die luitenant ter-see, Andr Arnaux, en vier bemanningslede slaag daarin om haastig ‘n vlot aanmekaar te timmer en om hom te water te laat voordat die Cerberus onder die golwe verdwyn. Met min water en kos dryf die vlot stadig in die rigting van Madagaskar; na waar die seerowers skuilhou.

Dan begin die opwinding. Dis ‘n verhaal van vele kleure en fasette wat die ou meester van die Kaapse verhaal, Karl Kielblock, hier teken. Dit beval al die elemente wat sy vertellings so sprankelend maak: avontuur, spanning, intrige, romanse en blitsige wendinge. Maar dis ook ‘n verhaal wat anders is. Dis ‘n verhaal waarin die leser die seerowers van die ou dae leer ken as mense van vlees en bloed wat nie altyd en nie almal inherent sleg is nie.

Lees ook Gerrie Radloff se “Buiter-reeks

Lees ook Elmar Steyn se Kaapseverhale

Lees ook die Oloff die seerower-reeks

 

koop 'n boek 4

 

Bo

 

karl kielblock-daar het n ster verskyn- kersverhaal

Daar het ‘n ster verskyn - Karl Kielblock

Op die verlate en woestynagtige karavaanroete tussen Babilon in die ooste en Damaskus in die weste is twee kinders besig om moedig hul eie weg te vind. Ninda en Isar het kort na die verwoesting van hul dorpie Abbu in die pad geval met die hoop om hul vader, een van die kameeldrywers van die drie Wyse Manne op pad na Jerusalem, in te haal.

Die reis deur die woestyn is vol struikelblokke en gebeurtenisse en word ‘n oorlewingstryd vir die vindingryke Ninda en haar dapper broer. ‘n Boeiende jeugverhaal wat afspeel teen die agtergrond van die geboorte van Christus en waarin die skrywer op merkwaardige wyse die avonture van twee kinders uitbeeld sodat dit ook vir vandag se jong leser werklik word.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Karel Kielblock - Die vremdeling boek

Die vreemdeling
boek geskryf deur Karl Kielblock

Jeanne de la Nois was ‘n beeldskone en welgestelde jong dame, maar tog het daar ‘n donker wolk oor haar lewe gehang. ,,Ek het besluit dat jy met my sal trou, en met g’n ander man nie,” het die wrede, baasspelerige Abraham Lauffeld aan haar ges. Sy het hom verafsku, veral oor die wyse waarop hy sy teenstanders in tweegevegte om die lewe gebring het, maar het nie geweet hoe sy hom sou kon tegaan nie.

 Haar broer en voog was volkome in sy mag, terwyl die ander mans aan die Kaap wat haar miskien sou wou help, bang was vir sy invloedryke vriende in die Kompanjie en sy dodelike behendigheid met die swaard.

So het sake gestaan toe daar ‘n vreemdeling, asof uit die bloute, op De Bos aankom. Jan Egmont, het hy ges, is sy naam. Daar was iets aan hierdie lughartige en galante man wat vertroue by Jeanne ingeboesern het. En tog. . . wie was hy nou werklik? Kon sy op hom staat maak? As daar dan ook nog ‘n moord op De Bos gepleeg word, en almal dink dat Egmont die skuldige is, raak sake oneindig ingewikkeld. Dit is ‘n taai knoop om te ontrafel, veral as ‘n mens te doen het met ‘n vurige nooientjie soos Jeanne

 

Lees ook Gerrie Radloff se “Buiter-reeks

 

Karel Kielblock - Die vete frans lindenhof

Die vete
boek geskryf deur Karl Kielblock
deel van die Frans Lindenhof-reeks

Toe Pierre Rahberg vir die eerste keer in sy lewe op sy oupa se plaas Rooivlei kom, beland hy meteens in die middel van ‘n on familievete. ,,Meer as vyftig jaar haat die Boetsemas en die Rahbergs mekaar en daar het al snaakse dinge gebeur” — so het sy niggie Mercia vir hom die situasie opgesom.

Op die oomblik is die twisappel die dam wat die Rahbergs van plan is om in die rivier tussen die twee plase te bou. Pierre wil nie graag in die ongure twis betrokke raak nie, maar sy afgeleefde oupa maak staat op hom : hy moet sorg dat die damwal opgerig word, anders gaan die Rahbergs se boerdery op Rooivlei weens gebrek aan water tot niet. Daarom besluit Pierre om die taak aan te durf, selfs al wil die drie fris, jong Boetsemas op die buurplaas hom dwarsboom, en sells al beteken dit dat daar nou niks sal kom van ‘n vriendskap met die bekoorlike Phylida Boetsema nie.

Voor die wind gaan dit nie. Reeds die eerste dag moet Pierre vir geweerkoels koes. Daarna tref een ramp na die ander die Rahbergs, sodat Pierre soms wonder of dit alles net kwaadwilligheid van die Boetsemas kan wees.

Steek daar dalk waarheid in sy ma se bewering dat die Rahbergs self ‘n nare klomp mense is? En is Mercia se stiefbroer, die half mal wetenskaplike Leonidas, werkIlk so onskuldig as wat hy lyk?

Pierre is ‘n jong man wat byna in elke situasie goed van homself rekenskap kan gee, maar as speurder Frans Lindenhof nie ‘n handjie kom bysit het nie, was die damwal dalk letterlik oor sy dooie liggaam gebou.

 

Lees meer oor die volgende reekse:

Frans Lindenhof speurreeks

Lafras Cuyper

 

Karel Kielblock - guillam woudberg - karl kielblock

Guillan Woudberg
Karl Kielblock
(Kaapseverhaal in die romantiese tyd van die ou Kaap)

 

moord op eendevlei

Moord op Eendevlei
Boek no 3 van die Tieroogreeks
geskryf deur Karl Kielblock
 

Alwyn Jansen was bang vir ‘n vroumens, dit het hy aan homself erken. Daarom dat hy eensaam was op die strand, alleen en verveeld.

Maar die verveling het skielik verdwyn toe die vreemde nooi reguit na hom toe kom, glimlag en hom toeroep: “Moet tog nie omkyk nie! Maak asof ons ou bekendes is. Ek sal later verduidelik!”

As sy nou die soort nooi was wat ‘n man se o laat seerkry, sou Alwyn se vrees vir vroumense hom miskien gered het, maar in haar baaikostuum was sy iets waarvan hy nie sy o kon afhou nie.

Daarom het hy saam gespeel. En toe hy in die loop van die speletjie met ‘n rewolwer gedreig word en die nooi later net so skielik verdwyn as wat sy verskyn het, het Alwyn hom nog nie los gemaak van die spel nie.

Met sy gewone behendigheid vertel Kielblock die storie wat gelaai is met spanning, waarin speurvernuf getoets word deur misleidende leidrade en die uiteinde net so onverwags is as die begin.(‘n Frans Lindenhof speurverhaal)

 

Lees ook speurverhale deur Derick Jacobs

Lees ook Dirk Lubbe se Profeet-reeks

Lees ook boeke deur Leon van Nierop

Lees ook boeke deur Sats Oosthuizen

Lees ook boeke deur Jasper M Cloete

 

koop 'n boek 4

 

Bo

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za


 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738